160 likes | 385 Views
Vader se seën. Riaan & Sanet. Andries & Annemarie. VOORBEELDE UIT DIE SKRIF. Gen 1:28 En God het hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.
E N D
Vader se seën
Riaan & Sanet Andries & Annemarie
Gen 1:28 En God het hulle geseën, en gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip
Gen 9:1 En God het Noag en sy seuns geseën en aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde
Gen 12:2-3 Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy ‘n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word
Gen 14:18-19 En Melgisédek, die koning van Salem, wat ‘n priester van God, die Allerhoogste, was, het brood en wyn gebring en hom geseën en gesê: Geseënd is Abram deur God, die Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde
Gen 17:16 En Ek sal haar seën en jou uit haar ook ‘n seun gee; ja, Ek sal haar seën, sodat sy tot nasies sal word; konings van volke sal uit haar voortkom
Gen 24:60 En hulle het Rebekka geseën en aan haar gesê: Ons suster, mag jy duisende van tien duisende word, en mag jou nageslag die poort van sy vyande in besit neem
Gen 26:12 Isak het toe in dié land gesaai en daardie jaar honderdvoudig gewen, want Jahweh het hom geseën
Daar is verskillende soorte seëninge: van die eersgeborene - byv. Jakob & Esau van ander kinders - byv. Rebekka, Samuel van vrouens - byv. Sara van mekaar Mat 5:44 ... julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek ...
Wat gebeur as die een wat kan seën, nie meer daar is nie? 1Kor 4:14 ... ek vermaan julle as my geliefde kinders ... 1Pe 5:1 Ek vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ‘n mede-ouderling .. is ... hou as herders toesig oor die kudde ...