130 likes | 295 Views
Socio-economic Vulnerability in the Namakwa District Municipality: prospects for food sovereignty and agro-ecology 13 March 2012 Presented by: Harry May and Jan Adams. Namakwa District.
E N D
Socio-economic Vulnerability in the Namakwa District Municipality: prospects for food sovereignty and agro-ecology 13 March 2012 Presented by: Harry May and Jan Adams
Namakwa District • NDM is the largest District Municipality in South Africa with an area of 126747 km² and stretching over a distance of about 1 000 kilometres from Alexander Bay in the northwest to Fraserburg in the southeast. • 6 Cat B Municipalities: Hantam, Karoo-Hoogland, Khai-ma, Kamiesberg, Richtersveld, Nama Khoi • Semi-arid area with high levels of biodiversity
Major Economic Activities • Mining • Agriculture • Conservation • Fishing • Services
Land tenure • Total agriculture land = 13.95 m ha • Commercial farms = 10.97 m ha • Conservation land • Act 9 Areas • State land • Land Reform
Key socio-economic vulnerabilities Deep-rooted poverty and high levels of unemployment High level of dependency on the state Weak local governments/ municipalities Weak civil society
Poverty and dependency on state • E.g. Nama Khoi with 10933 hh. 13.3% have no income and 18.5% of hh have income of less than R800/ month. 4181 or 38.17% receive indigent grants • Kamiesberg 14.5% with no income and 40.2% with less than R800/month • Khai Ma - 97.41% receives indigent grants
Likely trends in land use pressures and land use types • Increase in agriculture • In 1997 an amount of 1125485 ha was needed to accommodate the livestock that were on communal land
Aanpassing tot klimaatsverandering • Voedselsoewereiniteit: die reg van mense tot gesonde en kultureel-toepaslike voedsel en landboustelsels. Dit ontwikkel ‘n model van kleinskaalse volhoubare produksie wat beide die gemeenskappe en die omgewing bevoordeel. Dit plaas die aspirasies, behoeftes en bestaansmiddele van die wat voedsel produseer, versprei en verbruik as die kern van die voedselstelsel- en beleide eerder as vereistes van die mark en korporasies. • Agro-ekologie: dit is die wetenskap waar ekologiese beginsels toegepas word in die ontwerp van voedselstelsels. Agro-ekologie maak aanspraak op die idee dat die landboustelsels gesien moet word as ‘n ekosisteem
Globaliseerde landbou en korporatiewe voedselproduksie veroorsaak aardverwarming • Deur voedsel regoor die wêreld te vervoer • Afdwinging van industriële produksievorms (meganisering, intensifisering, monokulture, gebruik van landbou-chemikalieë) • Vernietiging van biodiversiteit • Omkering van grond en woude na nie-landbougrond • Omskepping van landbou van ‘n enrgieproduseerder na ‘n energieverbruiker
Valse oplossings • Bio-brandstof • Koolstofhandel • Geneties Gemanipuleerde gewasse en bome (GMOs) bv. droogtebesta nde mielieproewe in Lutzville
Ons EISE aan plaaslike, nasionale en internasionale besluitnemers • Die algehele afbreek van landboubesigheidmaatskappye • Die vervanging van industriële landbou- en diereproduksie en die bevordering van kleinskaalse landbou wat ondersteun word deur egte grondhervormingsprogramme • Die bevordering van volhoubare enegiebeleide • Die implementering van landbou en handelsbeleide op plaaslike, nasionale en internasionale vlakke wat volhoubare landbou en plaaslike voedselverbruik ondersteun.
Verwysings/ References • www.grain.org/go/climatecrisisrefs • International Panel on Climate Change (IPCC), 2007 • International Assessment of Agricultural Knowledge, Science and Technology for Development (IAASTD) Synthesis Report, Island Press, Washington DC.