100 likes | 436 Views
Hersiening. Les 8. Klastoets (10 min). 1) Vereenvoudig (3) A) 15 + 4 x 2 B) 0 x 50 + 0 / 18 C) 125 / 1 + 32 x 1 2 ) Die radius van die aarde is ongeveer 6½ miljoen meters. Skryf hierdie getal in syfers . (1)
E N D
Hersiening Les 8
Klastoets (10 min) • 1) Vereenvoudig (3) • A) 15 + 4 x 2 • B) 0 x 50 + 0 / 18 • C) 125 / 1 + 32 x 1 • 2) Die radius van die aarde is ongeveer 6½ miljoen meters. Skryfhierdiegetal in syfers. (1) • 3) Skryfhierdieuitgebreidenotasie as ‘n heelgetal: • 2 000 000 000 + 800 000 000 + 30 000 000 + 8 000 000 + 700 000 + 90 000 + 2 000 + 900 + 40 + 2 (1)
(8 min) • 4)Rond 9 882 613 005 af tot die naaste 1 000 000 (1) • 5) Wattergetal is groter? Vul < of > in die plek van ___ vir die volgende • 5a)2 332 876 ___ 1 984 645 • 5b) 1 805 040 ____ 1 850 309 (2) • 6) Wattergetallêhalfpadtussen 365 en 1 025? (1)
(14 min) • 7a) Beraam die antwoordvir 21 560 / 98 (1) • 7b) Bereken die presieseantwoordvir 21 560 / 98 (2) • 7c) Werk die verskiluittussenjouberaming en die presieseantwoord (1) • 8) Twee getallevermenigvuldig met mekaar gee ‘n produk van 9 600. Indieneen van die getalle 75 is, wat is die andergetal? (2) • 9) Berekenhoeveelmaandedaar is in 21 jaar? (1)
(12 min) • 10ª) Skryf die 4de veelvoud van 8 neer. (1) • 10b) Skryf twee veelvoude van 8 wat ook vierkant getalle is (2) • 11ª) Skryf 72 as die produk van priemfaktore (1) • 11b) Wat is die saamgestelde faktore van 72? (1) • 11c) Watter faktore van 72 is vierkant getalle? (1)
(12 min) • 12) Lys al die priemgetalletussen 4 en 34 (1) • 13a) Vind die priemfaktore van 280 deur ‘n faktorboomtegebruik (2) • 13b) Skryf 280 as ‘n produk van priemgetalle (1) • 13c) Wat is die grootste en kleinstefaktore van 280? (1) • 13d) Skryf die eerstedrieveelvoude van 280 neer (1)
(20 min) • 14a) Vind die KGV vir 28 en 16 (3) • 14b) Vind die GGF vir van 210 en 112 (3) • 15) Skryfhierdieverhoudings in hulleeenvoudigstevorm • A) 100 minute : 1½ ure (1) • B) 15m : 1 050 cm (1) • 16) Watterverhouding is groter, 9:2 of 25:6? (2)
(6 min) • 17) As jyfietsgery het vir 2 ure en 43 km vêrgereis het, berekenjougemiddeldespoed (1) • 18) ‘n Voertuigreis ‘n afstand van 340 km teen ‘n gemiddeldespoed van 85 km / uur. Hoe lank neemdit die motor omhierdieafstandtereis? (2)