140 likes | 1.09k Views
KOSTE REKENINGKUNDE. Studie-eenheid 1: Inleiding tot Koste Rekeningkunde . Inleiding tot Koste Rekeningkunde. Koste Rek poog om onderneming se koste van produksie te bepaal deur: Beoordeling van die insetkoste van elke stap van produksie Beoordeling van vaste koste
E N D
KOSTE REKENINGKUNDE Studie-eenheid 1: Inleiding tot Koste Rekeningkunde
Inleiding tot Koste Rekeningkunde • Koste Rek poog om onderneming se koste van produksie te bepaal deur: • Beoordeling van die insetkoste van elke stap van produksie • Beoordeling van vaste koste • Help bestuur met besluitneming – staak sekere produksielyn wat nie winsgewend is, maak van ander materiaal gebruik, ens • Is die interne funksie verantwoordelik vir versamel en verslagdoen oor finansiële inligting vir interne sakegebruik
Voordele • Bevorder produkontwikkeling en bemarking-strategieë • Help bestuur met besluitneming om winste maksimeer • Beter sakebesluite • Evaluering van departemente, winste en projekte
Tipes koste rekeningkunde inligting 1. Kostetoedelingsverslae Verskafinligting aan bestuur soos bv: • hoeveel items sal vervaardig kan word as masjien A met masjien B vervang word • watter impak het dit op die wins • hoe lank gaan dit neem om masjien A af te betaal • Hoe beïnvloed dit die aantal werknemers • Bepaal of goedere/dienste gelewer produksie-kostes dek en winsmarges bereik
Tipes koste rekeningkunde inligting • Begrotings (bepaal spandering op elke bedryfsfunksie, voorkom oorspandering) Tipes: • Oorhoofse begroting – alle finansiële uitgawes • Standaard begroting – bedrag vir elke spesifieke produksiefunksie • Veranderlike begroting – maak voorsiening vir spesifieke variansiesin produksieproses • Vooruitskattings Bepaal die potensiaal van verkope onder bepaalde marktoestande
Gebruik van rekeningkundige koste inligting • Help met die bepaling van ʼn koste • Help met die beheer van kostes • Help met besluitneming(koop/maak, behou of vervang, voortgaan/staak) • Help met bepaling van verkoopspryse • Help met voorraadbeheer • Help met kostevermindering (nuwe en verbeterde metodes) • Help met die bepaling van doeltreffendheid(vestig standaarde en variansieanalises) • Help met die voorbereiding van begrotings • Help met identifisering van nuttelose aktiwiteite • Help met identifisering van wesenlike verliese • Help in die identifisering van ledige tyd en ledige kapasiteit • Help met die verbetering van produktiwiteit • Help met kostevergelyking • Help met kontrolering van akkuraatheid van finansiële rekeninge VB 1.1 bl23 en Figuur 1.4 bl24
Vervaardigingskoste • Kummulatiewe totaal van hulpbronne • Direk gebruik in vervaardiging van goedere
Direkte en indirekte materiaalkoste • Indirekte materiaal: nie deel van die finale produk, of word nie gebruik om die produk te vervaardig nie. Bv. skoonmaakmiddels • Direkte materiaal: word gebruik in die vervaardigingsproses, word deel van produk. Bv. metaal wat deel vorm van motor. Word as volg bereken: Koopprys van materiaal + vragkoste – aankoopafslag + voorsiening vir vermorsings
Direkte arbeidskoste Direkte arbeid is die werknemers wat direk betrokke is by die produksie van goedere/dienste Hoe bereken ons dit: • Bereken die TOTALE salarisse en lone wat betaal word • Tel by pensioenkoste van al hierdie werknemers • Tel by mediesefonds bedrae betaal vir almal • Tel by bedrae aan werkloosheidsversekering betaal • Tel by die werkgewer se bydrae t.o.v. belasting • Voeg enige bykomende kostes by: werwing van nuwe personeel, ens
Oorhoofse koste • Indirekte fabrieksverwante koste • Oorhoofse koste MOET saam met direkte materiaalkoste en direkte arbeidskoste vir die vervaardiging van die produk in ag geneem en ingesluit word in die berekening van die koste per eenheid • Elektrisiteit, waardevermindering op masjiene • Stappe vir berekening op bl 32
Hoe om oorhoofse koste te bereken: • Stap 1: Definieeroorhoofsekoste en uitgawes. • Stap 2: Beraam die aantalwerksdaebeskikbaar in 'n gegewekalenderjaar. • Stap 3: Vermenigvuldig die aantalwerksdaebeskikbaarvirarbeid met agt (in die geval van ‘n agt-uurwerksdag). • Stap 4: Vermenigvuldig die totalearbeidsure met die gemiddeldearbeidsloon • Stap 5: Voeg al die oorhoofseuitgawes, soosgeïdentifiseer in Stap 1, by die bedrag in Stap 4. Dit is die totaleoorhoofsekoste. • Stap 6: Bepaal die gemiddeldeaantaleenhedeverkoop per jaar • Stap 7: Verdeeltotaleoorhoofsekostedeur die gemiddeldeaantaleenhede. Dit is die oorhoofsekoste per eenheid. • Voorbeeld: • Stap1: R1,200,000 • Stap 2: 365 min Sat/Son min vakansiedae = 246 • Stap 3: 246 * 8ure = 1968 arbeidsure per jaar • Stap 4: 1968 * R115 = R226,320 • Stap 5: R1,200,000 + R226,320 = R1,426,320 • Stap 6: Per maand 1250 * 12 = 15,000 • Stap 7: R1,426,320 / 15,000 = R95 (afgerond) Oorhoofse koste per item