350 likes | 1.58k Views
FAC 105: Finansi ële Rekeningkunde Studiebrief : Inleiding tot Rekeningkunde. Tharien Hattingh tharien.akademia@gmail.com. Wat is REKENINGKUNDE?. Rekeningkunde is die manier waar op rekord gehou word van alle inkomste en uitgawes van ‘n onderneming .
E N D
FAC 105: FinansiëleRekeningkundeStudiebrief: Inleiding tot Rekeningkunde Tharien Hattingh tharien.akademia@gmail.com
Wat is REKENINGKUNDE? Rekeningkunde is die manierwaarop rekordgehou word van alleinkomste en uitgawes van ‘n onderneming. Elketransaksiewat ‘n ondernemingaangaanmoet op een of andermanieraangeteken word. Rekeningkunde is belangrikvir die volgenderedes: • Rekordhouding: Die stoor van inligtingwat in die toekoms as verwysinggebruikkan word. • Besluitneming van bestuur: Rekeningkunde help bestuuromteweetpresieswatfinansieël in die ondernemingaangaan en beinvloeddusookbestuur se besluitneming. • Finansiëleanalise: Om die finansiëleprestasie van ‘n ondernemingtevergelyk met anderondernemings of met andertydperke. Die basieserekeningkundigebeginsels is die manierwaaropelkeonderneminghultransaksies op dieselfdemanieraanteken.
Hoe werk die REKENINGKUNDIGE proses? Die basieserekeningkundigeproseswerksoosvolg:
Wat is GROOTBOEKREKENINGE? Grootboekrekeninge is die manier hoe verskillendetransaksiesgeorden word. Deurelketransaksiewat ‘n ondernemingaangaan word 2 of meergrootboekrekeningegeraak. Bv. Jan koop ‘n motor van R 100 000 kontant. Wattergrootboekrekeningesaldeurhierdietransaksiegeraak word? Motors neem toe met R 100 000 en bank neemaf met R 100 000 want Jan betaalkontant. Dussal die motorgrootboekrekeninggeraak word en danook die bankgrootboekrekening.
Hoe werk GROOTBOEKREKENINGE? Grootboekrekeninge word geklassifiseeras die volgende: • Bates • Laste • Eienaarsbelang Die klassifikasie van ‘n grootboekrekeningondereen van bogenoemdesalbeinvloed hoe die grootboekrekeningwerk– tov. debiteer en krediteer. Deurelketransaksie word 2 of meergrootboekrekeningegeraak. Een van die grootboekrekeningesalgedebiteer word en die andergekrediteer word. Onsnoemdit die dubbelinskrywingsreël.
Hoe weetonswatter GROOTBOEKREKENING hoortwaar? Onsmoetweet hoe die rekeningegeklassifiseer word. Sien bl.7. Dit is dusnodigom die definisies van BATES, LASTE en EIENAARSBELANG te ken en teverstaan, omteweetwattergrootboekrekeninghoortwaar. Kykna bl. 2 & 3 virBasieseBegrippe en Definisies. Dit help ookomna die fisiesefinansiële state van ‘n ondernemingtekyk, omteweet/verstaan hoe die rekeningegeklassifiseer word.
Staat van FinansielePosisie (Balansstaat)
ONTHOU!! Ditwat die ondernemingbesitmoetaltydgelykweesaanditwat die ondernemingskuld. Bates = Eienaarsbelang + Skuld Dws: Bates = Die manier hoe ditgefinansier is. Bates kangefinansier word deurskuld (laste) en eienaarsbelang (die eienaars se bydraeom die besigheidtefinansier).
T-rekeninge is ‘n praktiesemanieromteverduidelik hoe grootboekrekeningewerk T-rekeninge van BATES: Bates word altydmeeraan die DEBIETkant en minder aan die KREDIETkant.
Bates voorbeeld Voorbeeld: ABC Beperkkoop ‘n kantoorblokin kontantvir R 1 500 000.00. Die rekeningewatgeraak word deur die transaksie= BANK (bate) VASTE BATES (bate) Bank word minder want geld vloeiuit die besigheiduit. Vaste Bates word meer want vaste bates vloeina die besigheid.
T-rekeninge is ‘n praktiesemanieromteverduidelik hoe grootboekrekeningewerk T-rekeninge van LASTE: Laste word altydmeeraan die KREDIETkant en minder aan die DEBIETkant.
Lastevoorbeeld Voorbeeld: ABC Beperkkoop ‘n kantoorblokop skuldvir R 1 500 000.00. Die rekeningewatgeraak word deur die transaksie= Lening (las) VASTE BATES (bate) Die lening word meer want skuld word gemaak by die finansierder. Vaste Bates word meer want vaste bates vloeina die besigheid.
Voorbeeld se T-rekeninge: Lening Lening
T-rekeninge is ‘n praktiesemanieromteverduidelik hoe grootboekrekeningewerk T-rekeninge van EIENAARSBELANG / EKWITEIT: Eienaarsbelang / Ekwiteit word altydmeeraan die KREDIETkant en minder aan die DEBIETkant.
Eienaarsbelangvoorbeeld Voorbeeld: ABC Beperk se direkteurkoopnog 100 aandele teen R 1 per aandeel, kontantaan. Die rekeningewatgeraak word deur die transaksie= Aandelekapitaal (eienaarsbelang) Bank (bate) Eienaarsbelang word meer want aandelekapitaal word meer. Nogaandele word aan die direkteuruitgereik. Bank word meer want geld vloeina die besigheid.
Voorbeeld se T-rekeninge: AandeleKapitaal Bank 100 Bank AandeleKapitaal 100
Rekeningkundigevergelyking Die rekeningkundigevergelyking gee ons ‘n aanduiding van die finansiëleposisie van die onderneming. Ditwysvironswat die ondernemingbesit en wat die ondernemingskuld. Ditwat die ondernemingbesitmoetaltydgelykweesaanditwat die ondernemingskuld. Bates = Eienaarsbelang + Skuld Dws: Bates = Die manier hoe ditgefinansier is. Bates kangefinansier word deurskuld (laste) en eienaarsbelang (die eienaars se bydraeom die besigheidtefinansier). Sien bl. 9-11
Sienjullevolgende week!! Werkasb. deur die res van die studiebriefsowel as Studie-eenheid 1 vir die volgende les!