460 likes | 731 Views
Lukas 17:11-19. Geborg deur Bybel-Media. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.
E N D
Lukas 17:11-19 Geborg deur Bybel-Media
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
“Al kry ons nie alles wat ons wil hê nie, kan ons steeds dankbaar wees dat ons nie alles kry wat ons verdien nie”. Anoniem
“Dankbaarheid is nie net die grootste van alle deugde nie, maar die moeder van almal.” Marcus Tullius Cicero (106-43vC).
“Niemand is te groot om dankie te sê nie; maar party is te klein”. Laurence Peter Niemand is te klein om dankie te sê nie, maar party is te groot.”
Asseblief Totsiens Dankie
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Lukas 17:11-19 Net een sê dankie?
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Dit is nie die storie van die barmhartige Samaritaan nie, maar van die dankbare Samaritaan
Hoek 1. Hoe behandel ons mense wat ‘anders’ is, wat op die uithoeke van die samelewing leef?
“I don't need anybody to pray for me; I just need somebody to talk to, that will treat me like a human being.”
Hoek 2 Is dankie-sê altyd deel van ons lewe?
“As ‘Dankie’ die enigste gebed is wat jy ooit bid, is dit genoeg”
Dankie aan iemand wat ’n groot invloed op jou lewe gehad het
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gewag om te sien of die genesing sou hou!
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gewag om te kyk of die genesing die ware Jakob is
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een sou later kom regmaak
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het besluit dat hy in elk geval nooit regtig melaats was nie
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het besluit dat hy vanself beter sou word
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gesê dis mos in elk geval Jesus se werk
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gesê Jesus het nou nie regtig veel gedoen nie
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het gedink enige rabbi sou hom kon gesond maak
Waarom het die ander nie dankie gesê nie? Een het geglo hy was in elk geval besig om beter te word
“As ‘Dankie’ die enigste gebed is wat jy ooit bid, is dit genoeg”
Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir stiltetyd Willem Nicol 66 Meditatiewe dagstukke. Gebaseer op die luistersiklus en geskryf aan die hand van die Evangelie van Johannes. Leer om stil en oop te word vir God se Gees. Prys: R49.95 Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za