160 likes | 525 Views
BAIE WELKOM Mag ons almal hierdie oggend geniet. BOME VAN GENESING. KENMERKE VAN ‘N GOEIE BOOM. Wat benodig ‘n boom vir gesonde groei?. water. …Sonlig…. Vrugbare Grond. Gelowiges word vergelyk met bome…….
E N D
PSALM 1:3 …Gelowige…soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome… vrugte gee op sy tyd...blare nie verdroog nie…….
PSALM 92: 13 – 15…Gelowiges sal so sterk wees soos palmbome….. ..soos seders op die Libanon….vind krag in die huis van die Here, groei op in die tempel van God…selfs in ouderdom..toeneem in krag…fris en lewenskragtig…
Esegiël 47: Visioen van Esegiël – water wat onder uit die tempel vloei – stroom water – Vers 12:… weerskante van die stroom groei allerlei vrugtebome, blare verlep nie en vrugte raak nie op, sal maandeliks dra – vrugte daar om te eet en die blare om genesing te bring…
Jes 61…Bome van Redding • Gewortel en ge-anker in Jesus Christus • Gevoed deur strome van Lewende water – die Heilige Gees en Woord van God • Leef in die LIg van die Alomteenwoordige God, die Vader
Vrug van die Gees: Gal 5:22 :Liefde Vreugde Vrede Geduld Vriendelikheid GoedhartigheidGetrouheid Nederigheid Selfbeheersing ?