180 likes | 2.21k Views
kleurwiel. meng hierdie kleure. Voeg wit by om ‘n kleur ligter te maak en swart om dit donkerder te tint. Die primêre of onmengbare kleure is blou, rooi en geel. Die sekondêre kleure word verkry as die primêre kleure op ‘n spesifieke wyse gemeng word. Geel en blou maak groen.
E N D
kleurwiel meng hierdie kleure Voeg wit by om ‘n kleur ligter te maak en swart om dit donkerder te tint. Die primêre of onmengbare kleure is blou, rooi en geel. Die sekondêre kleure word verkry as die primêre kleure op ‘n spesifieke wyse gemeng word. Geel en blou maak groen. Rooi en blou maak pers. Geel en rooi maak oranje.