320 likes | 764 Views
VOO Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) (Skole). Vak-inligtingsessie. LANDBOUWETENSKAPPE NA 2006. 2006 EN DAARNA. LANDBOUWETENSKAP VERVANG. Landbouwetenskap HG & SG. GRAAD 10 IN 2006 GRAAD 11 IN 2007 GRAAD 12 IN 2008. UITKOMSTES .
E N D
VOO Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) (Skole) Vak-inligtingsessie LANDBOUWETENSKAPPE NA 2006 T.Botha
2006 EN DAARNA LANDBOUWETENSKAP VERVANG Landbouwetenskap HG & SG GRAAD 10 IN 2006 GRAAD 11 IN 2007 GRAAD 12 IN 2008 T.Botha
UITKOMSTES • vertroud wees met die generiese ontwerpelemente van die NKV. • vertroud wees met die verband tussen AOO en VOO. • vertroud wees met die impak wat die beginsels van NKV op die onderrig, leer en assessering van Lewenswetenskap sal hê. • vertroud wees met die uitkomstes van Lewenswetenskappe. • bepaalde opleidingsbehoeftes ten opsigte van die vak en IKT identifiseer. T.Botha
LANDBOU- WETEN-SKAPPE BEGINSELS UGO KUs / OUs / LUs Hoë kennisvlakke, hoë vaardigheids-vlakke Menseregte, Sosiale geregtigheid, Waardering vir IKS, Inklusiwiteit, Omgewing • Sosiale Transformasie • verskaf gelyke onderwys-geleenthede • speek opvoedkundige ongelykhede aan T.Botha
BEGINSELS • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • - binne-in en oor vakke en leervelde • - integrasie van kennis en vaardighede oor vakke en praktyke • vir die bereiking van toegepaste bevoegdheid • - bevorder geïntegreerde leer van teorie, praktyk en refleksie • Progressie • - die ontwikkeling van meer gevordere en komplekse • kennis en vaardighede • - progressie van een graad tot die volgende • Artikulasie: verwantskap tussen kwalifikasie (AOO, VOO & HO) Oordraagbaarheid: dele van kwalifikasie is oordraagbaar (20 krediete) T.Botha
BEGINSELS • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings en sosiale geregtigheid • - sensitief vir kwessies soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, gebreke • - `n inklusiewe benadering deur spesifieke minimum vereistes vir alle leerders (ontwikkeling van toepaslike LP) • Waardering vir inheemse kennissisteme • - herken en erken die diversiteit van kennis stelsels • - Toevoeginging van inheemse kennis stelsels soos • in die denke en sosiale praktyke van Afrika voorkom • - probleemoplossing & konstruering van kennis • Geloofwaardig, kwaliteit en effektiwiteit • - vergelykbaar ten opsigte van kwaliteit en omvang met ander lande T.Botha
BEGINSELS • Lys van beginsels • Sosiale transformasie • uitkomsgebaseerde onderwys • hoë vlakke van kennis en vaardighede • integrasie en toegepaste bevoegdheid • progressie • artikulasie en oordraagbaarheid • menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • heg waarde aan inheemse kennis-sisteme • Geloofwaadig, kwaliteit en effektiwiteit T.Botha
VERBAND TUSSEN HNKV & NKV T.Botha
VERBAND TUSSEN LEERAREA EN VAK T.Botha
ONTWERPELEMENTE T.Botha
SES LEERVELDE VIR SKOLE Tale (Fundamentele leer) Kuns en Kultuur Sake-, Handel-, Bestuur- en Dienstestudies Menslike en Sosiale Studies en Tale Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe Wat is die doel van die Leervelde? T.Botha
FUNDAMENTELE KERN ELEKTIEWE HUISTAAL (20 KREDIETE) (4,5 UUR PER WEEK) HUISTAAL OF EERSTE ADDISIONELE TAAL (20 KREDIETE) (4,5 UUR PER WEEK) 2 VAKKE UIT EEN LEERVELD 1 VAK UIT DIESELFDE OF ANDER LEERVELD WISKUNDE/ WISKUNDIGE GELETTERDHEID (20 KREDIETE) (5 UUR PER WEEK) (2 X 20 KREDIETE) (2 X 4,5 UUR PER WEEK) LEWENSORIëNTERING (10 KREDIETE) 2 UUR PER WEEK 4 VAKKE 70 KREDIETE 2 VAKKE 40 KREDIETE 1 VAK 20 KREDIETE KOMBINASIEREËLS VIR DIE VOOS T.Botha
WATTER LEERVELD? Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe Lewenswetenskappe Fisiese Wetenskappe Landbouwetenskappe Rekenaartoepassings Tegnologie T.Botha
SLEUTELKENMERKE Definisie Doel Omvang Opvoedkundige en loopbaanskakelings Leeruitkomstes en Assesseringstandaarde T.Botha
Definisie • SLEUTELELEMENTE • studie van die verhouding tussen grond, plante en diere • in die produksie en prosessering an kommoditeite • `n geïntegreerde wetenskap in die holistiese wetenskap raamwerk • bevorder die begrip van `n volhoubare landbou-onderneming • pas bestuursvaardighede in omgewing toe om volgehoue produksie • te bevorder T.Botha
DOEL • Leerders sal `n bewuswording ontwikkel van ... • nasionale prioriteite (voedselsekuriteit, volgehoue gemeenskappe, • bestryding van armoede, ens. • Die bestuur van die omgewing, natuurlike bronne en die mensliewende • versorging/behandeling van diere • geslagsgelykheid en ander ongelykhede • probleemoplossings-meganismes • Leerders sal: • bewus wees van sosio-ekonomiese ontwikkeling van die gemeenskap • ingeligte en verantwoordelike burgers raak • bewus wees van inheemse kennis en praktyke in landbou • sosiale en persoonlike vaardighede ontwikkel • waarde toe voeg deur toegang te verkry en geleenthede van • lewenslange leer te benut T.Botha
KENNISAREAS: • Grondkune • Plantkunde • Dierkunde • Basiese chemie • Basiese biologiese konsepte • Bestuur van die omgewing • Landbou-ekonomie • Volhoubare natuurlike hulpbronbenutting OMVANG Interverwante kwessies LO 4 ONDERSOEK & ANALISEER LO 1 Volhoubare landbou- praktyke LO 2 Inheemse landboudkundge kennis en Historiese ontwikkeling LO 3 T.Botha
Graad 10 • Algemene klassi- • fkasie, belangrikheid • & ekonomiese • waarde bv. bees, • suiwel, skaap, varke, • perde, bokke, • hoenders Graad 11 • Graad 12 • Voeding • Produksie • Voortplanting • Beskerming & beheer • (siektes & peste) INHOUD DIERE STUDIES T.Botha
Graad 10 • Algemene klassi- • fkasie, belangrikheid • & ekonomiese • waarde bv. Woude, • Gewasse, • Graad 11 • Voeding • Minerale voeding • Voortplanting • Beskerming Graad 12 INHOUD PLANTSTUDIES T.Botha
Graad 10 • Ekologiese streke • van die wêreld • Ekologiese streke • van SA • Aanpassings van • ekostelsels • Veldbestuur • Graad 11 • Graad 12 INHOUD Landbou-ekologie T.Botha
Graad 10 • Basiese • komponente • Gondvorming • faktore & prosesse • Grade 11 • Profiele & • kemerke • Chemiese & • kolloïdale eien- • skappe • Grond mikro- • biologie • Grondklassifikasie Graad 12 INHOUD GRONDKUNDE T.Botha
Graad 10 • Landbou-bronne • (bv. grond, water, • watergehalte, • besoedeling, • gronderosie • Graad 11 • Grond opname & • beplan gebruik • Grondbewerking • Rotering van • gewasse • Gekontroleerde • produksie (bv. • Kweekhuis, • tonnels, ens.) Graad 12 INHOUD OPTIMALE HULPBRON-BENUTING T.Botha
Graad 10 • Graad 11 • Verbindings Graad 12 INHOUD BASIESE CHEMIE T.Botha
Graad 10 • Selteorie • Selverdeling • Graad 11 • Graad 12 • Oorerflikheid, seleksie, • variasie & ras • Plante & diere • Groei & genetiese • manipulering INHOUD BIOLOGIESE KONSEPTE T.Botha
INHOUD LANDBOUBESTUUR • Graad 10 • Vraag na voedsel • Sleutelbelangrik- • heid (bv. Ver- • skaffer van voedsel, • roumateriale, werks- • geleenthede) • Oorsig van landbou- • ontwikkeling • Organisasies • Landbouwetgewing • Graad 11 • Graad 12 • Bemarking • Entrepreneurskap • Produksiefaktore • & bestuur T.Botha
PROGRESSIE DEUR GRADE T.Botha
LU 1: ASSESSERINGSTANDAARDE Analiseer, sintetiseer, evalueer data en kommunikeer bevindings Beplan `n ondersoek Ondersoek & analiseer Hantering van apparaat, toerusting & masjinerie Voer `n ondersoek uit deur data te versamel en te manipuleer T.Botha
LU 2: ASSESSERINGSTANDAARDE Begryp die dinamiese aard van kennis & tegnologie Verseker `n volhoubare omgewing Volhoubare landbou- praktyke Interpretering & toepassing van kennis in die praktyk T.Botha
Begryp & interpreteer sosio- kulturele ontwikkelings oor tyd Inheemse kennis, & historiese ontwikkeling Gebruik inheemse kennis in relevante praktyke, stelsels & tegnologie LU 3: ASSESSERINGSTANDAARDE T.Botha
Begryp die verband tussen mens & natuur Interverwante kwessies in landbou Impak van sosio-ekonomie & politieke kwessies op hulpbronne & produksie LU 4: ASSESSERINGSTANDAARDE T.Botha
IDENTIFISERING VAN LEERBEHOEFTES EN OLOM Nuwe inhoud Nuwe vaardighede IKT Metodologie Sagteware Handboeke Naslaanbronne Apparaat, toerusting (bv. rekenaars, mikroskope, ens.) T.Botha