260 likes | 697 Views
VOO Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) (Skole). Vak-inligtingsessie. BIOLOGIE & FISIOLOGIE NA 2006. 2006 EN DAARNA. LEWENSWETENSKAPPE VERVANG. Biologie HG & SG. &. Fisiologie HG & SG. GRAAD 10 IN 2006 GRAAD 11 IN 2007 GRAAD 12 IN 2008. UITKOMSTES .
E N D
VOO Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) (Skole) Vak-inligtingsessie BIOLOGIE & FISIOLOGIE NA 2006 T.Botha
2006 EN DAARNA LEWENSWETENSKAPPE VERVANG Biologie HG & SG & Fisiologie HG & SG GRAAD 10 IN 2006 GRAAD 11 IN 2007 GRAAD 12 IN 2008 T.Botha
UITKOMSTES • vertroud wees met die generiese ontwerpelemente van die NKV. • vertroud wees met die verband tussen AOO en VOO. • vertroud wees met die impak wat die beginsels van NKV op die onderrig, leer en assessering van Lewenswetenskap sal hê. • vertroud wees met die uitkomstes van Lewenswetenskappe. • bepaalde opleidingsbehoeftes ten opsigte van die vak en IKT identifiseer. T.Botha
LEWENS- WETEN-SKAPPE BEGINSELS UGO KUs / OUs / LUs Hoë kennisvlakke, hoë vaardigheids-vlakke Menseregte, Sosiale geregtigheid, Waardering vir IKS, Inklusiwiteit, Omgewing • Sosiale Transformasie • verskaf gelyke onderwys-geleenthede • speek opvoedkundige ongelykhede aan T.Botha
BEGINSELS • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • - binne-in en oor vakke en leervelde • - integrasie van kennis en vaardighede oor vakke en praktyke • vir die bereiking van toegepaste bevoegdheid • - bevorder geïntegreerde leer van teorie, praktyk en refleksie • Progressie • - die ontwikkeling van meer gevordere en komplekse • kennis en vaardighede • - progressie van een graad tot die volgende • Artikulasie: verwantskap tussen kwalifikasie (AOO, VOO & HO) • Oordraagbaarheid: dele van kwalifikasie is oordraagbaar (20 krediete) T.Botha
BEGINSELS • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings en sosiale geregtigheid • - sensitief vir kwessies soos armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, gebreke • - `n inklusiewe benadering deur spesifieke minimum vereistes vir alle leerders (ontwikkeling van toepaslike LP) • Waardering vir inheemse kennissisteme • - herken en erken die diversiteit van kennis stelsels • - Toevoeginging van inheemse kennis stelsels soos • in die denke en sosiale praktyke van Afrika voorkom • - probleemoplossing & konstruering van kennis • Geloofwaardig, kwaliteit en effektiwiteit • - vergelykbaar ten opsigte van kwaliteit en omvang met ander lande T.Botha
BEGINSELS • Lys van beginsels • Sosiale transformasie • uitkomsgebaseerde onderwys • hoë vlakke van kennis en vaardighede • integrasie en toegepaste bevoegdheid • progressie • artikulasie en oordraagbaarheid • menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • heg waarde aan inheemse kennis-sisteme • Geloofwaadig, kwaliteit en effektiwiteit T.Botha
SKAKELING T.Botha
VERBAND TUSSEN LEERAREA EN VAK T.Botha
ONTWERPELEMENTE T.Botha
SES LEERVELDE VIR SKOLE Tale (Fundamentele leer) Kuns en Kultuur Sake-, Handel-, Bestuur- en Dienstestudies Menslike en Sosiale Studies en Tale Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe Wat is die doel van die Leervelde? T.Botha
FUNDAMENTELE KERN ELEKTIEWE HUISTAAL (20 KREDIETE) (4,5 UUR PER WEEK) HUISTAAL OF EERSTE ADDISIONELE TAAL (20 KREDIETE) (4,5 UUR PER WEEK) 2 VAKKE UIT EEN LEERVELD 1 VAK UIT DIESELFDE OF ANDER LEERVELD WISKUNDE/ WISKUNDIGE GELETTERDHEID (20 KREDIETE) (5 UUR PER WEEK) (2 X 20 KREDIETE) (2 X 4,5 UUR PER WEEK) LEWENSORIëNTERING (10 KREDIETE) 2 UUR PER WEEK 4 VAKKE 70 KREDIETE 2 VAKKE 40 KREDIETE 1 VAK 20 KREDIETE KOMBINASIEREËLS VIR DIE VOOS T.Botha
SLEUTELKENMERKE Definisie Doel Omvang Opvoedkundige en loobaan skakelings Leeruitkomstes en Assesseringstandaarde T.Botha
WATTER LEERVELD? Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe Lewenswetenskappe Fisiese Wetenskappe Landbouwetenskappe Rekenaartoepassings Tegnologie T.Botha
DEFINISIE • Sleutelelemente van definisie • Sistematiese studie van lewe in die veranderde • natuurlike en mens-gemaakte omgewing • Konstrueer kennis en begrip van sleutel • konsepte, prosesse en meganismes en • toepassings daarvan deur middel van • kritiese ondersoeke en refleksie • in die gemeenskap T.Botha
DOEL • Stel leerders instaat om ... • Sleutel konsepte wat basiese lewensprosesse verklaar en • die interverwantskappe en interafhanklikheid van die lewende en • die fisiese wêreld, te ontdek. • Biologiese, fisiologiese, omgewings, tegnlogiese, en • sosiale prosesse wat `n impak op die omgewing het, te begryp. • Lewenswetenskappe ontwikkel die volgende bekwaamhede: • wetenskaplike proses- en probleemoplossingsvaardighede; • konstrueer en pas Lewenswetenskaplike kennis toe; en • toon begrip vir die interverwantskappe tussen Lewens- • wetenskappe, tegnologie, die omgewing en gemeenskap, • en waardes en houdings T.Botha
OMVANG LO 1 ONDERSOEKE Konstruering van kennis en begrip LO 2 Interverwantskappe en interafhanklikheid tussen Wetenskappe, Tegnologie, omgewing en gemeenskap, en houdings en waardes LO 3 • KENNISAREAS: • Molekulêre Biologie • Omgewingstudies • Strukture & funksies • Diversiteit, verandering & kontinuiteit T.Botha
Graad 10 • Selstruktuur • Seldeling • Weefsels • Verwante siektes • Graad 11 • Micro-organismes • Siektes • Immuniteit • Graad 12 • DNS, proteïen- • sintese • Meiose, siektes • Gene, oorerflikheid, • genetiese siektes INHOUD Weefsels, Selle en Molekulêre Studies T.Botha
INHOUD Strukture, beheer en prosesses in plante en diere • Graad 10 • Energie vrystelling • Voedselproduksie • Menslike voeding & • verwante siektes • en allergieë • Gaswisseling • verwante siektes • en allergieë • Graad 11 • Strukturele onder- • steuning • Vevoer • Ekskresie • Senu- en endo- • kriene stelsels • Verwante siektes • Mediese toestande • Graad 12 • Voortplanting en • verwante siektes T.Botha
INHOUD Omgewingstudies • Graad 10 • Biosfeer,biome, • & ekostelsels • Lewende & nie- • lewende bronne, • voedselkettings • Energievloei • binne-in `n • omgewing • Graad 11 • Menslike impak op • die omgewing • Volhoubaarheid • van ons omgewing • Graad 12 • Plaaslike omgewings- • kwessies • Effek van besoede- • ling op menslike • fisiologie & • gesondheid T.Botha
Graad 10 • Biodiversiteit & • bewaring • Belangrikheid en • waarde van bio- • diversiteit • Gevare vir bio- • diversiteit • Parasitisme, • siektes • Graad 11 • Bevolkingstudies • Sosiale gedrag • Bestuur bevolkings • Graad 12 • Orsprong van pecies • Evolusie teories, • mutasies, natuurlike • seleksie, macro- • evolusie • Fundamentele • aspekte van fossiele • studies • Wieg van mensdom • Biologiese bewyse • van evolusie • Massale uitwissing INHOUD Diversiteit, verandering en kontinuïteit T.Botha
Progressie deur grade T.Botha
LU 1: Assesseringstandaarde Identifisering en bevraagtekening verskynsels en beplan `n ondersoek Analiseer, sintesisering, evaluering data en kommunikeer bevindings Ondersoek & probleemop- lossings vaardighede Uitvoering van `n ondersoek deur data te versamel en te manipuleer T.Botha
LU 2: Assesseringstandaarde Ontsluit kennis Toon `n begrip van die Lewens- wetenskaplike kennis in die alledaagse lewe Konstruering & toepassing van kennis Interpretering en skep begrip van kennis in Lewenswetenskappe T.Botha
LU 3: Assesseringstandaarde Lewens- wetenskappe, Tegnologie, Omgewing & Gemeenskap Ondersoek en evalueer wetenskaplike idees van kulture in die verlede en tans Vergelyk die invloed van veskillende geloofs- oortuiginge, houdings en waardes op wetenskaplike kennis Vergelyk en evalueer die gebruik en ontwikkeling van bronne & produkte, en hul impak op die omgewing en gemenskap T.Botha
IDENTIFISERING VAN LEERBEHOEFTES EN OLOM Nuwe inhoud Nuwe vaardighede IKT Metodologie Sagteware Handboeke Naslaanbronne Apparaat, toerusting (bv. rekenaars, mikroskope, ens.) T.Botha