80 likes | 397 Views
Raak stil saam met NG Bergsig. 2014-04-09. Lectio. Psalm 46 2 God is vir ons ’n toevlug en ’n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. 3 Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, 4 al druis en skuim die
E N D
Raakstilsaam met NG Bergsig 2014-04-09
Lectio Psalm 46 2God is vir ons ’n toevlugen ’n beskerming; Hy was nog altyd bereidom te help in nood. 3Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptesvan die see, 4al druis en skuimdie waters van die see, al skud die berge deur sy onstuimigheid. Luister na God se Woord
Meditatio Wat beteken toevlug en beskerming vir jou? Glo jy dat God nog altyd daar was? Hoe sal jy dink lyk die voorbeelde in jou wêreld wat jy kan invul in vers 3-4? -Gee die aarde pad -Val die berge in die see -Druis die waters -Skud die berge Oordink God se Woord
Oratio Deel met Jesus waarvan jy wil wegvulg? Wat is daar waarteen jy en jou geliefdes beskerming nodig het? Praat met die Here oor vers 3: “Daarom is ons nie bang nie!” Praat met die Here die Almagtige
Intersessie Ons Toevlug en Beskermer… …ek tree in vir almal … - wat hulp nodig het; - wat liefde nodig het; • wat kos nodig het; • wat vrees het. Bid spesifiek vir
Gebedsversoeke Bid asseblief vir die persone wat in nood is. As jy hulle ken skakel hulle gerus of stuur ’n bemoedigende boodskap.
Doxa Psalm 46:11-12 Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies,hoog bo die aarde. Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons ’n beskutting. Eer God vir wie Hy is
AMEN God dra deur ons!