1 / 25

FRUSTREER JOU TAFELBLAD REKENAAR JOU?

FRUSTREER JOU TAFELBLAD REKENAAR JOU?. O pgradering van jou rekenaar. OPGRADEER OF KOOP ’n NUWE PR!. WAT IS OPGRADERING?. Om na nuwer, kragtige weergawe te verander. Om van die hardeware te vervang. WAT IS OPDATERING?.

maitland
Download Presentation

FRUSTREER JOU TAFELBLAD REKENAAR JOU?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. FRUSTREER JOU TAFELBLAD REKENAAR JOU? Created by Estie

  2. Opgradering van jou rekenaar

  3. OPGRADEER OF KOOP ’n NUWE PR! Geskep deur Estie

  4. WAT IS OPGRADERING? Om na nuwer, kragtige weergawe te verander. Om van die hardewarete vervang. WAT IS OPDATERING? Om ’n stelsel of ’n datalêer te verander om dit meer toepaslik te maak. Om nuwer sagteware te installeer. Geskep deur Estie

  5. Tipes opgraderings • Meeste apparatuur het firmware en drywerprogramme wat met behulp van flashing opgegradeer kan word. • (Flashing: BIOS update file wat op flashdisk gelaai word en dan vandaar die BIOS aanpas/aanvul/bywerk.)

  6. WAAROM OPGRADEER? • Gebruiker behoeftes verander: • meer stoorspasie; • spoed; • beter algemene werking; • kragvoorsiening; • speletjies speel; TV kyk; • internet toegang; • CDs/DVDS. Hoe kan my probleme opgelos word?? Geskep deur Estie

  7. Hoofkomponente in kas • Die moederbord

  8. Hoofkomponente in kas • Berging (Sekondêre geheue)

  9. KOM ONS GRADEER OP! STOORSPASIE • Installeer groter hardeskyf. • Musiek- en grafikalêers het meer spasie as datalêers nodig. Watter een sal jy kies: 40 GB, 80 GB, 120 GB, 240 GB? Geskep deur Estie

  10. Hoofkomponente in kas • RAM

  11. Tipes opgraderings • Byvoeging van RAM

  12. SPOED • Meer RAM – meer werk kan gedoen word. Watter een sal jy kies: 512 MB, 1 024 MB, 1 GB, 2 GB, 4 GB? RAM = werkspasie van jou rekenaar – soos ’n lessenaar. As lessenaar klein en jy probeer om op dieselfde tyd meer as een taak uit te voer, sal die dokumente van die lessenaar af val om vir ander dokumente plek te maak. Dit vertraag jou werkspoed. Created by Estie

  13. Hoofkomponente in kas • Die verwerker

  14. BETER ALGEHELE WERKING • Vinniger SVE – voer programme vinniger uit. Watter een sal jy kies: 1.8 GHz, 2.3 GHz, 2.8 GHz, 3.4 GHz? Geskep deur Estie

  15. Hoofkomponente in kas • Kragbron (Power supply)

  16. KRAGVOORSIENING (POWER SUPPLY) Probleme? Geen krag? ‘N power supply skakel’n Alternating Current (AC) sein wat van die muurprop uitkom na ’n bruikbare Direct Current (DC) sein om.  Wat sal jy doen? Replace power supply. Geskep deur Estie

  17. Hoofkomponente in kas • Uitbreidingskaarte in gleuwe

  18. Tipes opgraderings • Verandering van die videobeheerder

  19. SPEEL SPELETJIES/KYK TV • Grafika kaart – beter beeld. • Kontroleer grootte van geheue van kaart. • Hoe meer geheue, hoe beter beelde. • Watter een sal jy kies: 512 MB, 1 GB, 2 GB? Geskep deur Estie

  20. INTERNET TOEGANG • Netwerkkaart Wees versigtig vir kuberkrakers; jy is nou gekoppel! Geskep deur Estie

  21. Tipes opgraderings • Byvoeging/ vervanging van optiese skywe

  22. CDs/DVDs • Geen CD-ROM/DVD-ROM? • Slegs CD-ROM – kan nie DVDs gebruik nie? • Oplossing: Gradeer op na dit wat benodig word. Wat van ’n blue-ray skYF??? Geskep deur Estie

  23. BESLUIT NOU: OPGRADEER OF KOOP ’n NUWE REKENAAR! • Hou die prys in gedagte! • Maak seker of jou rekenaar opgradeerbaar is. • Skootrekenaars is normaalweg nie • opgradeerbaar nie.. OPGRADEER? KOOP? OF Geskep deur Estie

  24. ONTSLAE RAAK VAN OU REKENAARTOERUSTING • Moedig green computing aan! Raak ontslae van e-afval!!! Geskep deur Estie

  25. ONTSLAE RAAK VAN E-AFVAL? Hergebruik Skenk rekenaars as donasies. Verkoop rekenaars – moeilik – nie mark. Hou ekstra parte. Herwin Munisipaliteite laai op in sommige lande. Herwinningsmaatskappye. Ruil in Gee afslag as nuwe rekenaar gekoop word. Geskep deur Estie

More Related