580 likes | 1.3k Views
Afdeling 2 Stelseltegnologieë. Module 2.2 Basiese konsepte van apparatuur. Die basiese model van ’n rekenaar. VERWERKING. TOEVOER. AFVOER. STOOR. KOMMUNIKASIE. Kategorieë van apparatuur binne kas.
E N D
Afdeling 2 Stelseltegnologieë Module 2.2 Basiesekonsepte van apparatuur
Die basiese model van ’n rekenaar VERWERKING TOEVOER AFVOER STOOR KOMMUNIKASIE
Kategorieë van apparatuur binne kas Beskou al die komponente wat nodig is om jou eie PC te bou:http://www.butterscotch.com/tutorial/Getting-Started-Building-Your-PC
Moederbord • Wat is die moederbord? • Doel van die moederbord? • Waar word die moederbord aangetref? • Hoe word die moederbord geïnstalleer? Kyk na ‘n video van hoe om moederbord in kas te installeer: http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Motherboard-Into-Your-Case
SVE • Wat is die rol van die SVE? • Waar prop die SVE in? • Wie vervaardig SVE’s vir PC’s? • Wie vervaardig SVE’s vir slimfone en tabletrekenaars? • Wat is die eenheidwaarin die spoedvan ’n SVE gemeet word? • Watkangedoen word omskadea.g.v. oorverhittingtevoorkom? Kykhoe ’n SVEen waaiergeïnstalleer word: http://www.butterscotch.com/tutorial/Preparing-The-Motherboard-And-CPU
RAM: Random Access Memory • Wat is die rol van RAM? • Hoekom is die data-oordragtempo tussen RAM en SVE so vinnig? • Wattereffek het meer RAM? • Hoe word meer RAM geïnstalleer? • Watbeteken “onbestendig”? • Watbeperk die hoeveelheid RAM watmenskangebruik? Kyk hoe geheuegeïnstalleer word: http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Your-PCs-Memory
Hardeskyf(HDD – hard disk drive) • Fisiesesamestellingvan hardeskywe. • Stoor op hardeskyf vind nie elektronies plaas nie. Noem die regte tipe stoor. • Hoekom is die HDD stadiger as RAM? • Kapasiteit en koste van stoor op HDD. • Watsalgebeur as mens ’n werkende HDD laatval? • Twee kante van dieselfde HDD. Kykhoe ’n HDD geïnstalleer word: http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Hard-Drive
Optiesestoor: CD / DVD / Blu-ray • Hoe word data op optieseaandrywersgestoor? • Wattereen is die stadigste: HDD of CD/DVD-aandrywers? • Wat is die stoorkapasiteitvan CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe? • Hoe kanmensonderskeitussen CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe deur net daarnatekyk? Kykhoe ’n CD/DVD-aandrywergeïnstalleer word: http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Optical-Drive
Vastetoestand-skyf (SSD) • Hoe verskil SSD’s van hardeskywe en RAM? • Wattertoestellemaakvan SSD’s gebruik? • Wattereen is die vinnigste: SSD’s, RAM, hardeskywe of CD’s? • Koste en kapasiteitvan SSD’s. Luisterna ’n besprekingoor SSD’s vsmeganiese HDD’s: http://www.butterscotch.com/show/Mechanical-Hard-Drives-Vs-Solid-State-Drives
Poorte en konnekteerdersomrandapparatuurtekoppel Eksterneaandrywersbiedekstrastoorplekeenvoudig, vinnig en maklik.
USB • Randapparatuurwataan USB-poortekoppel. • Watomtedoenindiendaarniegenoeg USB-poorte is nie?
Firewire • WaarsalmensFirewire-poorteaantref? • Wattereen is vinniger - Thunderbolt, USB3, USB2, USB1 of Firewire?
Thunderbolt/Lightpeak • Bekendgestel in 2011. • Beskikbaar op alle nuwe Apple-rekenaars. • Thunderbolt bied die vinnigste eksterne konneksie tans beskikbaar. • Bied aan randapparatuur 10 Watt krag en tot 10 Gb/soordragspoed wat ‘n HD-fliek in minder as 30 sek kan oordra of ‘n jaar se aanhoudende mp3-musiek in net meer as 10 min.http://www.intel.com/content/www/us/en/io/thunderbolt/thunderbolt-technology-developer.html
Aktiwiteit1 Doenvraag 1 tot 10van aktiwiteit1
Sleutelbord • Hoekompraatons van “QWERTY”-sleutelbord? • Watomtedoen as jy ‘n sleutelbordnodig het op ‘n raakskerm-toestel? • Hoe konnekteermens ‘n sleutelbordaan die rekenaar? Toevoerdatakanteks of navigasie of instruksiesweesbv. Home en pyljies en F1 vir Help.
Wysertoestelle • Muis-aksies • Hoe werk Touchpads/Trackpads? Toevoer: die posisie en of jyklik, regs-klik, dubbel-klik, sleep of rolvirinteraksie met die items op die skerm: teken, skuif, kopieer ens.
Mikrofoon • Bespreekverskillendetipesmikrofonewat op rekenaars, slimfone en media-tablettegebruik word. Toevoer: die klankwatopgeneemkan word of waarop die rekenaarkanreageer as ditoorstemherkenningsprogram-matuurbeskik.
Raakskerm • Noem ‘n paartoestellewatraakskermsgebruik • Bespreek die aksieswaarmee die rekenaarbeheerkan word m.b.v. raakskerms Kapasitieweraakskermsreageer op vingers (of enigietswatelektrisiteitgelei)
Speletjie-beheerders • Bespreekgespesialiseerdebeheerdersvir die Xbox of PlayStation. • Bespreek die beweging-sensitiewebeheerders van die Wii • Bespreek Microsoft Kinectvir die Xbox Knoppies op die beheerder laat toe vir aksies soos skiet en beweging-sensitiewe beheerders of kameras reageer op jou beweging om speletjies soos tennis te speel.
Kamera • Hoe omfoto’s en video van joukamerana die rekenaaroortedra Rou beeld-lêers word somsdigitalenegatiewegenoemomdathullenie as ‘n beeldgebruikkan word nie maar wel al die inligtingbevatwaarmee ‘n beeldgeskepkan word.
Skandeerders • Tipes: • Platbed- • 3D- • Strepieskode- • Magneetstrook- • Biometriese-skandeerders • Hoe redigeermensteksnadat ‘n dokumentgeskandeer is? • Wat is ‘n QR-kode? • ‘n QR-kode (Quick Response kode) is ‘n matriks-tipestrepieskode (of twee-dimensionelekode) watgewildgeraak het a.g.v. die vinnige lees daarvan en relatief hoë stoorkapasiteit.
Pen-tablet • Bespreek scenarios waar die pen-tablet (of die Tablet PC) meesgeskiksalwees en motiveerjoukeuses • Bespreek die uniekeeienskappe van ‘n pen-tablet
Ander toevoertoestelle • Ander toevoertoestelle en waarhullegebruik word, soos • knoppies, • Rol-wieletjies, • Skakelaars ens.
Teks-toevoer • Ander maniereomteks toe tevoerbehalweomdittetik op ‘n sleutelbord • Bondel-skandering • Strepieskodes • Spraakherkenning
Beeld-toevoer • Toestellewaarmee videos/foto’stoegevoerkan word • Hoe omhierdietoestelleaan die rekenaartekoppel Hulle het al rêrig ‘n kar ontwikkel wat self deur die stad kan ry sonder om ‘n ongeluk te veroorsaak http://www.youtube.com/watch?v=-nYhKD8leAg
Klank-toevoer • Klank word meestalslegsopgeneem • Bespreekandermanierewaaropklankgebruikkan word bv. MIDI-instrumente, programme waarmeeklankpatroneopgeneem en herkenkan word
Sensor-toevoer • Menskryookligsensors, giroskope, temperatuursensors ens. wat toestelle toelaat om op hulle omgewing te reageer op maniere wat nooit voorheen moontlik was nie. • Die Scratch-programmeertaallaatmens toe omeenvoudigeinteraktiewe programme teskryfwatsalreageer op toevoervanaf ‘n ligsensor, klanksensor, skakelaar of ‘n skuifkontrole op ‘n PicoBoard.
Aktiwiteit 2: Toevoer Beantwoord vraag 1- 18van Aktiwiteit 2
Monitor of VDU • Waarvoor staanVDU, LCD, LED, CRT. • Monitors word tipies geklassifiseer volgens: • Grootte • Resolusie • Reaksietyd • Konnekteerders • Kontras-verhouding
Data-projektor • Hoe werk ‘n data-projektor? • Scenarios waar ‘n data-projektor geskik sal wees • Vergelyk met Slimbord
Drukkers • Verduidelik ‘harde kopie’ en ‘sagte kopie’. • Hoekom sou ‘n besigheid ‘n multi-funksie toestel verkies i.p.v. ‘n gewone drukker? • Hoe konnekteer drukkers aan ‘n rekenaar?
Luidsprekers en oorfone • Twee faktore bepaal die kwaliteit van die klankgehalte. • Hoe om aan elektroniese instrumente en professionele mengborde, luidsprekers en oorfone te koppel. • Klank afvoer kan • jou vertel wanneer take begin/klaar is. • ‘n klank maak wanneer jy op ‘n objek klik. • Teks na klank omskakkel.
Aktiwiteit 3 Beantwoord vrae 1- 10van Aktiwiteit 3
Stoor • Nadele van optiese skyf-aandrywers (CD / DVD / Blu-ray) • Relatief stadig • Beperkte kapasiteit • Duur per GB relatief tot magnetiese stoor of selfs Vaste Toestand Skywe (SSDs). • Beskadig maklik deur krappe of hitte • Relatief groot (fisies)
Flash-skywe • Elektroniese stoor. • Vinniger as optiese/magnetiese stoor. • Duurder per GB as magnetiese stoor. • Kleiner kans om te beskadig. • Hoë kapasiteit: verskillende groottes vanaf 1GB en meer. • Fisies klein. • Verkry krag vanaf rekenaar via USB-poort.
Geheue-kaartjies • Digitale kameras stoor hulle foto’s op geheue-kaartjies. • Verskillende tipes. • Konnekteer die kamera aan die rekenaar met ‘n kabel (gewoonlik USB), of gebruik ‘n kaart-leser.
Draagbare hardeskywe • Dieselfde magnetiese media as interne hardeskywe. • Konnekteer via USB, Firewireof Thunderbolt konneksie. • Groot kapasiteit – geskik vir rugsteun-doeleindes. • Twee tipes • 2.5” aandrywers: laer kapasiteit en kan krag verkry via die kabel. • 3.5” aandrywers: groter kapasiteit maar benodig eksterne kragbron
Kommunikasie • Modem (MOdulator – DEModulator) was gebruik om ‘n rekenaar se digitale data om te skakel na analoë klank-seine en andersom. • Deesdae word data digitaal versend – geen omskakeling na analoog is nodig nie • 3G-modems • ADSL-modems • Roeteerders
Aktiwiteit 4 Beantwoord vraag 1 tot 9van Aktiwiteit 4
Sinchroniseer jou foon en rekenaar • Dieselfde data op meer as een toestel bv. die kontakte in jou e-pos adresboek en die kontakte op jou foon. • As jy die data op een toestel verander, is die data op die ander toestel nie op datum nie behalwe as jy die twee toestelle sinchroniseer (d.i. maak seker altwee toestelle bevat die nuutste data). Programmatuur nodig. • DropBox - ‘Cloud Syncing’.