1 / 9

TYE - tenses

TYE - tenses. 3 tenses in Afrikaans. Verlede tyd: Die man het ‘n lied gesing. Teenwoordige tyd: Die vrou kook die kos. Toekomende tyd: Die seun sal die bal skop. Ek. het. ‘n nuwe fiets. Verlede tyd:. Ek. het. ‘n nuwe fiets. gehad. Teenwoordige tyd:. Toekomende tyd:. sal.

major
Download Presentation

TYE - tenses

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. TYE - tenses

  2. 3 tenses in Afrikaans Verlede tyd: Die man het ‘n lied gesing. Teenwoordige tyd: Die vrou kook die kos. Toekomende tyd: Die seun sal die bal skop.

  3. Ek het ‘n nuwe fiets. Verlede tyd: Ek het ‘n nuwe fiets gehad. Teenwoordige tyd: Toekomende tyd: sal ‘n nuwe fiets Ek hê. Verlede tyd: Sam het ‘n hondjie gehad. Sam het ‘n hondjie. Teenwoordige tyd: Toekomende tyd: Sam sal ‘n hondjie hê.

  4. Teenwoordige tyd: Ek is moeg. Verlede tyd: Ek was moeg. Toekomende tyd: Ek sal moeg wees.

  5. Verlede tyd • kan kon Teenw. tyd Ek kan ver hardloop. Ek kon ver hardloop. • wil wou moes • moet

  6. Words starting with ge- be- her- ver- gesels betaal herhaal vergeet Do NOT get a ge- in the past tense Teenwoordige tyd: Hy vertel ‘n goeie storie. Hy het ‘n goeie storie vertel. Verlede tyd:

  7. VerledeTyd If there are 2 verbs in a sentence… Connected by ‘en’… and happening at the same time Add ‘het’ Move both verbs to end. Add ‘ge-’ ONLY to the 1st verb Die seunloop en eetsyroomys. Die seunhetsyroomys geloop en eet.

  8. Verledetyd If there are 2 verbs in the sentence… With NO conjunction between them… Add het… V1 goes before V2 at the end. V1 V2 Ekhoor die leeubuitebrul. brul. gehoor Ekhet die leeubuite v1 v2

  9. If there is a conjunction in the sentence… Treat the sentence before and after the conjunction as 2 separate sentences. [Marius eetelke dag sykos] want [hy is honger.] [Marius hetelke dag sykosgeëet,] want [hywas honger.]

More Related