2.02k likes | 7.27k Views
Voornaamwoorde. Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram . Wat is a voornaamwoord ?. 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde
E N D
Voornaamwoorde Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Wat is a voornaamwoord? • 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde • hy, jy, ons, sy, hulle, julle, ek, u, hom, haar, my, jou
PersoonlikeVoornaamwoorde • Staan in plek van ‘n naam of persoon, of persone • Ek, jy, u, hy, sy, onsjulle, hulle, dit, homwie, wat • Die man ken : my, jou, hom, haar, ons, julle, hulle
OnpersoonlikeVoornaamwoorde • Ditkomgewoonlik by natuurlikeverskynselsvoor: • Ditreen • Dithael • Ditspooik
BesitlikeVoornaamwoorde • Die besitlikevoornaamwoord dui besittingaan: • Dit is my; jou; u; haar; syfiets. • Diefiets is myne; joune; hare; u s’nsyne.
BetreklikeVoornaamwoorde • Wie en Wat • Vraag : Wanneer word WIE gebruik en wanneer word WAT gebruik? • Die persoonvirwieditgegee is. • Die pen watekgebruik is duur. http://af.wikipedia.org/wiki/Voornaamwoord
“WAT” is die meesgebruiktebetreklikevoornaamwoord in afrikaaqns en dit word virsowelmense as diere en dinge gebruik, byvoorbeeld: • Die man watdaar loop. • Die hondwatdaar loop. • Die stoelwatdaarstaan.
WIEverwysnamense en diere maar word in Afrikaans as betreklikevoornaamwoordnooitalleengebruiknie . Ditaisdusagrammarikaalverkeerdomtesê: • Die man wiehier was. (Verkeerdegebruik) • Wieis egterwelkorrekindienvoorsetselsoosvir, van, aan,met,op en tot voorafgebruik word ,of wanneerditvoor die partikel. • Die vrouwie se kind siek is. • Die vrouvirwie die gesken is.
Sonder ‘n voorsetsel is die vormdusaltydwat, en die geval van mense en diere, word wieslegstesame met ‘n voorsetsel of die partikel “se” gebruik. • In die gevallewaarwatsaam met ‘n voorsetsel of agtersetselsgebruiksou word, word betreklikevoornaamwoordegeskep: Hierdielys op die volgendebladsy is baiebelangrik, ditspeel ‘n baiegrootrol in Afrikaans Voornaamworde.
wat + aan = waaraan • wat + by = waar by • wat + deur = waardeur • wat + in = waarin • wat + met = waarmee • wat + na + toe = waarnatoe • wat + onder = waaronder • wat + oor = waaroor • wat + op = waarop • wat + sonder = waarsonder • wat + uit = waaruit • wat +van = waarvan • wat + vir = waarvoor
VraendeVoornaamwoorde • Staangewoonlikaan die begin van ‘n sin: • Wie het gekom? • Wat het hygedoe? • Watter kind het seerkind? • Waaroor is jydankbaar? • Waarmee is jyklaar?
OnbepaaldeVoornaamwoord • Die onbepaaldevoornaamwoorde het niebetrekking op eenpersoon of saaknie: • Iemand het ditgevat. • Niemand het hulle geld gebringnie. • Die mensese dis waar.
Bibliografie • http://af.wikipedia.org/wiki/Voornaamwoord