260 likes | 757 Views
Onstabiliteit / Traumatiese sindroom. Elaine Geldenhuys Amoré Theron. Definisie. ‘n Hiperekstensie-hiperflesiebesering aan die servikale werwelkolom , wat veroorsaak word deur 'n skielike rukkende beweging van die kop, het sy in 'n agteruit of vorentoe rigting . Youtube.
E N D
Onstabiliteit/Traumatiesesindroom Elaine Geldenhuys AmoréTheron
Definisie • ‘n Hiperekstensie-hiperflesiebeseringaan die servikalewerwelkolom, watveroorsaak word deur 'n skielikerukkendebeweging van die kop, het sy in 'n agteruitof vorentoerigting.
Youtube • Whiplash Injury Animation - Everything You Need to Know - Dr. NabilEbraheim, M.D
O ms – Motor agtergeraak • Motor beweegvorentoe • Insittendeblystilstaande Patofisiologie • Verskilafhangende van die trauma • Voorbeeld : Botsingwat 300ms duur
100 ms- Sitplekversnel en drukinsittende se toraks • Romp vorentoeversnel • Kopblystilagvtraagheid • 150 ms – Toraks is versnel • Laernekgetrekdeur torso • Koproteer en ekstendeervinnigagtertoe = • hiper - ektensie van nek
175ms – Kopsteeds agteruit • Voertuigsitplekbeweegvorentoe • Toraksblyvorentoeversnel • Kop rotasieagtertoeverhoog • Volleekstensie • 300 ms- Kop en toraksvorentoe • Nek word “gewhipped” vorentoe • - Rotasie en hiper-fleksievorentoe • Kop versnelagvnekbeweging, beweegvoor • sitplek se rugleuning
Oorsake • Trauma a.g.v. ‘n motorongeluk of sportbesering • Tydens ‘n MVO kanerge trauma aan die nekvoorkom,naamlik: * frakture * dislokasie * sagteweefselbesering • Degeneratief in die gewrig-kompleks
Veroorsaakdeurhiperfleksie & hiperekstensie • Hiperfleksie – besering A.g.v. skielikevertragingbv. as ‘n motor tot stilstandgedwing word a.g.v. ‘n botsing. • Die kop en nekbeweeg steeds navoretotdat die ken op die bors stamp. Reflekssametrekking van die ekstensore van die nekveroorsaakdanekstensie
Hiperekstensie – A.g.v. versnelling as ‘n motor van agtergestamp word. Die sitplek met die onderlyfversnelnavore. Die nek is onstabiel en kan die beweging van die kop niebeheernie. Die nek, a.g.v. die kop se massagaanskielik in ekstensie. Reflekssametrekking van die fleksore van die nekveroorsaakdanfleksie.
NA ‘n KANT GEROTEER= oormatigehoeveelheidlateralefleksie en rotasieplaasvind. Strukturewatbeseer word is danligamente • intervertebralediskus • Fasetgewrigte • omliggendespiere • hematoom van veral die SCM spierkanvorm. • Die boonstetorakale en servikale vertebra kanookbeseer word.
Akutetekens • Pyntydensrusveral as die struktuur op strekgeplaas word a.g.v. edeem • Pyndeurvolleomvang van beweging • Spiere is pynliktydensstrek en sametrekking • Ligamente is pynlik as op strekgeplaas word, behalwe die interspineuse ligament watpynlik is tydensekstensie
Behandeling Akuut • Totalebedrusmagbenodig word vir die eerste 2-3 dae • Sagtenekstutmaggedra word dag en nag, slegswanneer die pasiëntregop sit • Ys vireerste24 uur • Anti-inflammatoriesemiddels en spierverslappers • Versigtige, aktiewenie- gewrigdraendeoefeningekan begin word behalwerotasie en lateralefleksie • Sagtemassering
Sub-akuut • Spierspasma en pyn is minder en simptomeraakmeerspesifiek • Gebruik net nekstutwanneerbestuur • UKG en klamhitte/ys • Mobilisasiekort van pyn • Isometrieseoefeninge • Vermeerderaktieweoefeninge en bring ookfleksie en ekstensieoef in program. Begin PNF patroneindienpasiëntse pyndittoelaat • Begin versigtig met distaleneuralemobilisasie
Kronies • Behandelvolgenstekens en simptome • Pynaan die einde van omvang : 6-8weke • Geennekstutmagmeergedra word nie • Isometrieseoefeninge word geprogresseer tot in staan • Evalueervirspierwanbalans en behandel • Mobiliseerdeurtestrekaan die einde van OVB (IV +), maakookgebruik van gekombineerdebewegings en neuralemobilisasietegniekevir finale rehab
Behandeling : Mediese • Analgetika • Anti-depressante • Chirurgie • Psigiatriesebehandeling
Risikofaktorevir whiplash sluit in: • Ouderdom: jongvolwassenes • Geslag: manlik • AnkiloserendeSpondilitis
Risikofaktorevirswakuitkoms of langerherstelsluit in: • 'n ouervrou • In 'n vragmotor • 'n Passasier • getrefdeur 'n bewegendevoorwerp • kop-aan-kop of loodreg • betrokke is in litigasie • Belanghebbende met ergepyn of radikulêresimptome
MoontlikePatologieseveranderinge • Anterior longitudinaleligamentbesering • Posterior longitudinaleligamentbesering • Interspineuseligamentbesering • Diskusherniasie in ergegevalle • Fraktuur van die spineuseproses en werwelliggame • Skeur van die kapsel van die fasetgewrigte met akutesinovitis • Skeur van die nekspiere • Tempromandibulêregewrigbesering • Retrofaringealehematome • Esofagealebloeding • Simpatiesekettingbeserings • Vertebralearterieskade • Torakaleuitslaatsindroom
Kliniesebeeld • Pyn en drukteerheidooraangetastestrukture • Verwystepyna.g.v. – irritasie van ‘n n. wortel - aktiewemiofascialesnellerpunte - Sklerotoom (diepbrandpynwat voel of dit in die been self is) • Drukteerheidoorspineuseprosesse • Nekspierspasma met verminderdeservikalelordose • OVB beperka.g.v. pyn en spierspasma • Disfagiea.g.v. esofagus en faringeale trauma met heesheid in die akutefase • Edeem
Simpatiesetekens • Intermitterendeswakvisie • Hoofpyn • Horner se sindroom (Miose – konstruksie van pupil) • Pitose – “drooping eye”, enolftalmose – “sunken eye”, anhidrose- verliesaan sweet aan die eenkant van gesig
Daarkanook anterior borskaspyn en teenwoordigwees • Ditpresenteersoos angina • Verger met oefeninge • Teer anterior • Gevoel van naarheid • Slaapsleg • Vererger met hoes en nies