210 likes | 746 Views
Obstruktiewe Slaap Apnee Sindroom. deur Bernard Tjallinks. Inleiding. - Tot die 1950’s het meeste mense aanvaar dat slaap ‘n passiewe staat is - Baie studies bewys die gevaar van slaap onthouding - Onstruktiewe Slaap Apnee Sindroom (OSA) is ‘n groot publieke gesondheids risiko.
E N D
ObstruktieweSlaapApneeSindroom deur Bernard Tjallinks
Inleiding • - Tot die 1950’s het meestemenseaanvaardatslaap ‘n passiewestaat is • - Baie studies bewys die gevaar van slaaponthouding • - OnstruktieweSlaapApneeSindroom (OSA) is ‘n grootpubliekegesondheidsrisiko
NormaleSlaap Normaleprogressie van slaap stadiums van ‘n volwassene
OndersoekvirSlaapverteurings • Polisomnogram(PSG)
Definisie van Apnee/Hipopnee • Duur 10 sekondes • Geasosieërde SaO2desaturasie van minstens 4% • Hipopnee – Respafneem met minstens 50% • AHI > 5/hr • AHI > 20/hr word die risikovirmortaliteitverhoog • AHI 20-40/hr=matig, >40=erg
SlaapApnee • Algemenesimtome van OSA • Oormatigedagslapery • Snork • Droeëmond • Oggendhoofpyne • Raakmaklikaan die slaap • Lae libido • Het baiegewigopgetel • Onvermoëomgewigteverloor • Vergeetagtig • Gemoedversteurings • Bedmaat het uitgetrek
- Klieniesetekens • - Hipertensie • - Kardiovaskulêresiekte • - Diabetes • - Pulmonalesiekte • - BMI > 30 • - Mans > Vroue • - Nek ontrek ≥ 40cm in mans en 38 cm in vroue • - Epworth Sleep Scale, Berlin Questionair
Patophysiologie van OSA • - Kliniesebevindinge • - Nasaleobstruksie • - Lang, dik en sagteverhemelte • - Retro-verplaasdemandibel • - Vernoudeoropharinks • - Oortolligepharangealeweefsel • - Vergrote tonsils • - Groot Tong • -Groot en sagte Epiglottis • - Retro-verplaasdehioiëdkompleks
Behandeling • Continuous Positive Airway Pressure (CPAP)
Behandeling… • Continuous Positive Airway Pressure (CPAP) • Mondstukke
Behandeling… • Continuous Positive Airway Pressure (CPAP) • Mondstukke • Sjirurgie