1 / 18

AARDRYKSKUNDE

AARDRYKSKUNDE. LANDELIKE NEDERSETTING. GD Samaai KNSS glenn@kns.wcape.school.za. AKKERBOU. VEEBOERDERY. NYWERHEDE. DIENSTE. MYNBOU. VISVANGS. BOSBOU. Landelik-Stedelike onderskeiding. NEDERSETTINGS. LANDELIK. STEDELIK. ENKEL FUNKSIONEEL. MULTI FUNKSIONEEL. SEKONDêRE BEDRYWIGH.

marlow
Download Presentation

AARDRYKSKUNDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AARDRYKSKUNDE LANDELIKE NEDERSETTING GD Samaai KNSS glenn@kns.wcape.school.za

  2. AKKERBOU VEEBOERDERY NYWERHEDE DIENSTE MYNBOU VISVANGS BOSBOU Landelik-Stedelikeonderskeiding NEDERSETTINGS LANDELIK STEDELIK ENKEL FUNKSIONEEL MULTI FUNKSIONEEL SEKONDêRE BEDRYWIGH. TERSIêRE BEDRYWIGH. PRIMêRE BEDRYWIGH.

  3. IN VALLEIE KERN BERGE EN HEUWELS VERSPREID RELIëF FAKTORE: KERN EN VERSPREID GROND- TOESTANDE WATER VRUGBARE GROND KERN WATER ORALS VERSPREID

  4. KERN VERSPREID X X             Neder- settings         X X Een boer se landerye X plaasgrense   

  5. KONSEPTE Standplaas Ligging Verspreiding Patroon Intern. Struktuur STANDPLAAS LIGGING VERSPREIDING VYF BASIESE BEHOEFTES Drinkwater Ploegland Weiland Boustof Brandstof MIDDELHANGE Waarom middel- hange uitver- Kies word

  6. VYF BASIESE BEHOEFTES VAN ‘n SELFVER- SORGENDE BOERDERY GEMEENSKAP DRINKWATER PLOEGLAND BOUSTOF WEILAND BRANDSTOF

  7. WEILAND DRINKWATER PLOEG LAND BRANDSTOF EN BOUSTOF

  8. FAKTORE WAT STANDPLAAS BEINVLOEDWaarom word die middelhange verkies? NB IN SUIDELIKE HR Te KOUD: Hoe Hoër, hoe KOUER SUID LOODREGTE SONSTRALE NOORD Te KOUD in vallei: I N V E R S I E S snags RIVIER Oorstromings Muskiete Siektes WARMSTE VEEBOERDERY AKKERBOU

  9. FAKTORE VIR LANDELIKE ONTVOLKING GEVOLGE VAN LANDELIKE ONTVOLKING WAT KAN MUNISIPALI- TEITE DOEN?? BASIESE BEHOEFTES FILOSOFIE

  10. Faktore vir Landelike Ontvolking

  11. Beter Mediese Geriewe Ontspanning & Vermaak TREKFAKTORE Beter Werk Beter Opvoeding Meer Geld

  12. Droogtes Meganisasie STOOTFAKTORE Erosie Werkloos-heid Min/geen geld

  13. STAD PLATTELAND Om saam te vat …… STOOTFAKTORE TREKFAKTORE FORSEER mense om na die stad te beweeg LOK mense na die stad DEFINISIE Beter werk Beter behuising Hoër salarisse Beter opvoeding Beter mediese fasiliteite Ontspanning en Vermaak Meganisasie Lae lone Konsolidasie Droogtes Onekonomiese plase Misdaad VOORBEELDE LANDELIKE ONTVOLKING Die beweging van mense vanaf die platteland na die stad

  14. Leë plaashuise Hulpronne onbenut Veiligheidsrisiko Werkloosheid Ekon. Stagnasie Min nuwe beleggings Talle bejaardes Min jong mans Lae eiendomspryse Halfleë skole Swakker dienste Strate – swak Winkels sluit Swak lewenstoestande Gevolge van Landelike Ontvolking

  15. Wat kan Munisipaliteite doen? • Adverteer dorp • Protesteer – verbypaaie • Goedkoop nywerheidsgebiede • Toerisme • Resoureer historiese geboue • Ontspanning • Lok afgetreedenes • Dorpies – saamwerk • Tuisnywerhede • Lok na platelandse skole • Hou dorp netjies

  16. WAT Mensontwikkelling is ‘n noodsaaklike voorvereiste vir ekonomiese ontwikkelling BASIESE BEHOEFTES FILOSOFIE BASIESE BEHOEFTES Voedsel, drinkwater, Sanitasie, behuising, ‘n werk, opvoeding HOE TOEGEPAS Dienste verskaf Toeganklik wees Raadpleeg mense Self bou

More Related