360 likes | 1.72k Views
AARDRYKSKUNDE Hersiening. STREEKSAARDRYKSKUNDE Suid-Afrika. G D Samaai Klein Nederburg Sekondêr glenn@kns.wcape.school.za. WINTERRëEN EKONOMIES BETER Minder Verdamping as somer Sagter: minder erosie Dring makilker in grond Makliker opgegaar. KOUE BENGUELA. WARM MOSAMBIEK. REëNVAL.
E N D
AARDRYKSKUNDEHersiening STREEKSAARDRYKSKUNDE Suid-Afrika G D Samaai Klein Nederburg Sekondêr glenn@kns.wcape.school.za
WINTERRëEN EKONOMIES BETER • Minder Verdamping as somer • Sagter: minder erosie • Dring makilker in grond • Makliker opgegaar KOUE BENGUELA WARM MOSAMBIEK REëNVAL REëNVAL NEEM AF VAN OOS NA WES SOMER DONDER HARD LAE REëNVAL Koue seestroom LAE RE HOë REëNVAL Warm seestroom Stygende lug Orografies WINTER SAG SIKLONIES FRONTAAL
MOONTLIKE EKSAMENVRAAG Reënval van die RSA • In watter rigting toeneem of afneem? • Breedvoerige verduideliking waarom? • Waarde van isobieët by A. • Seisoen en tipe reënval by A en B of grafiek. • Waarom B ekonomies beter is as A. • Hoeveelheid van reënval by D
KOUE BENGUELA H H WARM MOSAMBIEK SUID ATLANTIES SUID INDIES LYNDONDERSTORMS V O G F R O N T WARM VOGTIG KOUD DROOG
PLANTEGROEISTREKE(BIOME) VAN DIE RSA MOET ELKE STREEK, EN LIGGING DAARVAN KEN. BAIE BELANGRIK VIR WANBALANSE
O M G E W I N G S K W E S S I E S DROOGTES • Gevolge • Bestuur EROSIE • Gevolge • Bestuur OORSTROMINGS • Gevolge • Bestuur WANBALANSE • Hoe plaasgevind
VERWOESTYNING / WANBALANSE INVLOED VAN DIE MENS OP NATUURLIKE PLANTEGROEI
HOOGSTE Mynbou Nywerhede Stede HOëR Besproeiing LAAG Lae reënval HOOG Genoeg Reën Nywerhede Hawe Landbou Stede HOOG Hoë reënval Stede Nywerhede Politiek LAAG Hoë Bergreekse BEVOLKINGSVERSPREIDING EN -DIGTHEID A F N A M E
LANDBOU MYNBOU BAIE BELANGRIK Sorg dat jy dit baie goed ken GUNSTIGE EN ONGUNSTIGE FAKTORE Berei DEEGLIK voor vir lang vraag!! PRIMêRE BEDRYWIGHEDE
ARBEID GRONDSTOF LOKALISASIEFAKTORE KRAG/KRAG- BRONNE WATER MARK VERVOER
WES-KAAP: GUNSTIGE FAKTORE 1652 NB SLEGS FAKTORE VANAF KAART AANVAARBAAR!!
GAUTENG Kan jy gunstige / ongunstige faktore herken? Waarom swaar Nyw. In Gauteng en lig in SWK
H A N D E L HANDEL Die ruil van goedere tussen twee lande HANDELSBALANS Is die betaalverpligting wat ontstaan wanneer lande in- of uitvoer BETALINGSBALANS Rekeningstaat van ‘n land wat sy transaksies met die res van die wêreld aandui
Hoe kan ‘n nadelige Handelsbalans reggestel word? VERHOOG UITVOERE MINDER INVOERE VOER MEER GOUD UIT
SENTRALISASIE Mense/nywerhede vestig hulle rondom bepaalde gebied/kern Gauteng K Z N WES- KAAP PE UITENH DESENTRALISASIE Nywerheidsontwikkelling WEG van Kerne
VOORDELE VAN SENTRALISASIE HET MEKAAR NODIG DIESELFDE DIENSTE DIESELFDE • Spoorlyne • Waterbronne • Elektrisiteit • Markte • Arbeid • Huisvesting • Finansiële instellings
PROBLEME Oorkonsentrasie Lugbesoedeling Verkeersknope Behuisingstekort Werkloosheid Misdaad Watertekort Administratief