430 likes | 2.56k Views
AARDRYKSKUNDE. KLIMATOLOGIE. SINOPTIESE WEERKAARTE. Watter seisoen (winter/somer) Name van die hoogdrukke Bergwinde Inversies Drukgradiënt. Invloed van koue fronte Lyndonderstorms Weerstasiemodelle Watter kus is warmer Tropiese siklone. Wat moet ek weet van Sinoptiese weerkaarte?.
E N D
AARDRYKSKUNDE KLIMATOLOGIE
Watter seisoen (winter/somer) Name van die hoogdrukke Bergwinde Inversies Drukgradiënt Invloed van koue fronte Lyndonderstorms Weerstasiemodelle Watter kus is warmer Tropiese siklone Wat moet ek weet van Sinoptiese weerkaarte?
WAT IS ‘n FRONT? ‘n Front is die SKEIDING tussen WARM LUG en KOUE LUG FRONT WARM LUG KOUE LUG
DIE WARMFRONT WOLKE VORM LUG STYG WARM LUG KOUE LUG REëN NB By die WARM FRONT is die lug aan die agterkant van die front WARM
DIE KOUEFRONT WOLKE VORM S T Y G WARM LUG KOUE LUG REëN BEWEEG ONDER NB By die KOUE FRONT is die lug aan die agterkant van die front KOUD
STERF UIT Geen Vog Geen Warm Lug Wrywing WEERTOESTANDE Voor oog Tydens oog Na Oog M O E T W E E T NAAM Volgens Alfabet Andrew Bonny Carl Debora IN OOG Windloos Wolkloos Reënloos ONTSTAAN In Trope In Oseane Nie nader as 5° BEWEGING Van Oos na Wes Weg vd Ewenaar Draai oos by 30° VERWOESTING Stormsterk Winde Gietende reën Vloedgolwe
MIKROKLIMATOLOGIE DALKLIMATE
WARMSTE HELLING SH Noordwaartse NH Suidwaartse REDE: Sonstrale WINDE Katabadiese Anabadiese MOET WEET NEERSLAG Dou Ryp INVERSIES Hoe Hoër, hoe WARMER Ontstaan
MIKROKLIMATOLOGIE STADS KLIMATE
STAD PLATTELAND HOE VERSKIL STAD VAN PLATTELAND? • Hoë/digte geboue: Glas/beton • Talle motors • Oppervlakte: teer • Water in dreineerkanale • Talle nywerhede • Min/verspreide geboue • Min motors • Natuurlike oppervlakte • Water bly op grond • Geen/min nywerhede
WAAROM IS STAD WARMER? MOTORS • TALLE HOë • GEBOUE • Beton • Glas MENSE Talle Mense in stad TALLE FABRIEKE