220 likes | 553 Views
Lukas 9:28-36 (37-43). Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die mooiste oomblik wat jy nooit sal vergeet nie.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“If we're susceptible to such experiences, if we are open to the presence of God in every event, perhaps one day we will be able to see that ‘every bush is aflame with divine fire’. These moments are priceless because they grace our lives with joy and beauty. For the rest there's the mall and MasterCard.”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Die doel van Jesus se verheerliking op die berg • Hy wys sy dissipels wie Hy regtig is • Die dissipels kry ’n voorsmakie van die hemel • Die dissipels verander ook
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Wat maak ‘bergtop ervarings’ so spesiaal dat jy daar wil bly en nie weer van die berg af wil gaan nie? Wat het jy al met die ‘bergtop ervarings’ in jou lewe gemaak? Hoekom is dit so nodig vir ons om hierdie storie te hoor?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
The mountaintop experiences of our lives transform us so that we can transform the world. As Chittister says, “What God changes, God changes through us.”
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
The Transfiguration does not call us to be ‘a light at the end of the tunnel,’ waiting for people lost in the dark to blunder their way towards us. The church is to take the light of truth, the gospel and glory of Christ, boldly into the tunnel. There is always a tunnel lurking right outside our ring of light. Will we move forward and further into that tunnel with the light of the gospel?