1 / 4

MPUMALANGA OPE 2013

U I T N O D I G I N G. MPUMALANGA OPE 2013. DATUM 25 Mei 2013. PLEK MIDDELBURG SPORT KOMPLEKS MIDDELBURG. Mpumalanga Stoei Vereniging. DAGPROGRAM. Medies: 07:30 – 08:00 Inmeet: 08:00 – 08:30 SLEGS ONDER 13 EN OUER Toetsmeet: 07:00 – 07h30 OPENING 09h00

nasya
Download Presentation

MPUMALANGA OPE 2013

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. U I T N O D I G I N G MPUMALANGA OPE 2013 DATUM 25 Mei 2013 PLEK MIDDELBURG SPORT KOMPLEKS MIDDELBURG Mpumalanga Stoei Vereniging

  2. DAGPROGRAM • Medies: 07:30 – 08:00 • Inmeet: 08:00 – 08:30 SLEGS ONDER 13 EN OUER • Toetsmeet: 07:00 – 07h30 • OPENING 09h00 • Inskrywingsgelde: Normaal R90.00 per stoeier per afdeling • Weeshuis R60.00 per stoeier per afdeling • Ontwikkeling R60.00 per stoeier per afdeling • LTDP R 90.00 PER STOEIER • Sluitingsdatum21 Mei 2013 • Massa – Verskuiwings R 30.00 ( Alle gevalle ) • Program gelde R 30.00 per klub • Daar sal volgens die SA Loting stelsel op ses matte gestoei word • Vyf en minder stoeiers per massa stoei NORDIC stelsel • Onder ses tot onder elf stoeiers stoei volgens LTDP riglyne. O/6, O,7 en O,8 LTDP stoeiers ontvang deelname medaljes die res goud,silwer en brons. • Daar word in die volgende ouderdoms groepe meegeding: • Vrystyl • 0/13, 0/15, Kadette, Jnr, Snr, President en Vroue Ope Afdeling. • Grieks Romeins • O/13, O/15, O/17, Jnr en Snr. • Medaljes vir die eerste drie plekke - op die mat uitgedeel • Eerste 480 inskrywings sal aanvaar word • Gebruik eie formaat vir inskrywings van jongste tot oudste • Stoeier se SA registrasie nommer, ID nommer, van, voorletters en • noemnaam moet inskrywings vergesel. • Geen telefoniese of laat inskrywings sal aanvaar word nie. • Kostelose ontrekkings tot en met 21 Mei 2013daarna met mediese sertifikaat • Geen inmeet kaartjies word uitgegee alvorens rekening nie ten volle betaal • Beamptes volgens S.A.S.F. bepalings. Name van afrigters en beamptes met inskrywings aub. • Hoofspanbestuurder naam met inskrywings aub. • Alle inskrywings volgens aangehegde massa lys.

  3. Stuur inskrywings aan: • Die Voorsitter • MSV Administratiewe Komitee • Posbus 1727 • Secunda • 2302 • Of • Faks na 0866234999 • Of • E Pos na blackie@polka.co.za • Vir navrae : • Maggie Fivaz Sekretaresse 082 788 3817 • Stoeigroete • Blackie Swart • Administratiewe Voorsitter MSV

More Related