1 / 12

HO Ё RSKOOL OVERKRUIN

HO Ё RSKOOL OVERKRUIN. GRAAD 8-OUERAAND 2010-09-06 P.J.NEL. WERKSETIEK. HUISWERK KORREKTE HANDBOEKE HOU BY TEIKENDATUMS STIPTELIKHEID KLASDEELNAME TEENWOORDIG WEES. LEESVERMO Ё. Onvermo ё om met begrip te lees Onvermo ё om vrae korrek te interpreteer

nyoko
Download Presentation

HO Ё RSKOOL OVERKRUIN

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HOЁRSKOOL OVERKRUIN GRAAD 8-OUERAAND 2010-09-06 P.J.NEL

  2. WERKSETIEK • HUISWERK • KORREKTE HANDBOEKE • HOU BY TEIKENDATUMS • STIPTELIKHEID • KLASDEELNAME • TEENWOORDIG WEES

  3. LEESVERMOЁ • Onvermoё om met begrip te lees • Onvermoё om vrae korrek te interpreteer • Onvermoё om inligting toe te pas • Onvermoё om vraestelle te beantwoord • Onvermoё om paragrawe / opstelle te skryf

  4. LEESVERMOЁ • Onvermoёomleerwerktememoriseer • Onvermoёomvirlangertydperkestilte sit en tekonsentreer (spiertonus) • Leesspoedkommerwekkendlaag (Leerdersweieromvirpuntete lees – hullevoelhulle word vernederomvoorklasmaatste lees) • ‘n Hoёrskoolonderwyser is nieopgeleiomleerderste leer lees nie!

  5. REKENVERMOЁ WISKUNDE • Basiesebeginsels – tafels (leerdersgebruiksakrekenaarsvirbasiesekopkennis) • Huiswerk • Leer nieteorienie • Pas nieteoretiesekennis toe nie • Wiskunde is ‘n LEERVAK! • Gaannieterugnafoutontleding toe nie

  6. REKENVERMOЁ EBW • Huiswerk • Lees – kannieonderskeitussendefinieer en klassifiseernie • Leer nieteorienie • Onvermoёomteorie toe te pas • Gaannieterugnafoutontleding toe nie • Volgendetoets = LEERWERK

  7. SELFDISSIPLINE • Eienaarskapvir die volgende: • Huiswerk • Stiptelikheid • Voorkoms • Algemeneskoolreёls • Gedrag – oral • Geleenthedetegebruik • Respekvironderwysers en mede-leerders en self

  8. HOE KAN OUERS HELP? • Skep ‘n leeratmosfeertuis – stilte, lessenaar en stoel – huiswerktyd is heiligetyd • Ondersteun – ‘n 13-jarige is steeds ‘n kind – moedigaan , stelbelang, weesbetrokke, ken die onderwysers en afrigters • Leer u kind beplan en organiseer – stel ‘n rooster op virstudietye en houdaarby

  9. HOE KAN OUERS HELP? • Kontroleerhuiswerkdaagliks • Maaksekerhy / sygebruik die skooldagboekie • Skudsy / haartasgereeld – blaaideur die skrifte: is daar los notas? Hoe lyk die boeke? Help orden • Dagboek u kind se toetsrooster / eksamenrooster • Skakelgraadhoofonmiddellik as u onraadvermoed

  10. HOE KAN OUERS HELP? • Beperkafwesighedesovermoontlik – verwittigskoolwanneer u kind wettigafwesig is en haalagterstalligewerkonmiddellik in • Verseker u dat u kind se voorkomsreg is voorhy / sy die huisverlaat? • Kry u weekliks die Ovie-Aksent en lees u dit? • Hoe gereeldbesoek u ons web-tuiste? Afbakenings, roosters, inligting, ens.

  11. HOE KAN OUERS HELP? • Hoe motiveer u u kind? • Is u gesprekkeoor die skool en die onderwysersopbouend? • Bevorder u onswaardes? Balans, Lojaliteit, Integriteit, Respek, Uitnemendheid • Ouerbetrokkenheid, bemoeienis en goeiekontroleverseker u kind se sukses – moeniegoeieverhoudings met die onderwysersvergeetnie!

  12. WAT DOEN HOK? • Deeglikehersieningsprogram • Hulpklassewaarnodig • Versekerkwaliteitonderrig • Afbakenings van werk • Motiveer • Ondersteun • Belêbaietyd en moeite in onsleerdersna-uurs • Verwysleerderswaarnodigvirkonsessies • Ondersteun en bemoedigouers

More Related