1.02k likes | 2.83k Views
NUUS UIT DIE BINNELAND Peter Blum. Elba Stolk Goudveld-Hoërskool. PETER BLUM. AGTERGROND
E N D
NUUS UIT DIE BINNELAND Peter Blum Elba Stolk Goudveld-Hoërskool
AGTERGROND Dié gedig is Peter Blum se eerste gedig in sy debuutbundel Steenbok tot Poolsee, wat in 1955 verskyn het. Hierdie gedig het hy opgedra aan D.J. Opperman wat net soos Blum in hierdie gedig, oor die ontdekking van Afrika as vasteland dig. Blum het groot waardering vir Opperman se natuurpoësie gehad. Opperman het dan ook Blum se digbundel gekeur. OPSOMMING Dié gedig is gebou rondom twee teenstellings, die teenstelling tussen die Europese en Suid-Afrikaanse asook ‘n teenstelling tussen die Bolandse en die binnelandse geografiese toestande.
TEMA Die gedig kan beskou word as ‘n ontginning van Afrika wat vir die leser insig gee in waar hy “boer”. STEMMING EN TOON In strofe 1 is ons “versink” in drome en word ons gegryp deur ‘n onwerklikheid. In strofe 2 word ons “gesluk” en die horlosie vervang ons “ontstoke harte”. In die slotstrofe ontwikkel die toon tot waar ons “rillend” buite opgestapelde mure is.
Nuus uit die binneland • Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Die “nuus” uit ‘n “binneland” dui aan dat dit net in Afrika is waar die natuurelemente so is. In reënweer en “skemerty” kan jy voel asof jy in ‘n ander wêrelddeel is, maar as die bergwind begin waai, dan weet jy waar jy bly. Dié “nuus” word in die slotreël bevestig.
Nuus uit die binneland • Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Die spreker maak van uitsteltegniek gebruik om die “nuus” vanuit die binneland later in die gedig bekend te maak. Verder gebruik die spreker beeldspraak en bysinne om dié tegniek te ondersteun. Dié tegniek word gebruik om spanning te skep en sodoende word die leser geprikkel om verder te lees en uit te vind wat die “nuus” is.
Nuus uit die binneland • Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. STROFE 1 Die spreker bevind hom in die winter of vroeë najaar in die Boland. Die reën skep vir hom die dromerige en onwerklike romantiek van Surrey wat in teenstelling staan met die Kaap wat gewoonlik geassosieer word met storms. Die “grys en nat” Brittanje staan in kontras met die land Suid-Afrika
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. HERHALING Die woord “soms” in reël 1 word in reël 11 herhaal.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. HERHALING Sinspatroon wat herhaal word in reël 11.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. TEENSTELLING Die woord staan in kontras met “rukkerig” in strofe 3.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. ALLITERASIE Die s-alliterasie suggereer die klank van die reën.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Dié twee woorde dui op ‘n moontlikheid en berei die leser voor op die totstandkoming van ‘n “onwerklikheid”.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Dit reën saggies (motreën) en dit rym met die woord “wegskuif” in reël 3. Verder kalmeer die reën die spreker en voel dit vir hom onwerklik.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. VERGELYKING
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. PARENTESE Dit gee ‘n uitbreiding van die personifiërende beeld en beweging van die reën.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Dit hou verband met die woord “stuif” in versreël 1.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Uitheemse bome
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Dié woorde dra by tot die totstandkoming van ‘n romantiese onwerklikheid.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Die visuele beeld kry ‘n magiese, wasige beeld.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Die “ons” is die spreker en sy gesin; dit kan ook ‘n verwysing wees na alle Europeërs wat in Suid-Afrika bly.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Die mens versink in ‘n wasige droomwêreld.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Die sagte atmosfeer wat die motreën skep, laat die spreker dink aan dinge wat aangenaam en vol belofte is.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. METAFOOR
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. AANDAGSTREEP Dit wat na die aandagstreep volg staan in kontras met dit wat voor die aandagstreep staan. Dit lig ook uit dat die spreker terugdink en dat hy in die volgende versreël na die werklikheid teruggeruk word.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. TEENSTELLING Die woorde staan in kontras met “die bergwind so rukkerig waai” in reël 21.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Dit dui op die verbeelding wat oopvou.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Dit beteken versadig of vol.
Soms in die winter as die reën sag stuif • op grasperke, dig en diep soos ‘n tapyt – • as hy die rotsige bergreeks wegskuif • agter ‘n misgordyn – as voor die ruit • populiere, eike en kastaiingbome • saamvloei, en ons versink in blaargroen drome • terwyl ons oor ‘n ou beskawing lees – • dan gryp die onwerklikheid ons met die loop • van waters wat kalmeer, en in die gees • vou grys en sat die graafskap Surrey oop. Dit was die indeling van Brittanje en Ierland vir landsbestuur. Surrey is ‘n landelike gebied naby London. Engeland word dus gesuggereer.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. STROFE 2 Die spreker beleef die Ou-Kaap. Die Nederlandse verlede is sigbaar in die Kaaps-Hollandse boustyl , die getik van die staanhorlosie en die skilderye van Hollandse meesters, soos die Delftse skilder Vermeer.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. HERHALING Die woord “soms” is ook in reël 1 gebruik.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. HERHALING Die sinspatroon van reël word herhaal.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. ELISIE (klankweglating) Die spreker gebruik “skemerty” in plaas van skemertyd. Dit is ter wille van rym en ritme gedoen. In die “skemerty” stap die spreker deur ‘n stil straatjie.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Dit dui aan dat dit nog nie donker was nie.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Dit is netjies en met sorg gemaak.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Dit is ‘n venster se raam wat in hout gekerf is en versier is met druiwe en blare.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Dit verwys na eeue gelede.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. VERGELYKING
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Dit beteken rustige getik asook onskuldig, asof dit niks weet nie.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Die klank van die staanhorlosie wat tik kalmeer ons.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Die spreker is omgekrap, ongelukkig oor alles wat daagliks pla.
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. “ontstoke” kontrasteer met “luiterse”
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Hartklop
Soms in ‘n najaarsdag se skemerty • stap ons in ‘n stil straatjie en gewaar • deur ‘n ou bolig, kunstig uitgesny • in vlegtende patroon van druif en blaar, • die lig van verre dae: Ons word gesluk • soos deur ‘n mond; die luiterse getik • van ‘n ou horlosie vervang ons ontstoke • harte se ritme in die kamerhoek, • en ons gestalte kwyn tot stywe spoke • in die vernislaag van ‘n Delftse doek. Dit is ‘n verwysing na o.a. Jan Vermeer ‘n bekende Nederlandse skilder uit Delft. Daar is ook ‘n verwysing na die digter T.T Cloete se gedig “Vrou van Vermeer”. Nederland/Holland word gesuggereer.
Maar as die bergwind so rukkerig waai • en tussen ons rondkrap soos ‘n stok • in ‘n miershoop – in die palms blaai • nes ‘n barbaar in ‘n keurige boek – • dan is ons rillend buite alle mure • wat ons opstapel in redelike ure • met doel en plan – • ruik ons droogte en brand, en gerug • van sprinkaan, aardbewing en oproer • op daardie skroeiende binnelandse lug • – dan, dan • weet ons op watter vasteland ons boer. STROFE 3 Die leser word met die Suid-Afrikaanse werklikheid gekonfronteer: die bergwind, miershoop, barbaar, droogte en brand, sprinkaanplae, aarbewings, oproer en skroeiende lug. Ten slotte kom hy tot die insig waar hy “boer”
Maar as die bergwind so rukkerig waai • en tussen ons rondkrap soos ‘n stok • in ‘n miershoop – in die palms blaai • nes ‘n barbaar in ‘n keurige boek – • dan is ons rillend buite alle mure • wat ons opstapel in redelike ure • met doel en plan – • ruik ons droogte en brand, en gerug • van sprinkaan, aardbewing en oproer • op daardie skroeiende binnelandse lug • – dan, dan • weet ons op watter vasteland ons boer. Die voegwoord “maar” lei die kontras wat die binneland skep in. Daar is ook kontras tussen strofe 3 en die vorige strofes.