830 likes | 1.52k Views
AUTO-IMMUNITEIT. Johan van Rensburg. Wat gaan verkeerd ?. Weefselskade as gevolg van antiliggame T selle Etiologie : multi- faktoriaal Omgewing Geneties Spesifieke HLA genotipes. Self antigene. Gerig teen. HLA II > HLA I. Toleransie. Toleransie tot self- antigene
E N D
AUTO-IMMUNITEIT Johan van Rensburg
Watgaanverkeerd? • Weefselskade as gevolg van • antiliggame • T selle • Etiologie: multi-faktoriaal • Omgewing • Geneties • Spesifieke HLA genotipes Self antigene Gerig teen HLA II > HLA I
Toleransie • Toleransie tot self-antigene • Delesievan self-reaktieweB en T selle • Tydensmaturasiein die beenmurg en timus • Herkenning van peptied/MHC kompleksedeurperifereT selle • In die afwesigheid van ko-stimulatoriese seine Geenaktivering van potensiele self-reaktieweT selle Anergie
Toleransie • Regulatoriese(onderdrukker) T selle • Immunologiesebevooregte areas • oog • brein TGFB IL-10 IL-4 Klonaleekspanie van auto-reaktiewe T selle Komnienormaalweg in aanraking met immuunkompotentesellenie Self antigeenonbereikbaar of in laehoeveelhede
Auto-immuunsiekte • Verlies van toleransie • Gesnellerdeur • Infeksie • Ander omgewingsfaktore • Onbekend Verhoogde/ aberranteuitdrukking van ko-stimulatoriesemolekules Veranderdeantigenisiteit van geinfekteerdeweefsel (nou ‘n teiken) Molekulerenabootsing(bv. Rumatiekkoors) Superantigene Stimuleerfamilies van T sellewat ‘n spesifieke TCR-Vß segment uitdruk
GENETIESE VATBAARHEID MHC-KlasII gene AnderMHCgene Veelvuldigenie-MHC gene Omgewingsfaktore CD4+ T sel dringendekrag (autoreaktief) Autoreaktiewe B selle CD8+T-selle IgG autoantiliggame Non T sel effektorselle Selgemedieerde orgaanskade Antiliggaamgemedieerde orgaanskade
Algemeen • Meesalgemeen van die sistemiesebindweefselsiektes • Geografies • Ras • Kaukasiers • 30/100 000 • Afro-karibiane • 200/100 000 • Geslag • 90% Vroue • Ouderdom • Piek • 2de tot 3de dekades
Etiologie en patogenese • PoliklonaleB en T selaktivering • Sirkulerende auto-antiliggame • Multi-orgaanaantasting • Wyeverskeidenheidkliniesemanifestasies • ~50 autoantigenegeidentifiseer • Versteek van die Immuunsisteem met gesondheid • Intranukluer • Intra-selluler • Moontlikemeganismes • Omgewingsfaktore • Apoptose • Autoantigeneuitgedruk op selopervlak • Induseeropvlammings van SLE • Swangerskap • Infeksie • Sonlig
Diagnose • HersiendeACR kriteriavir SLE • 4/11 huidiglik of in die verlede • 4 mukokutane • 4 Sisteme • 1 pleurale/perikardiale/peritoneale (PPP) • 2 Auto-antiliggaam • Anti-dsDNA • 30-50% van pasiente • ANA negatiwiteitonwaarskynlikvir SLE • Behalwe as (Ro) positief • Meeste het veluitslae
4 mukokutane • Malareuitslag • Eriteem • Gefikseer • Afgeplat • Verhewe • Sparing van die nasolabialevoue • Diskoiedeuitslag • Erithemateus • Verheweplake • Aangrensende • Keratotieselittekens • Follikulereplukking • Fotosensitiwiteit • Veluitslag • Son blootgestelde areas • Oraleulkusse • Kan pynlooswees
4 sistemies • Artritis/artralgie • Nie-erosiewe • 2 of meerperiferegewrigte • (Jaccoudartropatie) • Renaal • Proteinurie • Persisterend • >0.5g/dag • Selluleresillinders • Rooisel • Granuler • Tubuler • Neurologies • Konvulsies • Psigose • In die afwesigheid van : • Uitlokkendemiddels • Metabolieseafwykings • Hematologies • In die afwesigheid van uitlokkendemiddels • Hemolitieseanemie • Leukopenie • <4000/mm3 • 2 appartegeleenthede • Limfopenie • <1500/mm3 • 2 appartegeleenthede • Thrombositopenie • <100 000/mm3 • 2 appartegeleenthede
JACCOUD ARTRITIS Jaccoud Sigismond, French physician, 1830–1913
GLOMERULONEFRITIS • Minimaalveranderings • Mesangeale • Fokaalproliferatief • Diffuusproliferatief • Membraneuseglomerulonefritis • Eind stadium nierversaking • (Kompliment is tipiesverlaag)
1 pleuraal/perikardiaal/peritoneaal(PPP) • Serositis • Pleuritis • Pleuritiesepyn • Wryf • Effusie • Perikarditis • EKG • Wryf • Effusie
2 Auto-antiliggaam • Immunologies • Anti-DNA antiliggame • Anti-SM antiliggame • Antiphosfolipidantiliggame • Antinukliereantiliggame(ANA) • Abnormale titer • Deurimmunofluorisensie
Kliniesebeeld(meer as die kriteria) • Raynaudsfenomeen • Muskuloskeletaal • Mukokutane • Renaal • Hantering • Kardiopulmonale • Sentralesenuweesisteem • Hematologies • Ander
Klassifikasie • Volwassepolimiositis • Volwassedermatomiositis • Belangrik • Maligniteit • Kinder dermatomiositis
Kliniesebeeld • Proksimalespierswakheid • Velaantasting • NIE tipies son blootgestelde areas • Malareuitslag • Heliotropieseuitslag • V-teken • “Charlie” teken • Gottron nodules • “Werktuigkundige” hande
MALARE EN HELIOTROPIESE UITSLAG Boonsteooglid Betreknasolabialevoue
Differensiele diagnose (NB) • Insluitingsliggaammiositis • Ander oorsake van proksimalespierswakheid • SienDavidson’s
Kliniesebeeld • Risikomerkers • Algemeneklinieseeienskappe • Minder algemeneeienskappe • Auto antiliggame • Geassosieerde auto-immuunafwykings
Skleroderma (sistemiesesklerose) Sklero: harde Derma: vel
SISTEMIESE SKLEROSE Multisisteemafwyking Fibrose van die vel, bloedvate, en viseraleorgane Aangetasteorgane: Longe Hart Niere GIT
KLASSIFIKASIE • Beperktekutanesiekte • Diffusekutanesiekte • Sineskleroderma • Ongedifferensieerdebindweefselsiekte • Oorvleulingsindrome
Beperktekutaneskleroderma • Velverdikking: Distaal tot elmboog en kniee Gesig en nek • Sinoniem: CREST Sindroom
Diffuse kutaneskleroderma • Velverdikkingsluit in: Trunkus (rug, borskas en buik) Gesig Proksimaleekstremiteite Distaleekstremiteite
Sine skleroderma • Interne orgaanmanifestasies • Vaskulereabnormaliteite • Serologieseabnormaliteite • Geenkliniesopspoorbarevelverandering