1 / 69

Mediese feite …. of fiksie?

Mediese feite …. of fiksie?. Dr. Melissa Yssel Lancet Laboratoriums. “AVATAR” (James Cameron). - James Cameron: wetenskap fiksie film (2009) - Rekenaars = die grafiese verteenwoordiging van ‘n gebruiker. “AVATAR” . Jake Sully. Neytiri. Jake en Neytiri. Die “Avatar” kreatuur.

philomena
Download Presentation

Mediese feite …. of fiksie?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Mediese feite …. of fiksie? Dr. Melissa Yssel Lancet Laboratoriums

  2. “AVATAR” (James Cameron)

  3. - James Cameron: wetenskap fiksie film (2009) - Rekenaars = die grafiese verteenwoordiging van ‘n gebruiker “AVATAR”

  4. Jake Sully

  5. Neytiri

  6. Jake en Neytiri

  7. Die “Avatar” kreatuur Blou velkleur + Dermatoom-agtige vellyne + 4 vingers/tone + Gespitste ore + Stert

  8. Feite…. of fiksie “Blou velkleur”

  9. Argyria

  10. Argyria • Algemene argyria – p.o. • Lokale argyria – topikale aanwending • Argyrosis = oog • Chroniese silwer inname: silwer/silwer sulfied partikels in vel • Lig blootstelling  grys-blou vel verdonker (fotografie) • Onomkeerbaar • Kosmetiese probleem, nie skadelik, lae toksisiteit (ATSDR) • Slegs 1 dood in mediese literatuur gerapporteer: 71 jr man (status epilepticus) • USA EPA verwysings dosering: 5 ug/kg/dag = 1 liter (10 ppm) kolloidale silwer per maand vir ‘n 66kg persooon!!!!

  11. Paul Karason (“Papa Smurf”) - Kalifornia - 15 jaar: kolloidale silwer vir dermatitis, sinusitis, sooibrand (p.o. en topikaal)

  12. Kapt. Fred Walters (“Blue Buffalo Bill”) 1891: Silwer nitraat/kolloidale silwer p.o. = antisepties Fred Walters - Lokomotor ataksia: sterf in 1923 (silwer vergiftiging)

  13. Argyria

  14. Stan Jones - VSA Senaat kandidaat 2002-2006 in Montana - Y2K antibiotika tekort berugte – selfvervaardigde kolloidale silwer p.o.

  15. Rosemary Jacobs - 11 jaar oud: Neusdruppels (kolloidale silwer)

  16. Rosemary Jacobs (vandag)

  17. The Internet Journal of Dermatology™ ISSN: 1531-3018 88 jr. blanke man: intra-nasale kolloidale silwer vir 6 jaar (chr. sinusitis)

  18. http://www.ncbi.nlm.nih.gov/entrez/query.fcgi?cmd=Retrieve&db=PubMed&list_uids=12780705&dopt=Abstracthttp://www.ncbi.nlm.nih.gov/entrez/query.fcgi?cmd=Retrieve&db=PubMed&list_uids=12780705&dopt=Abstract 80 jr. blanke vrou

  19. Die “Blou Fugates” - Martin Fugate (Frankryk) + Elizabeth Smith (Kentucky) – 1820 getroud - 4 uit 17 kinders = “BLOU” - Methemoglobienemie (rare resessiewe geen)

  20. Feite….of fiksie? “Dermatoom-agtige vellyne”

  21. Blaschko se lyne

  22. Blaschko lyne: 1901: Alfred Blaschko (Duitse dermatoloog) Vellyne volg migrasie van embrioniese selle “V” patroon oor rug S” patroon oor borskas, maag en sye Golwende patroon oor kop

  23. Blaschko lyne: ?? Genetiese mosaiek ± Identies is alle pasiente Normaalweg onsigbaar Manifesteer as deel van genetiese/verworwe vel/mukosale toestande Geen assosiasie met senuwee, spier of limfatiese stelsels

  24. Toestande wat versprei langs Blaschko lyne: • Pigment toestande • Nevus achromicus insl. hipomelanosis van Ito • Epidermale nevus • Nevus sebaceous • Inflammatoriese liniere verrukeuse nevus • X-gekoppelde vel toestande • Incontinentia pigmenti • CHILD sindroom • Verworwe vel uitslagte • Lichen striatus • Lichen planus • Lupus erythematosus • Chimerisme

  25. Blaschko lyne (1)

  26. Blaschko lyne (2)

  27. Blaschko lyne (3)

  28. Blaschko lyne (4)

  29. Blaschko lyne (5)

  30. Feite….of fiksie? “4 tone/vingers”

  31. Sindaktilie

  32. Sindaktilie • = 2 of meer litte (vingers/tone) saamgesmelt • Algemeen in soogdiere • “Vingers” (siamang aap, kangaroo) • “Tone” (eend, padda, kangaroo) • Baie raar in mense • Mees algemene kongenitale ledemaat malformasie – 1:2000-3000 • Familieel (tone) • Eenvoudig: • Vingers/tone verbind met sagte weefsel • Volledig: Vel saamgemselt tot by vinger/toon-punte • Onvolledig: Vel net gedeeltelik saamgesmelt (nie tot by vinger/toon-punte) • Gevenestreerd (amnionband sindroom) • Kompleks: • Metakarpale/tarsale saamgesmelt (kangaroo, Apert sindroom)

  33. Sindaktilie • Vroee fetale ontwikkeling: • Webbing (sindaktilie) normaal • 16 weke (apoptose met ensiematiese vertering van weefsel) • Apopotose afwesig/ onvolledig = sindaktilie • Sindrome: Apert, Aarskog-Scott, Bardet-Biedl, Carpenter, Cornelia de Lange, Dauwese-Peters, Downs, Edward, Jackson-Weiss, Miller, Pfeiffer, Smith-Lemli-Opitz, Timothy • Geneties 5 tipes: • Tipe I: middel/ring vingers ± 2de/3de tone • Tipe II: middel/ring vingers + 6 de vinger tussenin • Tipe III: pinkie/ringer vingers ± tone • Tipe IV: al die vingers ± tone • Tipe V: selfde as tipe I maar metakarpale/tarsale saamgesmelt

  34. Sindaktilie Tipe 1 (Eenvoudig) Gedeeltelik Volledig

  35. Sindaktilie Tipe I (Eenvoudig) Gedeeltelik Volledig

  36. Sindaktilie Tipe II (Onvolledig) - Polidaktilie

  37. Sindaktilie – Tipe III

  38. Sindaktilie – Tipe V (Kompleks)

  39. Apert sindroom APERT Tipe II APERT Tipe I

  40. Apert sindroom APERT Tipe III APERT Tipe III

  41. Poland sindroom

  42. Arginien 298 mutasie op p63

More Related