110 likes | 460 Views
Bemarking , risiko en strategie. Akademia sakeplan – entrepreneursdag 1 sessie 3. Marknavorsing. Sekondêr navorsing Primêre Navorsing Stel ekonomiese feite vas Hoe groot is die industrie /mark? Watter mark aandeel verwag jy ?
E N D
Bemarking, risiko en strategie Akademia sakeplan – entrepreneursdag 1 sessie 3
Marknavorsing • Sekondêrnavorsing • PrimêreNavorsing • Stelekonomiesefeite vas • Hoe groot is die industrie/mark? • Watter mark aandeelverwagjy? • Wat is die neigings en voorkeure in die mark? • Watterbeperkings tot toetredebestaandaar?
ProdukStrategie • Wat is jouwaardeproposisie? • Watterprobleem, uitdaging of frustrasie van die gebruiker los jy op? • Watdoenjywatjou van joukompetisieonderskei? (USP) • Wat is die voordele van jouproduk of diens? (benefits vs features) • Kanjyvirjougebruiker die ervaring gee voordathybetaal/koop • Demo’s en Dummies • Proeftydperke en Toetsbestuur • Na-verkopediens • Waarborge, terugkoop, reswaarde, terugbetalings (refunds)
Kompetisie/MededingendheidStrategie (Kliëntstrategie) • Bepaal die demografie van jou mark (B2C of B2B) • Ras • Taal • Ouderdom • Geslag • Inkomstevlakke (LSM) • Opvoedingspeil • Vir B2B bepaalbvindustrie, geografies, grootte, prysvoorkeure, tegnologiesegevorderheid, kwaliteitverwagting
5 MAGTE WAT INWERK OP MEDEDINGENHEID Dinamiese mark – fragmentering, innovasie, konsolidering
GeneriesekompetisieStrategie • Segmenteer (fokus op produk) • Differensieer (fokus op kliënt) • KosteLeier (fokus op prys)
PrysStrategie • 3 Komponente van prysstrategie • JouKosprys • Kompetisie se kostestruktuur • Kliënt se waardasie – geagtewaarde • Afslagstrategie • Gelykbreek volume = hoeveelmoetjyverkoop om jouvastekostetedek (vastekoste/bruto wins per item)
GeografiesePlasing • Lokaal • Nasionaal • Internasionaal • Belangrik • die koste om jouproduk by joukoperuittekry(aflewering) of joukoper by jouproduk (gerief) • Duurhuur met baievoete vs goedkoperhuur en duurbemarking
Posisionering Posisie in Mark 3 PosisioneringKonsepte Funksioneel (logies) Symboliesbv BMW Lewenstyl (ervaring) bv Apple/Starbucks • Mark Leier vs Volgeling • Prys vs Kwaliteit • Innovator vs Adaptor • Diens vs Produk • Internasionaal vs Plaaslik • Privaatsektor vs Regering • Hoë volume lae marge vs lae volume hoë marge • Aanlyn vs Aflyn
Promosie • Koste • Frekwensie • Doelwit mark