60 likes | 246 Views
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie. In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.
E N D
Die verandering wat ‘n proses soos Kerkhereniging tot gevolg het geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.
Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander… aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording
Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure Oorreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik
Mense se openheid tot verandering Onversetlikes 16% “the traditional” Trae meerderheid 34% “the skeptical” • Vroeë meerderheid 34% “the thoughtful” Aanpasbares 13.5% “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”
Wat is die implikasies hiervan vir kerkhereniging? • Nie alle gemeentes of gemeentelede is ewe gereed vir die reis nie • Daar sal altyd weerstand teen verandering wees • Daar behoort verskillende maniere geskep te word om mense te help om deel te word van die reis