280 likes | 656 Views
VOO NKV VAK-ORIëNTERING. Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS slypskole 2004. GENERIESE OORSIG VAN VAKVERKLARINGS. UITKOMSTE Onderwysers is vertroud met die generiese ontwerpkenmerke van die NKV
E N D
VOO NKVVAK-ORIëNTERING Wes-Kaap Onderwysdepartement Provinsiale en OBOS slypskole 2004
GENERIESE OORSIG VAN VAKVERKLARINGS UITKOMSTE Onderwysers is vertroud met • die generiese ontwerpkenmerke van die NKV • dieimpak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal hê • die aansluiting tussen AOO en VOO
BEGINSELS EN WAARDES ONDERLIGGEND AAN DIE NKV • Sosiale transformasie • Uitkoms-gebaseerde onderwys • Diepgaande kennis & vaardighede • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • Progressie • Artikulasie & oordraagbaarheid • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • Waardering vir inheemse kennissisteme • Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid GASVRYHEIDSTUDIE??
Kritieke Uitkomste Leerveld Vak Leeruitkoms Assessering- standaard Sleuteluitkomste onderliggend aan die Grondwet. Sluit kernlewensvaardighede vir leerders in. ‘n Kategorie wat as tuiste dien vir verwante vakke. Omskryf deur die leeruitkomstes en inhouds-omvang. ‘n Stelling wat ‘n beoogde onderrig- en leerresultaat omskryf. Kriteria wat kollektief bewyse verskaf van wat ‘n leerder behoort te weet en kan demonstreer in ‘n spesifieke graad. ONTWERPKENMERKE VAN DIE NKV
VAKVERKLARINGS UITKOMSTE Onderwysers is vertroud met • GASVRYHEIDSTUDIE as ‘n studiearea. • die ontwerpkenmerke van VOO NKV Gasvryheidstudie • die aansluitingtussen AOO leerareas en VOO NKV Gasvryheidstudie • die nodigheid om leerbehoeftes in terme van nuwe inhoud, vaardighede en IKT te identifiseer • die nodigheid om moontlike onderrig- en leerondersteunings- materiaal te identifiseer.
DRIE LEERROETES IN VOO Jong leerders – na AOO Volwasse werkers / werklose burgers – toetrede tot of vordering of verandering in loopbaanroete, of rus hulself toe vir toegang tot hoëronderwys. • Algemeen • Algemeen Beroepsgerig • Handel, Beroeps- en Professioneel
Verdere Onderwys en OpleidingGraad 10-12 (Algemeen)Nasionale Kurrikulumverklaring GASVRYHEID-STUDIE
BELANGRIKE DOKUMENTE *Tans slegs in Engels beskikbaar
LEERVELDE • Kommunikasie en Taalstudies • Kuns & Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur-studie & Dienste • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Mens- & Sosiale Wetenskappe en Tweede Addisionele Tale • Fisiese-, Wiskundige-, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe
Sake-, Handel-, Bestuur-studie en Dienste • Rekeningkunde • Sakestudie • Verbruikerstudie • Ekonomie • Gasvryheidstudie • Toerisme
ONDERRIGTYD FUNDAMENTEEL: 16 uur • Tale: 9,0 uur / week vir twee tale • Wiskunde / W-Geletterdheid: 5,0 uur / week • Lewensoriëntering: 2,0 uur / week KERN EN ELEKTIEF: 13,5 uur • Totaal 4,5 uur / week vir elk van die drie vakke – • Kern - 9 uur Elektief - 4,5 uur
DIE VAKGEBIED Gasvryheid verwys na die sektor van die toerismebedryf wat voedsel en beskutting aan die toeris verskaf. Dit omvat twee dele: Verblyf en spyseniering, of voedsel- en drank-dienste H. Keyser
HOTELHOUDING & SPYSENIERING SG Verslag 550 (Groep F) Inhoud-gebaseer GASVRYHEID STS (Loodsprojek) SAKO-veld: Dienste Gekose HITB Nas. eenhede UGO – voordragkriteria, omvang, assessering- instruksies NKV GASVRYHEID STS Leerveld: SHBD UGO Kritieke Uitkomste Leeruitkomste Assesseringstandaarde Bevoegdheidbeskrywings VAN HOTELHOUDING & SPYSENIERINGNAGASVRYHEIDSTUDIE
Gasvryheidkonsepte …demonstreer kennis en begrip … gasvryheidsbedryf …bydrae tot RSA ekonomie… sektore van bedryf … beroepsgeleenthede. Gesondheid en veiligheid … opereer… higiëniese… veilige omgewing … verantwoordelike … wetgewing. Voedselproduksie … begryp … toepas … beplanning, organisasie, probleem- oplossing … evaluering … self … praktyke … stelsels van voedselproduksie. V&D dienste … begryp … toepas … beplanning, organisasie, probleem- oplossing … evaluering … self … praktyke … stelsels van voedsel-en-drankdienste. NKV GASVRYHEIDSTUDIELEERUITKOMSTE
TALE WISKUNDE NATUUR- WETENSKAPPE SOSIALE WETENSKAPPE KUNS & KULTUUR LEWENSORIëNTERING EKONOMIESE & BESTUURS- WETENSKAPPE TEGNOLOGIE AANSLUITING BY AOO GASVRYHEID- STUDIE
Definisie Teoretiese en operasionele aspekte van voedsel- en drankbereiding en diens GASVRYHEID- STUDIE Begrip van onderskeie sektore en diverse kontekste van die gasvryheidsbedryf Veiligheid, higiëne omgewingsbewustheid
Doel Vaardighede, kennis, waardes, gesindhede re voedsel- & drankbedryf Entrepreneurs- + probleemoplossing-vaardighede Geïntegreerde bevoegdhede in V&D VOORTREFLIKE DIENS Begrip vir kulturele uniekheid Suksesvolle funksionering in gas-vryheid – KMMO, gemeenskap-basis KREATIWITEIT
Onderwys- en beroepsmoontlikhede Kennis, vaardighede, gesindhede en waardes soos vervat in die KRITIEKE UITKOMSTE in die gasvryheidkonteks • Hoëronderwysstudie • Entrepreneursgeleenthede • Bedryf-gebaseerde eenheidstandaarde • In-diensopleiding in ‘n sektor van eie keuse Voedsel- & Drankbestuur Professionele kookkuns Gastehuis- / B&O- bestuur Geleentheidsbestuur Spysenieringsbestuur Gemeenskapsgebaseerde toerismedienste Hotelontvangs Wegneem-etedienste Self-indiensneming in spysenieringsdienste
ONDERRIGBENADERING Outcomes-based Onderwyser- fasiliteerder Uitkomsgebaseer ERVARING- GERIG Probleem- oplossing Bekom, prosesseer inligting Prakties Kritiese analise
Handboeke Naslaanboeke Edulis bronnelys Dagblaaie Voedseltydskrifte Promosiemateriaal van voedsel- / gasvryheid expo’s Leerprogramriglyne Videos – Edumedia & kommersieël Televisieprogramme Die Internet – gekose webtuistes Menslike hulpbronne in gasvryheid ONDERRIG- EN LEERMATERIAAL Vak- Inligtings-pakket Omsend 0176/2003
TOERUSTING • Werkstasies • Liasseerstelsel vir bronne • OHP • TV monitor • Video-masjien • Internet-toegang • Verwys na Info-pakket
LEERBEHOEFTES • Nuwe inhoud • Nuwe vaardighede • IKT • Metodologie STEL VAS LYS PLAN
OPLEIDINGSBEHOEFTES FORMEEL • Sertifikate in gasvryheid by VOO-kolleges / Universiteite van Tegnologie / ander geakkrediteerde diensverskaffers • Diplomas in sub-dissiplines gekombineer met vak-didaktiek gespesialiseer in Gasvryheidstudie-onderwys – by Universiteite van Tegnologie. INFORMEEL • Deurlopende self-studie: Verwys na OLOM • Behoefte-gedrewe werksessies • Web-gebaseerde modules • Bedryfs-gebaseerde modules / eenheidstandaarde