240 likes | 405 Views
Johannes 5:30-47. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ps 34:9. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Stilte in die hof. Luister na God se Woord.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na mekaar Watter van hierdie getuienisse ráák jou? Wie se getuienis oortuig jou?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor
Luister na ander en die tye Kerk of braai-restaurant?
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“U het mense Christene gemaak, maak nou dat Christene weer mense kan word.”Gebed van Van Ruler
Die hoofdoel van die Christelike geloof is nie om die mens in die hemel te kry nie, maar om die hemel in die mens te kry. Thomas Hardy
Every time we say ‘I believe in the Holy Spirit’, we mean that we believe there is a living God able and willing to enter human personality and change it. F.B. Phillips
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ‘n gepaste reaksie op wat God gegee/gedoen/gesê het
LUISTER DOELGERIGdiensbaar – Malan Nel R169.95 1ste Produk vir Luistersiklus – Dubbel DVD Nou beskikbaar. Bestel vandag: 0860 26 33 42 0860 BMEDIA