280 likes | 614 Views
EDM 152. ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS. LEER. ONDERRIG. SKRYF 5 PUNTE NEER VAN ‘N ONDERWYSER WAT ‘N GEWELDIGE INDRUK OP JOU GEMAAK HET SKRYF 5 PUNTE NEER VAN DIE OPTREDE VAN ‘N ONDERWYSER WAT JOU GEWELDIG TELEURGESTEL HET SKRYF 5 EIENSKAPPE VAN ‘N GOEIE LEERDER NEER.
E N D
EDM 152 ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN HULPMIDEELS EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
LEER ONDERRIG EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
SKRYF 5 PUNTE NEER VAN ‘N ONDERWYSER WAT ‘N GEWELDIGE INDRUK OP JOU GEMAAK HET • SKRYF 5 PUNTE NEER VAN DIE OPTREDE VAN ‘N ONDERWYSER WAT JOU GEWELDIG TELEURGESTEL HET • SKRYF 5 EIENSKAPPE VAN ‘N GOEIE LEERDER NEER. EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
SAL EK IN STAAT WEES OM: TE WEET WATTER METODE OM TE GEBRUIK? HOE WEET EK DIT IS REG? GAAN DIE LEERDERS LEER? GAAN EK DISSIPLINE HANDHAAF? EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
EDM • HANDEL DUS OOR HOE DIE LEERDERS LEER EN HOE EK (onderwyser) ONDERRIG • Hoe los ek die daaglikse probleem op? • Sekere beginsels wat moet geld! • Dink krities oor wat jy doen en reflekteer daaroor (sal nie altyd werk nie/DIDAKTIESE SOEPELHEID) • HOLISTIESE opvoeding van die leerder EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
ADMINISTRATIEWE ASPEKTE EN VERANTWOORDELIKHEDE • DATUMS • GROEPE IN DEEL EN MAAK ‘N LYS • PROJEK • BLACKBOARD • SIEN HANDLEIDING (DOKUMENT) • WERKBOEK • SELFASSESSERING • VOORGESKREWE BOEK EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
? ENIGE EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
KURRIKULUMONTWERP BINNE ’N UGO KONTEKS EKSTERNE KRAGTE EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
WAT GAAN VAN JOU ’N SUKSESVOLLE ONDERWYSER MAAK? P 20-32 (KILLAN) EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
GOEIE ONDERRIG BEHELS: AKSIE NAVORSING EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
AKTIWITEIT • Fasiliteer • Verduidelik • Raakbetrokke • Ek het ditverduidelik en die leerders het nieverstaannie • Onnodigeinligting • Logies, gerig, groothoeveelhedewerkgedek • Neemnotas en verstaannie • Rigting gee –goeieprentjie • Fokus op die bakens (konteks) en herhaal die inligting • Inligting was georden • Selekteerhoofmomente • Identifiseerprobleme (miskonsepsie) en wysdituit EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
DIE ONDERWYSER • Kennisdra • Selfvertroue • Effektiefkommunikeer • Nuuskierig • “Committed” toevertrou • Passie • Geduldig en aanhou • Saamwerk • Geoganiseerd • Optimisties • Eties (36-38 Killan) (KLASKAMERBESTUUR) WATTER VAN DIE FAKTORE WAT JY VROEËR NEERGESKRYF HET STEM OOREEN. EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
SKEP DIE OMGEWING E F F E K T I E W E L E E R NKV UGO INKLUSIEWE ONDERWYS EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
KONSTRUKTIVISME EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
Bemagtig/Empowering is really what teaching is all about. Ironically, though, many teachers act as if empowering students means weakening themselves--their authority as both a classroom disciplinarian and a subject-matter authority. But maybe power is like love: the more you give, the more you get. EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
scenario TOEPASSING • Jy is ‘n nuutaangesteldeonderwyser by Put Sonder Water en moet die atletiekbyeenkomsreël. Dit word van jouverwagom die baanuitte meet. Hoe saljytewerkgaan? EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
KONSTRUKTIVISME IN PRAKTYK ? HOE WERK DIT ? • Nuwe idees – VERBIND -met vorige kennis; • Modellering van ʼn komplekse taak en wys leerders die PROSESSE nodig om dit te kan doen- leerders raak onafhanklik; • “Scaffolding” om te BOU gee hulp iets wat hulle nie weet nie (en onttrek later) vra vrae, opdragte; • Leerders te MOTIVEER- onderwyser help dink wat hulle doen; • ARTIKULEER hulle idees (konstrueer maak sin en dan artikuleer hulle) EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
ONTDEKKING- EN PROBLEEMSOPLOSSINGS AKTIWITEITE; • Keuses en opsies oor take projekte; • BUIGBAARHEID -konstruktivistiese onderwyser is reaktief laat die leerders hulle lei. • AANPASBAAR- akademiese en leerstyle. • Verskeidenheid van realiteite nie net een antwoord nie maak SIN MET GEBEURE. • REFLEKSIE vergelyk hulle oplossings met ander(belangrike aspek van leer) EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
FAKTORE WAT KAN BYDRAE TOT “NIE-GEREEDHEID” BL 39 KILLEN VAN DIE KIND IN DIE LEEROMGEWING • KOGNITIEWE ONTWIKKELING • TAAL EN TAAL ONTWIKKELING • FISIESE ASPEKTE • EMOSIONELE • SELFVERTROUE • MOTIVERING • VOORAFKENNIS-GRAAD 10 AANPASSING • GESINGHEID JEENS SKOOL SITUASIE ANALISE EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
WIE ONDERRIG EK (VOO-FASE)(39-42:Killan) WIE EK ONDERRIG IS BEVINDINGS WAT BERUS OP DIE ONTWIKKELINGSFASES VAN PIAGET- ʼn SWEEDSE SIELKUNDIGE • HANDEL OOR HOE KINDERS ONTWIKKEL EN LEER (OBSERVASIE VAN LEERDERS) • HOE DINK KINDERS? WORD GEKYK NA DIE WYSE VAN HOE KINDERS PROBLEME OPLOS • WAT GEBRUIK KINDERS OM TE LEER/ TAKE UIT TE VOER • VOLGENS PIAGET VIND LEER IN VIER FASES PLAAS. EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
HIERDIE ONTWIKKELINGSFASES EN DIE GEREED VAN DIE KIND IS VAN KARDINALE BELANG –DIT BEÏNVLOED DIE KEUSE VAN DIE METODES WAT GEBRUIK WORD ASOOK DIE GESOFISTIKEERDHEID VAN DIE MEDIA WAT GEBRUIK SAL WORD EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
VOOR OPERASIONEL FASE (12-OUER) • SKEP VERSKILLENDE SITUASIE VIR ‘N GEGEWE SITUASIE IN ‘N SISTEMATIESE WYSE • VERBEEL, SKEP ‘N DENKBEELDIGE BEELD • ANALISEER EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
WAT MOET DIE ONDERWYSER DOEN? • VYGOTSKY • SONE VAN PROKSIMALE ONTWIKKELING • M.A. W MAAK DIE GAPING TUSSEN WAT DIE LEERDER MOET DOEN EN KAN DOEN KLEINER • SOSIALE KONSTRUKTIVISTIESE BENADERING • SAMEWERKING • AKKOMMODEER VAN ALLE LEERDERS (WIE? HOE?) • VGL MET KONSTRUKTIVISME ,UGO, VERWAGTINGE VAN DIE NKV EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
LEARNINGSTYLES AND MULTIPLE INTELLIGENCES • WHO ARE YOU? WHY MUST I CHANGE MY TEACHING STYLE? EDM 152 LECTURE 1 dutoiter@ufs.ac.za
Hoekommoetekaanpas en van verskillendemetodesgebruikmaak? LEERSTYLE EN VEELVULDIGE INTELLIGENSIES • WIE IS JY? EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za
VEELVULDIGE INTELLIGENSIES KAN NIE NET EEN ONDERRIG METODE GEBRUIK NIE EDM 152 LESING 1 dutoiter@ufs.ac.za