150 likes | 284 Views
Iets is weg – wat?. Ek wil by die plek kom. Die “U is nou hier kol”. U is nou hier. Ek wil by die plek kom. Om te weet waar u is:. Help dat u die kaart kan benut Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief Plaas u op die pad na die eindbestemming
E N D
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom
Die “U is nou hier kol” U is nou hier Ek wil by die plek kom
Om te weet waar u is: • Help dat u die kaart kan benut • Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief • Plaas u op die pad na die eindbestemming • Verminder die risiko dat u sal verdwaal op pad na die einde
Die (her)Vorming Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie
Twee stadiums • Van val tot opstaan (bekering) • Van ru-yster tot staalprofiel (heiligmaking – die Walsprosses)
Verloop van elke gelowige se weg Bekering Groei, en word gevorm na beeld van Jahshua / Adam 2 Dood Vorming / Walsing Geskape na beeld van Vader Hergebore as geestelike wese - baba Geval in statuur – gevange in gaos Groei na volwassenheid
Adam voor val Mens in gevalle toestand so nutteloos soos ‘n stuk ongevormde klei Eerste stadium – Opstaan as nuwe mens Deur Jahshua word ons weer lewendig en Gees vervuld met bekering – asof ons nuut gemaak is
Eerste roller Twede stadium – Wals prosses - Gemeente Bruikbare profiel Goeie staal, onbruikbare profiel Finale vorm
Bruikbare profiel Goeie staal, onbruikbare profiel Eerste roller Gemeente? In prosses van vorming – die gemeente lid Gemeenteraad speel ‘n groot rol(ler) hier Finale vorm Na die beeld van Jahshua Om mee te bou
Die walsprosses gaan altyd gepaart met • Verandering van vorm • Wrywing • Hitte • Slytasie • Beweging
Moets van die Walsprosses • Moet ruwe yster kan akkomodeer en wals tot bruikbare profiele • Moet in stand gehou word (olie, verstellings) • Moet bron van ruwe yster in ag neem • Moet geskoei wees op behoefte (voorskrif) van bouer (verbruiker)
Moenies van die Walsprosses • Moenie ontwerp word om slegs een spesifieke vorm van roumateriaal • Moenie toelaat dat ‘n yster vassteek in die produksielyn nie • Moenie “geleende” rollers van vreemde vorm, in homogene roller prosses invoeg nie – dit veroorsaak blokkasie en skade
U moet: • U self sien as ru-yster in vorming, nie as die finale roller nie, dit is Jahshua se werk • Besef dat vorming nie altyd lekker is nie, maar altyd nodig is. • Besef dat as u ruwe vorm‘n “plat yster” was, die wals prosses ook ontwerp is om ruwe“ronde stawe” in te neem, en als na die vorm van Jahshua te rol – die rollers kan nie na u voorkeur gestel word nie, dan steek die ronde ysters daarin vas, en lei die wals (gemeente) skade.
Wees rustig, want: • Vader meet nie hoogte in meters nie, hy meet dit aan u offer – onthou die weduwee se offer het bo al die baie in die tempel uitgestaan • U offer word gemeet aan die mate waartoe dit uit gebrek gebring word, nie aan u statuur, u getalle, u glans of u klank nie – moenie minderwaardig voel in u aanbidding nie. • Offers sluit in gebed, lofprysing, toewyding, heiliging, ens
Ter afsluiting • Dogma is die blinde lid se staf – maar om sonder ‘n staf te wandel, verg ‘n goeie oog – hou die oë op Jahshua • Te veel trek aan slegs eenkant, laat die paal omval – as almal trek, ook aan teenoorgestelde kante, staan die paal stewig • Stop so nou en dan, en word stil – in die stilte, die koelte van die storm, het Hy beweeg.