120 likes | 584 Views
Brief. Fernel A. Abrahams. Intertekstualiteit. Ma, ek skryf vir jou ‘n gedig sonder fensie leestekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net sommer ‘n kaalvoetgedig want jy maak my groot in jou krom klein handjies jy beitel my met jou swart oë en spits woorde
E N D
Brief Fernel A. Abrahams
Intertekstualiteit Ma, ekskryfvirjou ‘n gedig sonderfensieleestekens sonderwoordewatrym sonderbywoorde net sommer ‘n kaalvoetgedig want jymaak my groot in joukromkleinhandjies jybeitel my met jou swart oë en spits woorde jydraaijouleiklipkop jy lag en breek my tente op maarjy offer my elkeaand virjou Here God. joumoesie-oor is my enigstetelefoon jouhuis my enigstebybel jounaam my breekwater teen die lewe ek is so jammer mamma dateknie is watekgraagvirjouwilweesnie AntjieKrog
Brief Mammie, ekskryfookvir Ma ‘n kaalvoetgedig sommer so, nesAntjie maarekgebruiksomsleestekens en eksalnievir Mamma “jy” sênie want dithoortvir my nesplastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie. Ek het grootgeword, weet Ma – ekskriksomsvir myself want my skoolbaadjie pas niemeernie my hare is lank ekwil ‘n oorringdra ek bid bynanooitnie en ekgloniesommer net in God nie ek dink, praat, skryfselfsoor die dood – ek wonder of Ma van my verse salhou – Ekweet Ma souwouhêekmoeskleinbly – en ek het nie konnie ‘skuusMammie maarek is nog Ma se kind grootmenskind anderster kind
Eerstestrofe Mammie, ekskryfookvir Ma ‘n kaalvoetgedig sommer so, nesAntjie maarekgebruiksomsleestekens en eksalnievir Mamma “jy” sênie wantdithoortvir my nesplastiekblomme en wit skoene nie by Ma nie.
Tweedestrofe Ekhet grootgeword, weet Ma – ekskriksomsvir myself want my skoolbaadjie pas niemeernie my hare is lank ekwil ‘n oorringdra ek bid bynanooitnie en ekgloniesommer net in God nie ekdink, praat, skryfselfsoor die dood – ekwonder of Ma van my verse salhou –
Derdestrofe EkweetMa souwouhêekmoeskleinbly – en ek het nie konnie ‘skuusMammie maarek is nog Ma se kind grootmenskind anderster kind
Addisioneel • Tema: Groeipyneasook die belangrikheid van kommunikasie • Die gedig is geskryf in vryeversvorm. • Is die gedig ‘n vorm van plagiaat? • Beklemtoningdeur: alleenplasing en inkeping (strofe 3) • Alliterasie: “sommerso, nesAntjie” (r.2) • Assonansie: “want my skoolbaadjie pas niemeernie” (r.10)
Antjie vs. Fernel • Gedig • Spreekhaar ma as “jy” aan • Digter is ‘n dogter • Geenleestekens • Wilgraag self veranderom by die • ma se waardesaante pas • Brief • Spreeksy ma as “mammie” aan • Digter is ‘n seun • Gebruiksomsleestekens • Is tevrede met syandersheid al • salsy ma niedaarvanhounie Antjie&Fernel • Beidegedigte is in vryeversvorm • Beidegedigte is eenvoudig • Beidegedigtebestaanuitdriestrofes • Beidekindersvravirhul ma’s omverskoning • Beidekindershou van hul ma’s • Beidekinders het vermoedeliknie ‘n noueverhouding met God nie