310 likes | 711 Views
BEKENDSTELLING: HERSIENE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARING IN DIE SENIOR FASE. ‘N WKOD-ORIëNTERINGSWERKSWINKEL VIR DIE SENIOR FASE 2005 DIREKTORAAT KURRIKULUMONTWIKKELING. DEEL 1. AGTERGROND HNKV-PROSES IMPLEMENTERING VAN DIE KURRIKULUM ASSESSERING TEN SLOTTE. DEEL 2.
E N D
BEKENDSTELLING: HERSIENE NASIONALE KURRIKULUMVERKLARINGIN DIE SENIOR FASE ‘N WKOD-ORIëNTERINGSWERKSWINKEL VIR DIE SENIOR FASE 2005 DIREKTORAAT KURRIKULUMONTWIKKELING
DEEL 1 • AGTERGROND • HNKV-PROSES • IMPLEMENTERING VAN DIE KURRIKULUM • ASSESSERING • TEN SLOTTE
DEEL 2 ’n BLIK OP DIE LEERAREA-VERKLARINGS
AGTERGROND • Kurrikulumveranderinge na apartheid in SA het ten doel gehad die • normalisering van onderrig en leer • transformasie van onderrig en leer deur die voortbring van een nasionale kernkurrikulum • verwydering van vooroordele en partydigheid van die apartheids- regering • verskuiwing van ’n doel-en-doelwittebenadering tot ‘n uitkomsgebaseerde benadering
Nuwe beleid vir kurrikulum en assessering • Oktober 1997 : Die Nasionale Kurrikulumverklaring graad R - 9 (K2005) • Desember 1998 : Die assesseringsbeleid in die Algemene-onderwys-en- opleidingsband vir graad R - 9 en Basiese Onderwys vir Volwassenes
Die HNKV is op die grondwet gebaseer Fundamentele WAARDES in die grondwet wat die kurrikulum moet reflekteer:- • Demokrasie • Sosiale regverdigheid en gelykheid • Nie-rassisme en nie-seksisme • Ubuntu (menswaardigheid) • ‘n Vrye gemeenskap • Verantwoordbaarheid/Verantwoordelikheid • Respek • Regsoewereiniteit • Versoening Manifes oor Waardes, Opvoeding en Demokrasie, Dept. van Ond. 2001
Beginsels van die HNKV • Sosiale geregtigheid, ’n gesonde omgewing, menseregte en inklusiwiteit • Uitkomsgebaseerde onderwys • ‘n Hoë vlak van vaardighede, kennis en waardes vir almal • Duidelikheid en toegank-likheid • Progressie en integrasie
K2005 HNKV-proses 1997 K2005 1998 Graad 1 1999 Graad 2 Hersieningskom. 2000 Graad 3&7 Verslag Mei 2001 Graad 4&8 Konsep HNKV 2002 Graad 5&9 HNKV Mei 2003 Graad 6 2004 Graad R tot 3 2005 Graad 4 tot 6 2006 Graad 7 2007 Graad 8 2008 Graad 9 Nasionale Kurrikulumproses
Verskille tussen K2005 en die HNKV:- • Verminder ontwerpkenmerke • Vereenvoudig die taal • Bring assessering en kurrikulum in ooreenstemming • Verbeter onderwyseroriëntering en opleiding • Verbeter leerondersteuningsmateriaal • Verbeter provinsiale ondersteuning • Heroorweeg tydskale vir implementering
K2005 7 KU’e en 5 Ontw. Uitkomste 8 Leerareas 3 Leerprogramme Faseorganiseerders Programorganiseer-ders SU’s Asesseringskriteria Omvangverklarings Prestasieaanduiders HNKV 7 KU’e en 5 Ontw. Uitkomste 8 Leerareas Leerprogramme (2+) - - Leeruitkomste Assesseringstandaarde - - Kurrikulumontwikkeling en -verandering (Sen. Fase)
LEERUITKOMSTE • Bly dieselfde oor al die grade • 12 LU’s wat nie in die Grondslagfase voorkom nie, word in die Intermediêre Fase geassesseer en daar is een meer vir Lewensoriëntering (vir beroepe) • LU’s beskryf die kennis, vaardighede en waardes wat die leerder behoort te ken, te demonstreer en te kan doen aan die einde van die AOO. • LU’e SKRYF NIE INHOUD OF METODE VOOR NIE.
Graad-spesifiek Beskryf die minimum vlak wat die leerder behoort te demonstreer in bereiking van die leeruitkoms Beskryf die minimum wyses (diepte en omvang) waarop die leerders die bereiking van die leer- uitkoms kan demonstreer. Dui konseptuele progressie vir die Leerarea aan Dui integrering van konsepte, vaardighede en waardes aan ASSESSERINGSTANDAARDE SKRYF NIE METODE VOOR NIE. ASSESSERINGSTANDAARDE:-
BEPLANNINGSVLAKKE • LEERPROGRAMME (FASEPLAN) • Bevorder die bereiking van die LU’e & AS’e vir die Fase • Moet al die LU’e en AS’e wat in die fase bereik moet word omvattend dek. • Hierdie faselange leerprogram bevat:- • JAARLANGE WERKSKEDULES (GRAADPLAN) • Toon pas en opeenvolging van aktiwiteite aan • Hierdie jaarplanwerkskedule bevat:- • LESPLANNE (INDIVIDUELE ONDERWSERS BEPLANNING VAN WERKEENHEDE) • Gee meer detail, insluitende voorbeelde van lesse wat in ’n gegewe periode bereik moet word.
INTERMED. Tale, Wiskunde & ander leerprogramme wat die orige leerareas mag omvat GRONDSLAG Geletterdheid Syferkundigheid Lewensvaardig-heid SENIOR Tale, Wiskunde, LO, K&K, EBW, Teg, NW, SW (G&A). PER FASE Leerprogramme lewer die LU’s en AS’e deur aktiwiteite GESTRUKTUEERDE BEPLANDE
ONTWIKKELLING VAN LEERPROGRAMME:-’n Nasionale onderwysersgids vir elke LA sal die volgende insluit: • Integrasie van Leerareas • Integrasie oor Leerareas heen • “Weeg” van uitkomste • Groepering van assessering-standaarde • Tydstoewysing • Assessering • Leerstoornisse • Ontwerp van ’n leerprogram • Beleid en wetgewing • Opleidingontwikkeling en lewering • Bronne en ondersteuning • Beplanning en organisasie
ASSESSERING Die HNKV bring die kurrikulum en assesseringsbeleid in ooreen-stemming Die AOOS is ’n volle kwalifikasie toegeken aan die einde van Graad 9 Kodes verander vanaf 1 - 10 en NN – 5 tot 1- 4
Die tipe onderwyser wat in die vooruitsig gestel word • Gekwalifiseerd • bekwaam • toegewyd • besorgde persoon • onderhandelaar vir leer • interpreteerder & ontwerper van LP’e • leier • administrateur • bestuurder • assessor • fase -/leerarea spesialis • aktiewe gemeenskapslid en burger
Die tipe leerder wat in die vooruitsig gestel word: ’n Geletterde, syferkundige, multivaardige leerder wat die omgewing respekteer selfvertroue betoon, en verantwoordelik in die gemeenskap deelneem
DEEL TWEE ‘N BLIK OP DIE LEERAREA-VERKLARINGS
Uitleg van die HNKV Leerareadokumente • Deel 1 : InleidingDie HNKVDie betrokke leerarea • Deel 2 : Leeruitkomste en Assesseringstandaarde Minimum KVWH verlang Verwagtinge per graad Kontinuum van leer verseker progressie • DEEL3 : AssesseringBeginsels van UGA Riglyne vir UGAIdees opteken en verslaghouding • Deel 4 : VerwysingslysWoordelys
Tale: Leeruitkomste 1. Luister 2. Praat 3. Lees en kyk 4. Skryf 5. Dink en redeneer 6. Taalstruktuur en -gebruik
Wiskunde:Leeruitkomste 1. Getalle, Bewerkings en Verhoudings 2. Patrone, Funksies en Algebra 3. Ruimte en vorm 4. Meting 5. Datahantering
Natuurwetenskappe:Leeruitkomste 1. Wetenskaplike ondersoek 2. Konstruksie van Wetenskapkennis 3. Wetenskap, tegnologie en die omgewing
Sosiale Wetenskappe:Leeruitkomste 1. Geskiedenis 1.1 Geskiedkundige ondersoek 1.2 Geskiedkundige kennis en begrip 1.3 Geskiedkundige interpretasie 2. Aardrykskunde 2.1 Aardrykskundige ondersoek 2.2 Aardrykskundige kennis en begrip 2.3 Ondersoek van vraagstukke
Kuns en Kultuur:Leeruitkomste 1. Skepping, interpretasie en aanbieding 2. Besinning 3. Deelname en samewerking 4. Uitdrukking en kommunikasie
Lewensoriëntering:Leeruitkomste 1. Gesondheidsbevordering 2. Sosiale ontwikkeling 3. Persoonlike ontwikkeling 4. Liggaamlike ontwikkeling en beweging 5. Oriëntering ten opsigte van die Wêreld van Werk (Nuut vir Senior Fase)
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe:Leeruitkomste 1. Kennis en Begrip van die Ekonomiese Siklus 2. Begrip van Volhoubare Groei en Ontwikkeling 3. Bestuurs-, Verbruikers- en Finansiële Kennis en Vaardighede 4. Entrepreneurskennis en - Vaardighede
Tegnologie:Leeruitkomste 1. Tegnologiese prosesse en vaardighede 2. Tegnologiese kennis en begrip 3. Tegnologie, samelewing en omgewing
Opleiding in HNKV:1. Uiteensetting van die leerareas (Werkswinkels aangebied deur OBOS vir elke leerarea. Bring LA-verklaring en oorsigdoku-ment saam.)2. HNKV: 4 ½ dae opleiding vanaf 11 tot 15 Julie 2005 virgraad 7-onderwysers wat nie in 2003 of 2004 bygewoon het nie Dankie