1 / 49

SAKESTUDIES 2006 – EN DAARNA!

SAKESTUDIES 2006 – EN DAARNA!. VOO Nasionale Kurrikulum Verklaring (Skole). Demonstreer ’n begrip van die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal h ê . Demonstreer ’n begrip van die generiese ontwerp-elemente van die NKV.

MikeCarlo
Download Presentation

SAKESTUDIES 2006 – EN DAARNA!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SAKESTUDIES 2006 – EN DAARNA! VOO Nasionale Kurrikulum Verklaring (Skole)

  2. Demonstreer ’n begrip van die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal hê. Demonstreer ’n begrip van die generiese ontwerp-elemente van die NKV. Demonstreer ’n begrip van die verband tussen AOO en VOO. Demonstreer ’n begrip van die verband tussen AOO leerareas en VOO NKV vakke Demonstreer ’n begrip van die ontwerp-elemente van die vakke Identifiseer leerbehoeftes van onderwysers met betrekking tot nuwe inhoud/vaardighede en IKT Identifiseer moontlike onderrig en leerondersteuningmateriaal (sagteware) UITKOMSTE VIR HIERDIE SESSIE

  3. Sosiale transformasie Uitkomsgebaseerde Onderwys Hoë kennis- en vaardigheidsvlak Integrasie en toegepaste bevoegdheid Progressie Artikulasie Oordraagbaarheid Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid Waardering van inheemse kennissisteme Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid SLEUTELBEGRIPPE EN WAARDES WAT ONDERLIGEND IS AAN DIE NKV

  4. ONTWERPKENMERKE VAN DIE NKV

  5. HNKV NKV Leerveld Leerarea Vak Leeruitkoms Leeruitkoms Assesseringstandaard Assesseringstandaard SGA (75%) en eksterne GTA (25%) SGA (25%), en eksterne eksamen (75%) VERBAND TUSSENAOO EN VOO

  6. LEERVELDE • Tale (Fundamenteel) • Kuns en Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur- en Dienstestudies • Menslike- en Sosiale Studies en Tale • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Natuur-, Wiskundige- Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe

  7. WATTER LEERVELD? SAKE, HANDEL, BESTUUREN DIENSTESTUDIES • Rekeningkunde • Sakestudies • Ekonomie • Gasvryheidstudies • Verbruikerstudies • Toerisme

  8. Huistaal (20) Huistaal/ Eerste Addisionele Taal (20) Wiskunde/ Wiskundige Geletterdheid (20) Lewens-oriëntering (10) Twee vakke uit dieselfde veld (2 x 20) Kombinasiereëls vir die VOOSertifikaat Fundamenteel 70 krediete Kern40 krediete Keuse20 Krediete Een vak uit dieselfde of ’n ander veld (1 x 20)

  9. Tydstoedeling

  10. Gradering

  11. Verslag 550 Sakestudies HG & SG Gr. 10 in 2006 Gr. 11 in 2007 Gr. 12 in 2008 DIE NUWE VAK? VOO NKV SAKESTUDIES VERVANG

  12. SKAKELING MET AOO • Ekonomiese- en Bestuurswetensakppe (Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring (HNKV) LU 1 Ekonomiese Kringloop SAKESTUDIES LU 4 Entrepreneuriese K &V LU 3 Best, Verbr & Fin K & V LU 2 Groei & Ontwikkeling

  13. SLEUTELKENMERKE VAN SAKESTUDIES • Definisie • Doel • Omvang • Onderwys- en beroepskakeling • Leeruitkomste • Assesseringstandaarde

  14. DEFINISIE VAN SAKESTUDIES • Die vak handel met die K V H W wat essensieel is vir • ingeligte • produktiewe DEELNAME • etiese • verantwoordelike in Formele en Informele ekonomiese sektore

  15. DEFINISIE (vervolg) • Vak sluit in • Sakebeginsels, teorie en praktykonderliggend aan die ontwikkeling van • Entrepreneuriese inisiatiewe • Volhoubare Ondernemings • Ekonomiese Groei

  16. DOEL • Besigheid vereis ingeligte, kreatiewe, deelnemende, bydraende, reflektiewe sake- praktiseerders, wat ‘n verskeidenhied van SAKEBEDRYWIGHEDE dinamies kan uitvoer • Ontwikkeling van hierdie BESIGHEIDSROLLE wat leerders in staat stel om K & V te analiseer en met verskillende (veranderde) SAKEOMGEWINGS • Om SAKEBEDRYWIGHEDE te inisieer en uit te voer

  17. DOEL (vervolg) • Hierdie vak sal verseker dat leerders: Sake-geleenthede skep, probleme oplos en risiko’sneem Sake winsgewend bedryf in veranderende omgewing Leierskaps- en bestuurs-vardighede toepas Hulself verantwoordelik bestuur Hulself en andere ontwikkel

  18. OMVANG (vervolg) Sake-omgewing Sake geleenthede Kernaspekte Besigheidsrolle Sakebedrywighede (Besigheidsfunksies)

  19. ONDERRIG EN LOOPBAANSKAKELING AOO, spesifiek EBW VOO SAKESTUDIES Self-indiensname BetreeSakewêreld • Toekomstige SHBStudies

  20. GROTER PRENTJIE RSA GRONDWET KUe OUe Sleutel NKV Beginsels Leervelde

  21. GROTER PRENTJIE SAKESTUDIES Vak Leeruitkomste Konteks Inhoud Assesseringstandaarde Metodes Opt & Vrslg Vak Bekw Stellings Assessering

  22. LEEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 1 • Sake-omgewings • Die leerder is in staat om kennis te demonstreer, en die impak van die veranderende en uitdagende omgewings op sakepraktyke in alle sektore te ontleed.

  23. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 1 • Sake-omgewings • Graad 10 • Komponente van mikro (interne), markte en makro besigheidsomgewings – verhoudings tussen hulle • Eienskappe van mikro (interne), markte en makro sake-omgewings • Kontemporê sosio-ekonomiese vraagstukke wat ’n invloed op besigheid het • Ondersoek en klassifikasie van aard van besighede wat in die gemeenskap bedryf word (prim/sek/ters)

  24. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 2 • Sakebedrywighede • Die leerder is in staat om lewensvatbare sakegeleenthede te identifiseer en na te vors en om dit, en ander verwante kwessies, te ondersoek deur die skepping van haalbare sakebedrywighede.

  25. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 2 • Sakebedrywighede • Graad 10 • Ontwerp instrumente om die behoeftes en begeertes in ‘n spesifieke omgewing te kan assesseer • Moontlike sakegeleenthede • Sakeplan • Faktore wat op die vestiging van besighede ‘n invloed het • Aanbieding van sakeverwante inligting • Relevansie van kontrakte (bv. regsimplikasies)

  26. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 3 • Besigheidsrolle • Die leerder is in staat om kontemporêre kennis en vaardighede te demonstreer en toe te pas om ‘n verskeidenheid van besigheidsrolle te vertolk.

  27. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 3 • Besigheidsrolle • Graad 10 • Kreatiewe denke ten opsigte van suksesvolle besighede • Toepassing van kreatiewe denkstrategieë • Selfbestuur • Sakeloopbane • Spanwerk vaardighede & faktore wat hierdie verhoudings kan beïnvloed • Hoe besigheid op verantwoordelike wyse ‘n bydrae kan lewer tot die gemeenskap

  28. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 4 • Sakebedrywighede • Die leerder is in staat om ‘n verskeidenheid van bestuursvaardighede en gespesialiseerde kennis te demonstreer en toe te pas om sakebedrywighede suksesvol te voltooi.

  29. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 4 • Sakebedrywighede • Graad 10 • Die agt besigheidsfunksies • Interverhouding van besigheidsfunksies in die konteks van • Klein besighede, Medium besighede, Groot besighede • Vlakke van take van algemene bestuur – ontleed publieke of privaat organisasies • Analiseer die volgende funksies in die bereiking van sakedoelwitte: Admin, Fin, Aankope, Skakelwese

  30. SO WAT IS NUUT? • KENNIS (INHOUD) • VAARDIGHEDE • WAARDES EN HOUDINGS • ONDERRIG- EN LEERSTRATEGIEË

  31. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • NAAM! • Sakestudies

  32. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • KENNIS) • 3 nuwe leeruitkomste VERANDERENDEOMGEWINGMakro, Mikro, Markte Sake-ondernemings BESIGHEIDSROLLEself-bestuurr Landsburger spanmaat sake-praktiseerdeer innoveerder entrepreneur SAKEBEDRYWIGHEDE(Besigheidsfunksies)

  33. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • KENNIS (INHOUD) • Hoe voel u oor inhoud op hierdie stadium? • Taak: Werk in groepe en maak gebruik van Hoofstuk 3 van die Sakestudies NKV Graad 10 – 12 (Een Uitkoms per groep): • Identifiseer Nuwe Inhoud & Konteks per Leerutkoms vir Graad 10. Oud / Nuut? • Wat is die elemente van progressie tussen een graad en die volgende? • Verslaglewering per groep (terugvoerder)

  34. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • KENNIS (INHOUD) • Waar kry ons dit? • Assesseringstandaarde • Voorgestelde inhoud • Meer seker nou?

  35. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • VAARDIGHEIDE • Kognitief – Identifiseer, Beskryf, Bespreek, Verduidelik, Ondersoek, Analiseer, Assesseer, Evalueer, Kritiese refleksie • Prakties – bv Selekteer, Ontwerp, Ontwikkel, Vors na, verander in samewerking met, bied aan, pas toe

  36. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • WAARDES EN HOUDINGS • Direk aangespreek – nie toevallig nie • Kritieke Uitkomste • Sleutel NKV beginsels, veral • Menseregte, inklusiwiteit, omgewing en sosiale regverdigheid • Waardering van inheemse kennissisteme • Sosiale transformasie • Assesseringstandaarde • Taak: Gebruik LU 1-4 (een per groep) om 2 van die NKV beginsels binne enige Assesseringstandaarde te vind

  37. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • WAARDES EN HOUDINGS • Taak: In Groepe (een LU per groep), bepaal hoe die sleutel NKV beginsels ‘n invloed op die onderrig, leer en assessering van die VOO NKV Sakestudies/behoort te hê. • (Verwys na die volgende skuifie)

  38. Sosiale transformasie Uitkomsgebseerde onderwys Hoë kennis- en vaardigheidsvlak Integrasie en toegepaste bevoegdhede Progressie Artikulasie Oordraagbaarheid Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid Waardering van inheemse kennissisteme Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid SLEUTELBEGRIPPE EN WAARDES WAT ONDERLIGEND IS AAN DIE NKV

  39. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • ONDERRIG EN LEERSTRATEGIEË • Uitkomsgebaseerd • Leerdergesentreerd • Onderwyser as fasiliteerder • Plaas klem op die KU en OUs • Assessering ondersteun onderrig en leer • Onderwysers is reflektiewe practitioners • Leerders moet nuwe Kennis, Vaardighede, Waardes en Houdings (KVWH) aanleer

  40. Implikasies vir die op-skerping van onderwysers • Opleiding • Wat verband hou met nuwe onderwerpe • Onderwerpe waar die inhoud verander het • Verbeterde vaardighede om die UGO leerproses te fasiliteer • Oriënteringmet betrekking tot vaardighede, waardes en houdingswat leerders in Ekonomie moet bemeester. • Rekenaarvaardig • In staat om die internet te benut

  41. Implikasies vir onderrig en leer • Onderwysers het genoegsame toegang nodig tot: Verskeie handboeke Woordeboeke Koerante Sake, Ekonomiese, Opvoedkundige joernale E.g. Teaching Business & Economics - Edulis

  42. ONDERRIG- EN LEER ONDERSTEUNINGSMATERIAAL • Handboeke • Sagteware • Naslaanbronne • Toerusting

  43. ONDERRIG- EN LEER ONDERSTEUNINGSMATERIAAL (Vervolg) • Handboeke • Uitgewers is tans besig om ywerig te werk om leerderboeke en onderwysgidse gereed te kry • Graad 10 VOO NKV Sakestudieboeke deur die meeste uitgewers gereed vroeg 2005

  44. ONDERRIG- EN LEER ONDERSTEUNINGSMATERIAAL (Vervolg) • Sagteware & Webwerwe • WKOD Ekonomie Webwerf • http://curriculum.wcape.school.za/site/33 • Opvoederondersteuning bv. lesplanne www.bized.ac.uk • Departement van Handel en Nywerheid www.dti.gov.za • Financial Mail www.financialmail.co.za • Finansies en Tegniek www.fnt.co.za

  45. ONDERRIG- EN LEER ONDERSTEUNINGSMATERIAAL (Vervolg) • Naslaanbronne • De Coning et al 1989 Succeed in your own business. Pretoria: Acacia Books • Le Roux EE et al 1995 Business Management – a practical approach. Johannesburg: Lauren • De J Cronje GJ et al 1997 Introduction to Business Management 4th Edition. Johannesburg Thomson Publishing

  46. ONDERRIG- EN LEER ONDERSTEUNINGSMATERIAAL (Vervolg) • Naslaanbronne (Vervolg) • University of Stellenbosch Business School 1995 Entrepreneurship – Your gateway to personal Independence. Johannesburg Africa Growth Network • Du Plessis PG (Ed) et al 1993 Approved Business Economics. An Introductory Servey. Pretoria: Educational Publishers • Smit L and van der Bijl A 2002 Business Management – A practical outcomes based Business Management Workbook. Cape Town: CLS Publishers

  47. ONDERRIG- EN LEER ONDERSTEUNINGSMATERIAAL (Vervolg) • Toerusting • Leesrak • Aansteekbord / OHP • ZOPP metodologie: 3M Spraymount, Groot velle ongedrukte koerant, A5 (gebruik, verkieslik gekleurd) blaaie, kryte/kokipenne • Toegang tot rekenaarsentrum

  48. OPLEIDINGSBEHOEFTES • Formeel: Universiteit/Technikon • kwaifikasie • Graad/Diploma • GDO (ACE) • Kort kursusse • Informeel • WKOD opleiding • WEB modules

  49. MET SAKESTUDIES AS VAK …. • BAIE DANKIE!

More Related