50 likes | 1.06k Views
Maatskaplike faktore , insluitend die gemeenskap en media, wat bydra tot middelmisbruik. Weiering en besluitnemingsvaardighede. Jou beste verdediging teen die lokval van middelmisbruik is om ʼn goeie aanvalstrategie te hê.
E N D
Maatskaplikefaktore, insluitend die gemeenskap en media, watbydra tot middelmisbruik
Weiering en besluitnemingsvaardighede • Jou beste verdediging teen die lokval van middelmisbruik is om ʼn goeie aanvalstrategie te hê. • Indien jy jou weiering en besluitnemingsvaardighede ontwikkel, kan jy met selfvetroue “nee” sê.
Weiering en besluitnemingsvaardighedemetodes • Om “nee dankie” te sê werk gewoonlik wanneer jou vriende en portuurgroep gewone druk op jou plaas. • Sien gepaste geleenthede raak om ernstige situasies in grapperige situasies te omskep. • Gee ʼn rede, feit of verskoning waarom jy êrens anders heen moet gaan en kom weg van die persoon of situasie.
Draaiweg van die persoon of begin met iemandanderstepraat. • Selfs al voeljydatjymoetblyomjouvriendegelukkigtehou, moetjy van die situasiewegloop en “nee” sêsoosjyditdoen. • Verander die onderwerpdeurvoortesteldatjulleietsandersdoen. • Houaanom “nee” tesê en moenieingeenie.
Een van die belangrikste keuses in jou lewe is die keuse van jou vriende. • Jou gesonde verstand sê gewoonlik vir jou wanneer dinge nie reg is nie en wanneer daar groot groepdruk op jou geplaas word om iets verkeerds te doen.