30 likes | 213 Views
Inleiding tot die Evangelies. Peet van den Berg 2013. INLEIDING. Algemene inleiding tot die evangelies. Die evangelie as literatuurvorm Die benaming evangelie Die uniekheid van die evangelies. Die Tussentestamentêre Periode - Maleagi tot Christus . Israel onder die Perse (± 550-333 v.C.)
E N D
Inleiding tot die Evangelies Peet van den Berg 2013
INLEIDING • Algemene inleiding tot die evangelies. • Die evangelie as literatuurvorm • Die benaming evangelie • Die uniekheid van die evangelies
Die Tussentestamentêre Periode - Maleagi tot Christus. • Israel onder die Perse (± 550-333 v.C.) • Israel onder die Grieke (333-301 v.C.) • Israel onder die Ptolemeërs (Egipte) (301 - 198 v.C.) en die Seleusiede (Sirië) (198-166 v.C.) • Die Makkabeërs • Israel onder die Romeine (vanaf 63 v.C.) • Ontwikkeling van godsdienstige partye