1 / 9

HOORDERS EN DADERS

HOORDERS EN DADERS. Les 4 vir 25 Oktober 2014. Jakobus 1:22-27. DIEGENE WAT HOOR EN DOEN. “ En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie .” ( Jakobus 1:22).

Download Presentation

HOORDERS EN DADERS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HOORDERS EN DADERS Les 4 vir25 Oktober2014

  2. Jakobus 1:22-27

  3. DIEGENE WAT HOOR EN DOEN “En word daders van die woordennie net hoorderswatjulleselfbedriegnie.”(Jakobus 1:22) Jakobusoortuigonsom dadersvan die woordtewees . Om die Woordtehoor of telees is niegenoegnie. Die Woordmoetonslewenstylwees. “Daar is nie 'n gevaar om Christus se leer 'n persoonlikesaaktemaaknie , om ditteontvangasofditaanonspersoonlikgerig is. Sywoorde van onderrig het Jesus vir my bedoel.”(E.G.W., That I may know Him, October 1) Kykna Lukas 6:27-38. Is ditgoed om teweetdatonsmoetgoeddoenaandiegenewatonshaat, is daargevolge as onsditniedoennie? Is ditgoed om teweetdatonsmoet gee aandiegenewat van onsvra, is daargevolge as onsditniedoennie? Hoe kanonsdaders van die Woord word? “Maar eksê: Wandeldeur die Gees, dansaljullenooit die begeerlikheid van die vleesvolbringnie;.” (Galasiers 5:16)

  4. DIEGENE WAT NET HOOR “Want as iemand ’n hoorder van die woord is ennie ’n dadernie, dié is soos ’n man watsynatuurlikegesig in ’n spieëlsien; want hysienhomselfengaanwegenvergeetdadelik hoe hygelyk het.”(Jakobus 1:23-24) Diegenewat net die Woordhooren dink dathulle reeds voldoenaan die vereistes om 'n goeie Christen tewees, het 'n skewebeeld van hulself. Wanneerversoekingkom, "vergeethullewattersoortmenshulle is" enval in die versoeking. Daar is twee voorbeelde van mensewat 'n verwrongebeeld van hulself in die Evangeliesien: • Die rykjongman (Mattheus19:16-22) • Hy het gedinkhy is 'n perfektegelowige. Maar hy het gehuiwerenmisluk toe hygevra was om verdertegaan. • Petrus (Mattheus26:33-35, 69-75) • Hy het gedinkdathyJesus konvolg tot die dood. 'n Paaruur later, het hysywerklikeswakheidgewys.

  5. ONDERSOEK DIE WET “Maar hywatdiepinsien in die volmaakte wet van die vryheidendaarbybly, hysal, omdathynie ‘n vergeetagtigehoorder is nie, maar ‘n dader van die werk, gelukkigwees in wathydoen.”(Jakobus 1:25) As ons die wet gebruik om onste red, danveroordeelditons. As ons God liefhetenSygebooieonderhouwatHy op onshartegeskryf het deurgenadeen die Heilige Gees, salons God se vryheid as Sykindersondervind, gereddeurgenadealleen.

  6. HOU DIE TONG IN TOOM “As iemandonderjullemeendathygodsdienstig is ensy tong nie in toomhounie, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs.”(Jakobus 1:26) Jakobus het verduidelik hoe om daders van die woordtewees in die laastevers van hoofstuk 1 OnsGodsdiensmoet in onswoordeendadegereflekteer word. “God gee meer om virwatonswerklik is as virwatonssêHy gee nieregtig om hoe mooionslyknie. Hywil 'n rein hart hê. Dan salonswoordeendaderegwees.” E.G.W. (The Story of Jesus, cp. 10, pg. 61)

  7. VERSORG ANDER “Reineenonbesmettegodsdiensvoor God en die Vader is dít: om weseenweduwees in hulleverdrukkingtebesoekenjouvlekkeloostebewaar van die wêreld…”(Jakobus 1:27) Vanuit 'n wêreldsestandpunt, maakditnie sin om middeletegebruik op diegenewatniekanteruggeeaan die gemeenskapnie. Maar van God se standpunt, is ditpresies hoe om die personetebehandelwatverwerpenverag word deur die wereld, watbewyswie die ware volgers van Christus is. Deur geld vir die teleenwatditnieterugkanbetaalnie, om iemandtenooiviretewatjouniekannooiviretenie, en om die watjouslegbehandelte seen envirhullete bid. “En die Koningsalantwoordenvirhullesê: ‘VoorwaarEksêvirjulle, virsoverjulleditgedoen het aaneen van die geringstes van hierdiebroeders van My, het julleditaan My gedoen.’” (Mattheus 25:40)

  8. HOU JOUSELF VLEKKELOOS “…jouvlekkeloostebewaar van die wêreld.” (Jakobus 1:27) Is ditnodig om van die wêreld to onttrek om moreelvlekkeloostebly? Jesus het nie die Vader gevra om onsuit die wêreldwegteneemnie, maar om ons van boosheidtebewaar. (Joh 17:15) • Onskanregtigververwyder van die wêreldwees, maar die bosesalonsvolgwaaronsookalgaan. • Onskanverander word na die beeld van Christusdeur met Homgemeenskaptehê. Hy het ons die kraggegee om “vlekkelose” lewenste lei. • Dus is onsgeroep om in die wêreldteleef, maar nie toe telaatdatditonsbederfnie. Onsmoet die goeienuus van verlossingaan die wêreldverkondig

  9. Diegenewatdeurgenadegered is, saldaders van die woord word, omdathullehulgelooftenvollein homgeplaas het. Die oorsprong van versoekingkom van onseielusteenbegeertes, maar God se woord is 'n effektiewewapen teen sonde. Satan probeer om sonde so aantreklikmoontliktelaatlyk, maar as onsoorgegee is aan God se wilsalonsaanvaardatSyweg die besteis, enonssalnuwemense in Homword.

More Related