100 likes | 346 Views
Markus 8:27-38. Om te glo is maklik …. “Is jy besig om Jesus te volg of net in Christus te glo?” Jon Sobrino. Om te glo is maklik. Om dit te leef is ’n ander storie. “Wees jý Jesus!. Hoe volg ’n mens hier en nou vir Jesus?.
E N D
Markus 8:27-38 Om te glo is maklik …
“Is jy besig om Jesus te volg of net in Christus te glo?” Jon Sobrino
Die wêreld nooi ons uit om lere van sukses te klim ... maar Jesus nooi ons uit om kruise te dra.
“When Christ calls a man, He bids him: ‘Come and die.” Dietrich Bonhoeffer