210 likes | 424 Views
Sondag , 3 Maart 2013. Luistersessie Liedboekgunstelinge ‘n Massakoor olv Bennie Biermann. Met woord & akkoord. Toetrede en aanroeping: Lied 168:1-3 Lofprysing: Lied 188:1 & 2 Lied 191:1 & 3 Lydenstyd: Lied 389:1-3 Geloof en vertroue: Vonkk 174:1-4
E N D
Sondag, 3 Maart 2013 Luistersessie Liedboekgunstelinge ‘n Massakoor olv Bennie Biermann
Met woord & akkoord.... Toetrede en aanroeping: Lied 168:1-3 Lofprysing: Lied 188:1 & 2 Lied 191:1 & 3 Lydenstyd: Lied 389:1-3 Geloof en vertroue: Vonkk 174:1-4 Dankie Nico Smit & Johann Nefdt
Sondag, 3 Maart 2013 Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here. Toe ek met baie onrus in my binneste sit, het u vertroosting my tot rus gebring. Psalm 94:18-19
Sondag, 3 Maart 2013 • Votum • Seëngroet • Lofliedere: • Ps 100:1-3 • Lied 226:1 & 2 • Gebed vir ‘n beter Suid-Afrika • Skriflesing: Joh 18:1-14 • Gebed: lied 254 • Scripture reading from KJV • Dankie aan Marelize Swart
Jesus word gevangegeneemsodatonsvrygelaatkan word • Die pylvak van Jesus se lydensweg • Die struktuur van ‘n koeksister • Die geskiedenis verhaal: • Jesus, sy dissipels en Judas • Die soldate, die tempelwagte en Judas • Motief: die identiteit van Jesus • Verdere lyn: die goddelike noodwendigheid
Jesus word gevangegeneemsodatonsvrygelaatkan word • Die drie repies begin by dieselfde punt • Die verhaal: Judas is by albei kante • Dit maak seer..... • Is jy bereid om kant te kies? • Die identiteit van Jesus: • Wie is HY vir JOU? • Die goddelike noodwendigheid • Sy plan en my plan?!
Jesus word gevangegeneemsodatonsvrygelaatkan word Skuldbelydenis: • Vonkk lied 17:1 & 2
Jesus word gevangegeneemsodatonsvrygelaatkan word • Genadeverkondiging • Voorbidding • Offergawes • Gemeente kyk na ‘n aantal basaarfotos tydens die opname van die offergawes.
Jesus word gevangegeneemsodatonsvrygelaatkan word • Gebed • Bulletin • Deuroffer: Sinodale Vrouediens • Slotlied: 393:1-3
Jesus word gevangegeneemsodatonsvrygelaatkan word I would rather fail in a cause that will someday triumph, than triumph in a cause that will someday fail. Woodrow Wilson