530 likes | 2.24k Views
KRITIESE TAALBEWUST HEID. FEITE. DENOTASIE. KONNATASIE. MENINGS. GE ïMPLISEERDE BETEKENIS. FEITE & MENINGS. Sout word reeds sedert 1800 in Port Elizabeth vervaardig . Hierdie kan feitelik bewys word.Is verkry uit die Burger, 16 Julie 1999. Kan ook in geskiedkundige
E N D
KRITIESE TAALBEWUSTHEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE MENINGS GEïMPLISEERDE BETEKENIS
FEITE & MENINGS • Sout word reeds sedert 1800 in Port Elizabeth vervaardig. Hierdiekanfeitelikbewys word.Isverkryuit die Burger, 16 Julie 1999. Kan ook in geskiedkundige naslaanwerkverkry word. • Die seesoutwat by Port Elizabeth gemaak word, het so ‘n robberigesmaak. Hierdiekanniebewys word nie. Niemandanders het dit nogondervindnie. Dit is bloot ‘n opinie
Konnotasie & denotasie • Haardaarwees het sommersoutaan die geleentheidverleen. Hierdieuitlating is omdat die spreker die assosiasie het datsy = soutwatgeur en smaak gee. • Sout se woordeboekbetekenis is: ‘n wit hardestof, NaCi, watsykarakteristiekesmaakaanseewater gee.
GEïMPLISEERDEBETEKENIS • Marina Sout is tot 50% gesondernou. Die implikasie is dusdat Marina Soutvroeërniegesond was nie. Of dat Marina Soutnounoggesonder is as vantevore
PARTYDIGHEID;STEREOTIPES EKSPLISIETEBOODSKAP EMOTIEWETAAL;OORREDENDETAALGEBRUIK & MANIPULERENDETAAL