90 likes | 270 Views
RPO BY NAMPO. 13 TOT 16 MEI 2014, NAMPO PARK, BOTHAVILLE. AGTERGROND. Versoek vanaf Vrystaat RPO om betrokke te raak by NAMPO – goedgekeur deur Uitvoerende Raad
E N D
RPO BY NAMPO 13 TOT 16 MEI 2014, NAMPO PARK, BOTHAVILLE
AGTERGROND • Versoek vanaf Vrystaat RPO om betrokke te raak by NAMPO – goedgekeur deur Uitvoerende Raad • Besluit dit sal ‘n inisiatief wees van Nasionale RPO – Vrystaat RPO was verantwoordelik vir alle logistieke reëlings – Carien Annandale • Bemarkingskonsultant se insette verkry – gehelp met ontwerp van baniere Francois Griesel (Bemarkingskonsultant), Carien Annandale en Neels de Villiers (Vrystaat RPO)
NOODSAAKLIKE SKAKELING • Besluit om geskenkpakke op te maak bestaande uit Skaap-/Lamsvleis en Beesvleis ter waarde van R1 000 elk vir 4 dae • Doelwit : om by wyse van “inskrywingsvorm” inligting te bekom van produsente en verbruikers wat die stalletjie besoek het • Inligting sal op velerlei wyses gebruik word.
BESOEK AAN STALLETJIE • “Inskrywingsvorms” was verdeel in “produsente” en “verbruikers” • 435 produsente het vorms ingevul • 708 verbruikers het vorms ingevul • Belangrik : Nie alle verbygangers het vorms ingevul nie – strategie vir die toekoms hiervoor is noodsaaklik om maksimum van publiek te betrek
PROVINSIES HARD AAN DIE WERK Vrystaat RPO (saam met Gerhard Schutte (Nasionaal) Noord-Kaap RPO Noordwes RPO Jaco Maré – 2de Vise-Voorsitter Nas. RPO