60 likes | 453 Views
Florence. deur : Martinique Amos 2002. Florence. Florence is ‘ n stad in Itali ë , Florence is beroemd vir die ou geskiedkundige geboue. Daar is ‘ n mark vir wyn , groente en blomme in Florence. Palazzo of Plein.
E N D
Florence deur : Martinique Amos 2002
Florence • Florence is ‘n stad in Italië , Florence is beroemd vir die ou geskiedkundige geboue. Daar is ‘n mark vir wyn , groente en blomme in Florence .
Palazzo of Plein • Die Palazzo degli Uffizi dit is bekend vir al die kunsskatte. Baie toeriste besoek hierdie plek.
Florence was ‘’n onbekende stad in die 11de eeur. Gedurende die jare 1400 –1500 het dit baie bekend geword a.g.v. die Medici-familie GESKIEDENIS
Florence van die Medici-familie • Medici het Toskanië regeer tot 1737 . Hulle is opgevolg deur die Oostenrykse familie van die Habsburg-Lorraine. Ferdinand III is ontroon deur die Franse in 1799. • DIE EINDE