680 likes | 2.99k Views
MENSLIKE REAKSIES UIT DIE OMGEWING. DIE SENUweeSTELSEL oog en oor. Die Senuweestelsel. O rganismes moet bewus wees wat rondom hulle aangaan , aangesien dit jou kanse om oorlewing affekteer .
E N D
MENSLIKE REAKSIES UIT DIE OMGEWING DIE SENUweeSTELSELoog en oor
Die Senuweestelsel • Organismesmoetbewusweeswatrondomhulleaangaan,aangesienditjoukanseomoorlewingaffekteer. • Koördinasie van ‘n organisme se aktiwiteite word teweeggebringdeur die ENDOKRIENESTELSEL en SENUWEESTELSEL
Die Senuweestelsel • ‘n Senuweestelsellaat ‘n organisme toe om stimuli vanuitsy interne of eksterneomgewingtebespeur en omdaaroptereageer. • ‘n Stimulus is enigeverandering in jouomgewing bv. ‘n ligflits, ‘n geraas, ‘n vliegwat op jouneustelandekom.
Bestaanuit TWEE stelselswatbestudeermoet word: Senuweestelsel Endokrienestelsel MENSLIKE REAKSIES TOT DIE OMGEWING
Eksterneomgewing: Omgewingbuitedieliggaambv. van die faktorewat mag verandersoostemperatuur, lig, beskikbaarheid van water ens. in hullenatuurlikeomgewing of habitat. Interne omgewing: Omgewingbinne-in die ligaambv. konsentrasie van CO2, O2, H2O rondomselle/weefsels/organebinne-in die liggaam.
Reseptor Proses Effektor Respons Rooilig Brein Spier Oog Rem • Om stabiliteit/balansbinne-in die organismeinstandtehou • Organismesneemveranderinge in die omgewingwaar as ‘n stimulus. • Hierdie impulse word na die breingestuurwat die inligtinginterpreteeren stuur ‘n anderboodskapterugna die deel van die liggaamwat die deelinlig/vertelhoe omtereageer.
Reseptor Proses Effektor Respons Rooilig Brein Spier Oog Rem • ‘n Stimulusis enigeverandering in jouomgewing • ‘n Reseptoris ‘nsenuweeselwat die stimulus waarneem • ‘n Neuron is ‘n gespesialiseerdeselwat ‘n elektrieseboodskap (impuls) oor die liggaamdra. • ‘n Impulsis ‘n elektrieseboodskapwatlangs ‘n neuron gedra word.
Die liggaamwerk hard omsyinterne omgewingso konstant as moontliktehou. Al die organe en stelselsvan die liggaamwerksaamomhierdiestabiele interne toestandte skep. DIE PROSES VAN HANDHAWING VAN ‘N KONSTANTE SELOMGEWING IN DIE LIGGAAM, WORD HOMEOSTASE GENOEM. Die endokriene en senuweestelsel, onsko-ordinasiestelsels, speel ‘n baiebelangrikerol in regulering van homeostase. Bv. Bloeddruk, glukosevlakke in die bloed, menstruasie, ens.
Hipotalamus Serebrum Serebellum Benigewerwelvan die werwelkolom Rugmurg
VOOR AGTER Motoriese area Sensoriese area Beplanning, denke Beheerallewillekeurigespieraksies Visie Gedrag, Geheue, emosie, bui Reuk Gehoor / Taal
Medulla oblongata • SEREBELLUM • Koördineerbewegings van willekeurigespiere • Houjoubalans en ewewiginstanddeurdie spiertonustebeheer SEREBELLUM • Die MEDULLA OBLONGATAkoördineeronwillekeurige, outomatieseprosesse—soosasemhaling, hartklop. • Stelelkehelfte van joubreininstaatomdie opponerendedeel van jouliggaamtebeheer • Geleisenu-impulse tussen die rugmurg en die brein
HIPOTALAMUS •Beheerjoubloeddruk • Beheerjouliggaamstemperatuur • Reguleerjouvlakke van dors en honger • Reguleeremosiessooswoede en plesier • Reguleerjouslaappatrone (Beheersentrumvirhomeostase) cerebrum HIPOTALAMUS
Brein Rugmurg DIE RUGMURG Rugmurg Hoof senuwees
Die rugmurg word goedbeskermdeur die werwels, meninges(drie membrane) en die serebrospinalevloeistof. • Ditvervoer impulse na en van die breinen beheerbaierefleksbewegings.
Verbind die brein met al die organevan die liggaam(behalwe die in die kop en nek • Vervoersensorieseinligtingna die breinvirinterpretasie • Vervoerdanmotorieseinligtingvan die breinna die effektore (spiere en kliere) • Ditis die sentrumvir die refleksaksies, watdie liggaaminstaatstelombaievinnigtereageerop skadelike stimuli deur die gebruik van die refleksboog.
Knoop van Ranvier Rigting van impuls Nissl-korrels van Motorieseeindplaat
Sensorieseneuron – geleiimpulse vanaf die sintuig-organe (reseptore) na die sentralesenuweestelsel (SSS). voer die reaksieuit. • Interneuron– Verbind die sensoriese en motoriese neurone en geleidus impulse binne die SSS. • Motorieseneuron –gelei impulse vanaf die SSS na die spiere of kliere (effektore). Erken die stimulus
Die oordra van ‘n senu-impuls van een neuron na die volgende Gestoorde neuro-oordraer molekules Akson Sinaptiese vesikel Sinaps-gaping Neuro-oordraers word vrygestel Dendriet Reseptore Tekening illustreer hoe ‘n senu-impuls oorgedra word via die sinaps-gaping
Sinaps—streekwaar twee neurone in nouekontakmet mekaarkom. • Sinaptiese gaping—die gaping tussen twee neurone, word oorbrugdeurchemiesemolekules (neuro-oordraers). • Neuro-oordraer—chemiesestofvrygesteloor ‘n sinaptiese gaping om ‘n sein van een neuron na ‘n anderoortedra. • Diechemiesestof word of verwyder of vernietig
1. Impulsbeweeg met akson tot by sinoptieseknoppies 2. Elkesinoptiese knop het sinoptieseblasiesgevul met neuro-oordragstof Pre-sinaptiesemembraan 4. Neuro-oordragstofbeweegoor die spleet en heg vas aan post-sinaptiesemembraan Post-sinaptiesemembraan 3. Sinoptieseblasie bars en neuro-oordragstof word in spleetvrygestel 5. Ditgenereerelektriese seine wat as senu-impulsnavolgende neuron gelei word
Belangrikheid van sinapse • Maaksekerdat impulse in eenrigtingbeweeg • By die sinapse, kan die senu-impulse versnel, vertraag of geblokkeer word deur die vrystelling van hormone of die gebruik van dwelmmiddels
4) Die breinoorweeg/besluitom die hand wegtebeweeg 3) Hiergelei ‘n andersensoriese neuron die impulsverderna die brein 5) Hierdieimpuls word gestuurlangs ‘n MOTORIESE NEURON via die rugmurg…na die handspiere (die effektore) 2) Die impuls word langs SENSORIESE neuron narugmurggelei 1) Reseptorein jouvelneem stimulus waar 6) Watdan die hand weglaatbeweeg Stimulus ReseptorSensorieseNeuronKoördineerder MotorieseNeuronEffektorRespons Bewusteaksies ‘n Bewusteaksie is eenwaar die BREIN betrokke is en ‘n besluitoorweeg. Ditgebeursoosvolg:
‘n Rekleksboog is ‘n spesifiekesenu-baanwat ‘n refleksaksieuitvoersonderomna die breintegaanvirinterpretering. Sensoriese neuron Reseptore Dorsale wortel Interneuron Diagram van ‘n refleksboog Rugmurg Grys- stof Effektor (spier) Witstof Motoriese neuron Ventrale wortel ‘n Refleksaksie is ‘n vinnige, outomatiesehandelingwaar die brein NIE betrek word nieaksiesonder
DIE OOG • Wand van oogbalbestaanuitdrielae: • Sklera – taai, bindweefselkapsel, wit, korneahelderaanvoorkant. • Choroïed – vaatlaag (bloedvatryk); voorsienoog van suurstof en voedingstowwe. Gaanoor in siliaarliggaam en iris. • Retina – binnestelaagbevatfotoreseptore.
Maaksekerdatjyelkedeelkanherken in diagram soos van voorgesien en van die kant
OOG WORD GOED BESKERM • Benigeoogkas • Vetlaeagterooghoudit in posisie, dien as skokbreker. • Trane van traanklier – antisepties, spoelstofuit. • Olieklier (meiboom) smeeroog.
Retina het twee soortefotoreseptore: • Stafiesonderskeitussenlig en donker; goedvirnagvisie. • Keëlsneemkleurwaar; gee skerper, duidelikerbeeld.
AKKOMMODASIE • Die aanpassing van die lens se vormom ‘n skerp, duidelikebeeldte gee wanneervoorwerpe op verskillendeafstande is.
Siliaarspierontspan. Siliaarliggaambeweegverder van lens. Meer spanning op draagligamente. Spanning op lens verhoog. Lens word platter (minder konveks). Ligstrale word minder gebuig; skerpbeeld op retina gevorm.
Siliaarspier trek saam. Siliaarliggaamnaderaan lens. Minder spanning op draagligamente; kom slapper voor. Spanning op lens verminder. Lens word meerkonveks (bolvormig). –Ligstrale word meergebuig; helderbeeldval op retina.
Om hoeveelheidligwatoogbinnekomtereguleer. • Grootte van pupil verander. Beskerm retina teen teveellig.
IN HELDER LIG radialespiereontspan, kringspiere trek saam pupil word kleiner radialespiere trek saam kringspiere ontspan pupil groter IN DOWWE LIG
Luggolf Vibrasie Golf Senu-impuls in vloeistof
3. GEHOORBEENTJIES versterkvibrasies; draoornamembraan van ovaalvenster. 4. OVAALVENSTER vibreer en laatdrukgolwe in endolimf in binne-oorontstaan. 1.PINNA Vangklankgolwe op en rig ditnagehoorkanaal 6. GEHOOR-SENUWEE: Gelei impulse naserebrumvirinterpretasie. 2.OORDROM Vibreer en dravibrasiesoornagehoorbeentjies in middeloor. 5. KOGLEA: Golwe in endolimfstimuleersensorieseselle in Orgaan van Corti; omgeskakelnaimpuls in gehoorsenuwee.
Balans word waargeneem ten opsigte van posisiet.o.v. grond, asookbeweging van kop. Posisie van kop t.o.v. grond Beweging van kop
Driehalfsirkelvormigekanale– vertikaal, horisontaal en diagonaal. Bevatreseptorewatdraaibewegingswaarneem. Die sakkie en blasie (sakkulus en utrikulus) neemlineêrebewegingwaar.
Halfsirkelvormigekanaal endolimf kupula
Balans van die liggaam word gehandhaafdeurverskeiestrukture en prosesse: 1. Proprioseptore in spiere en gewrigte. 2. Oë (visuelestimulasie) 3. Vestibulêrestrukture (oor) 4. Serebellumvirbalans en koördinasie