210 likes | 404 Views
Die Afrikanerbond Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale 17 – 18 Januarie 2012. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale. “If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head.
E N D
Die Afrikanerbond Parlementêre Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale 17 – 18 Januarie 2012
Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale “If you talk to a man in a language he understands, that goes to his head. If you talk to him in his language, that goes to his heart.”Nelson Mandela Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
SA Grondwet se aanhef – oa “Ons, die mense van Suid-Afrika, Glo dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid. “ Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Ons Suid-Afrikaanse leuse is, !ke e: /xarra //ke, en beteken letterlik diverse mense verenig maar word amptelik gestel as eenheid in verskeidenheid/ Unity in diversity. Hierby erken die Suid-Afrikaanse grondwet die plurale aard van die Suid-Afrikaanse samelewing in terme van taal-, godsdiens- en kultuurgemeenskappe. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Een van Suid-Afrika se belangrikste erfenisse is sy tale. SA se geskiedenis en diverse samestelling het gelei tot ‘n ryk erfenis aan sy inwoners. Die Grondwet erken 11 tale as amptelike tale. In die praktiese toepassing daarvan is dit egter Engels wat as bevoorregte taal die taal van regering geword het, sowel as besigheidstaal. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet Art 6 verklaar elf tale as amptelike tale van die Republiek. Dit is belangrik dat geeneen van hierdie tale as ‘n voorkeur-taal aangedui word nie, maar dat daar uitdruklik verklaar word dat al die amptelike tale gelykwaardig is. Ook maak hierdie artikel geen melding van ‘n “amptelike taal van rekord” nie, wat sou beteken dat so ‘n taal in praktyk ‘n voorkeurstatus geniet. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet Art 6 bepaal dat inheemse tale (waaronder Afrikaans sekerlik ook gereken kan word) se status ontwikkel en die gebruik daarvan bevorder moet word; dat die nasionale en provinsiale regerings na gelang van verskillende praktiese oorwegings (taalvoorkeure, kostes, streeks-omstandighede, ens) enige van die amptelike tale vir regeringsdoeleindes mag gebruik op voorwaarde dat ten minste twee amptelike tale aangewend word; dat munisipaliteite se taalgebruik bepaal sal word deur die taalgebruik en voorkeure van hul inwoners. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet Sub-art (4) bevat die belangrike voorskrif dat die nasionale regering en provinsiale owerhede deur wetgewende en ander maatreëls die gebruik van amptelike tale moet reguleer en monitor. Art 6 maak ook voorsiening vir die instelling van ‘n statutêre Pan Suid-Afrikaanse Taalraad om die omstandighede te skep en te bevorder vir die ontwikkeling van al die amptelike sowel as tale van ander gemeenskappe, waarby gebare-taal ingesluit word. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet en gevolgtrekking oor gelykberegtiging van tale. Aangesien al die amptelike tale gelyke status en gelyke beskerming geniet, kan enige individu of ‘n groep aandring op die Grondwet se vereistes dat ten minste twee amptelike tale op nasionale en provinsiale regeringsvlak gebruik word; Dat munisipaliteite taalvoorkeure van hul inwoners in ag moet neem. Ook kan die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad genader word as amptelike tale misken word. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Prof Marinus Wiechers ontleding van taal en kultuur in SA Grondwet en gevolgtrekking oor gelykberegtiging van tale. Soos in ‘n onlangse hofsaak beslis, kan ‘n taalgebruiker ook eis dat die regering sy grondwetlike verpligting nakom om ‘n taalwet aan te neem. Afrikanerbond mening (Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale – 2011) Ons meen egter die wet voldoen nie aan die grondwetlike vereistes wat gestel word nie. Doen slegs die minimum, wat nodig is. ʼn Gulde geleentheid om bruê tussen taal en kultuurgemeenskappe te bou, is gemis. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Suid-Afrika is uniek met sy 11 amptelike tale en dit is 'n besondere erfenis wat gevier behoort te word. Hierdie erfenis van tale is egter in die spervuur. Waar die regering ‘n grondwetlike verpligting het tot gelykberegtiging vir al 11 amptelike tale is die ongelukkige neiging tot sover om ‘n meertalige Suid-Afrika te verander na ‘n Engels-eentalige Suid-Afrika. Die verskeidenheid van ons tale, veral die inheemse tale, is ‘n kosbare erfenis en behoort Engels nie voorkeurstatus te geniet nie. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Nie net Afrikaanssprekende siening nie Die voormalige redakteur van die koerant, Sunday Times, Mondli Makhanya in sy rubriek met die treffende opskrif “Afrikaners set a fine example in championing their language” soos volg op 24 Januarie 2010: “If only the speakers of the other nine South African languages gave as much attention to the protection of their languages as Afrikaans speakers, there would be little concern about the decline of local tongues. Sadly, this is not the case. South Africa's African language speakers have decided that their languages are not worth preserving. Among the middle classes a generation of young South Africans is growing up without the ability to speak or understand their mother tongues because their parents have decided it is not important. Languages are being rapidly eroded. We are heading for a situation where indigenous languages are spoken only by the working classes who, for aspirational reasons, are also beginning to mimic the middle classes. Government carries much of the blame as it pays only lip service to language equality.” Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek - 1996 Grondwet stel bepaalde vereistes 2003 konsep beleidsraamwerk – geen uitvoering Volgens ‘n GCIS verklaring het die kabinet op 24 Julie 2007 besluit: “"The meeting approved the proposal for government departments to establish language units with a view to implementing the Language Policy Framework which was approved by Cabinet in 2003. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek GCIS verklaring na kabinetsvergadering op 24 Julie 2007 “The policy framework provided for all government documents to be available in all the 11 official languages at national level and in the official languages of each province. The key service delivery departments will be prioritised and monitored to ensure that they set up the units responsible for the translation of all their documents.” Dit het nie gebeur nie. Nou deur hof gedwing op wetsontwerp daar te stel – nie voldoende Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek Volgens Unesco se Atlas of the World's Languages in Danger staar die helfte van die wêreld se 6 700 tale uitwissing in die gesig teen die einde van die eeu. Wat Afrika aanbetref beraam Unesco dat sowat 600 van die 1400 tale wat op die vasteland gepraat word agteruitgang toon - met sowat 250 van hierdie tale reeds ernstig in bedreiging. Reeds lys die Atlas of the World's Languages in Danger dat 10 inheemse tale in Suid-Afrika uitgesterf het. (Gan!ne, |'Auni, |Xam, Cape Khoekhoe, Korana, N|uu, Xiri, ǁKu ǁ'e, ǁKx'au, ǁXegwi ) Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
SA Regering se voetesleep en onwilligheid om taalsituasie aan te spreek Prof Marinus Wiechers, skryf: “Taal en kultuur vorm ‘n essensiële element van individuele regte. Sonder die erkenning van die individu se regte op taal en kultuur, sou ‘n groep van individue ook nie kollektief op sulke regte aanspraak kon maak nie. Gebruik van sy taal en uitlewing van sy kultuur is sekerlik van die belangrikste maniere waardeur die mens sy menswaardigheid uitleef en bevestig. Miskenning van die individu se reg op taal en kultuur is dus ‘n miskenning van die individu se inherente reg op menswaardigheid, ‘n reg wat uitdruklik en as onvervreembaar deur die Grondwet beskerm word in art 10 van die grondwet.” Is die wetsontwerp op Suid-Afrikaanse tale ‘n miskenning van menswaardigheid? Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Verdere kommentaar Die wetsontwerp het ernstige gebreke Herroep die wetsontwerp op Suid-Afrikaanse tale en volg eerder wye oorpleging ten einde volledig te kan voldoen aan die grondwetlike vereistes wat aan die staat gestel word om “praktiese en daadwerklike maatreëls te tref om die status van die tale te verhoog en hul gebruik te bevorder.” Versterk huidige instellings wat reeds met die beskerming en bevordering van taal te make het Munisipaliteite en provinsies se bevordering en nakoming van taalbeleid moet aangespreek word. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Verdere kommentaar Die Afrikanerbond is van mening dat daar in die SA Talewet spesifieke aandag verleen word/ ʼn verskansing moet wees om aan ouers/skoolbeheerrade die waarborg te gee dat ‘n kind in sy/haar taalvoorkeur onderrig kan ontvang – dit behoort vir elke taalgroep te geld. Taalvoorkeur, spesifiek wat onderwys aanbetref is ʼn universeel aanvaarde taalbeginsel en behoort ook in die wetsontwerp aangespreek te word. Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
Verdere kommentaar Tersiëre onderrig (veral met onlangse fiasko) dui op die ernsige behoefte aan meerdere instellings. Hierdeur kan die inheemse tale spesifiek bevorder word. Ondersteuning aan die gedagte van ‘n Taalombudsman Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
“It is for this reason that language becomes a highly emotive issue, as it is central to the existence of people and to their definition of who they are, who they want to be, and how they wish to be identified.” “We will have succeeded in our objectives when our mother tongue languages have reached a point where they are used in scientific discourse and as mediums of instruction for educational purposes, in the manner that the other two languages are.” “The ultimate achievement will be when we reach a situation where any citizen would engage government in any language of their choice, and not feel forced to speak or write in English or Afrikaans only.” Deputy President Jacob Zuma, at the UNESCO International Mother Language Day, Pretoria 22 February 2005 Portefeuljekomitee oor Kuns en Kultuur: Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale Die Afrikanerbond As Afrikaners bou ons saam aan die toekoms van Suid-Afrika
DIE AFRIKANERBOND Dankie