150 likes | 308 Views
Laat ek die Leeuloop nou stap vir stap verduidelik. Haai julle, check daa – dis ‘n leeu!. Stop gou, ek wil ‘n paar foto’s neem om vir Ouma te wys. Hier, kom hier, Kietsie Kietsie, ek wil jou afneem!. Kliek, kliek, kliek, – dis mooi.
E N D
Laat ek die Leeuloop nou stap vir stap verduidelik
O F@K! Hy storm ons. Skuif op, ek wil ook in die Landie kom!