160 likes | 439 Views
Die paradoks van die tyd waarin ons leef. Kliek vir volgende prent - Sit klank aan. Ons het vandag groter huise en kleiner families. Meer gerieflik, maar minder tyd. Ons het meer grade, maar minder gesonde verstand . Meer kennis , maar het minder goeie oordeel.
E N D
Die paradoks van die tydwaarinonsleef Kliekvirvolgendeprent - Sit klankaan
Ons het vandag groter huiseen kleiner families. Meer gerieflik, maar minder tyd.
Ons het meer grade,maar minder gesondeverstand. Meer kennis, maar het minder goeieoordeel.
Ons het meerdeskundiges, maarbaiemeerprobleme. Meer medisyne, maar minder heel mense.
Onsspandeerteroekeloos; Lag te min, Rytevinnig, Word tegoukwaad, Gaanslaaptelaat, Lees te min, Kykteveeltelevisie, En Ons Bid te min!
Onsvermenigvuldigonsbesittings,Maaronswaardesverminder. Onspraatteveel, luisterte min,en het minder lief.
Ons het geleerom ‘n bestaantemaak,maarnie hoe omteleefnie. Ons het jare by onslewegevoeg, maarnielewe by onsjarenie.
Ons het hoër geboue ,maar korter humeure; Wyer snelweë, maar enger standpunte. Ons koop meer , maar geniet dit minder.
Ons was al maan toe en terug, maarsukkelomoor die straatte loop omonsnuwebureteontmoet. Onsoorwin die buitensteruimtes, maarnieonsinnerlikenie. Onskan ‘n atoomvernietig, maaronsvooroordelebly.
Onsskryfmeer, maar leer minder; beplanmeer, maarkry minder reg. Ons het geleeromgoutemaak, maarnieomte wag nie. Onshet hoërinkomstes, maarlaermorelestandaarde.
Onsis gesteld op kwantiteit, Maar gee nieomoorkwaliteitnie. Grotermans met kleinerintegriteit. Onsboumeerrekenaars met meergigagrepewatmeerinformasiekanstoor,sodatonsmeerkansê, Maarons het minder kommunikasie.
Meer ontspanning en minder plesier; Meer soortekos, maar minder voedingswaarde. Twee salarisse, maarmeeregskeidings. Mooierhuise, maarmeergebroke “huise”.
Die lewe is opeenvolgende geleenthede om te geniet,dit gaan nie oor oorlewing nie. Gebruik daardie kristal glase nou. Waarvoor bêre jy jou beste parfuum, gebruik dit so dikwels as jy kan en wil.
Verwyder uit jou woordeskat frases soos“een van die dae“ of “eendag”. Skryf daardie brief wat jy al oorweeg het om te skryf. of maak daardie oproep. Sê vir jou familie en vriende hoe lief dat jy hulle regtig het. Moenie die geleentheid om te lag, en nou bly te wees laat verbygaan nie. Elke dag, elke jaar en elke minuut is spesiaal. Jy weet nie of dit jou laaste is nie.
As jytebesig is omtydtemaakomhierdieboodskapaaniemandvirwiejylief is testuur, en jysêvirjouselfeksaldit tog stuur: “een van die dae”, Glo my, “Een van die dae”, Is mens dalk nie meer hier nie Verwerk deur Sors Geldenhuys