80 likes | 229 Views
Het Vader ons verlaat ? Of beantwoord Hy nog ons gebede ?. Joh . 15:1 - 11.
E N D
Joh. 15:1 - 11 15:1Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. 15:2 Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra. 15:3 Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.15:4Bly in My, soosEk in julle. Net soos die loot geenvrugkandra van homself as ditnie in die wynstokblynie, so julleooknie as julle in My nieblynie.15:5Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.15:6 As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog, en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand.
Joh. 15:1 - 11 . 15:7 As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.15:8 Hierin is my Vader verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees. 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. 15:11 Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.

Rom. 12 : 12 “verblyjulle in die hoop ; weesgeduldig in die verdrukking ; volhard in die gebed.”