951 likes | 2.7k Views
Powerpoint presentation oor die ontkennende vorm, insluitende vraagsinne en bevelsinne
E N D
OntkennendeVorm Die negatief. deny, deny, deny
BasieseReëls: Basic Rules: Jy loop. S V1 Jy loop nie. ⁂ no object – 1 nie
Jasonkry‘n koeldrank.SV1O • Jasonkrynie‘n koeldranknie. • 2 nie’s – after V1 and at the end of a sentence.
Vraagsin:Hethydie deurtoegemaak?V1S OV2 • Jymoetditantwoordasofiemandjouvra: • Nee, hyhetniedie deurtoegemaaknie.
Vraagsinsondervoorwerp: • Eethulle? • Nee, hulleeetnie.
Oefening: • Die vrouskreeu. • SV1 • Syhet‘n muisgesien. • SV1OV2 • Saldie katdie muisvang? • V1SOV2
Antwoorde: • Die vrouskreeunie. • Sy het nie ‘n muisgesiennie. • Nee, die katsalnie die muisvangnie.
Spesialereëls: Special rules: • If V1 has a pronoun or proper noun directly after it the nie goes after the pronoun or proper noun. • Jane klap Cindy. • S V1 O (proper noun) • Jane klap Cindy nie.
Ekroephom. • S V1 O (pronoun) • Ekroephomnie. • Ekhethomvinniggevang. • SV1O (pronoun) MV2 • Ek het homnievinniggevangnie.
Woordewatverander: • Iemandsal die muissien. • S V1 O V2 • Niemandsal die muissiennie. • Kate doenaltydhaarhuiswerk. • S V1 T O • Kate doennooithaarhuiswerknie.
Bevelsin: Command! • Die sin begin met V1 en ‘n ! aan die einde. • Vervang V1 met “Moenie” en skuif V1 na V2. • As “asseblief” gebruik word – plaas “Moet” voorasseblief. • Moet assebliefnie.
Voorbeelde: • Maak die deur toe! • V1 O P • Moenie die deurtoemaaknie. • V1 O V2
Doenassebliefjouhuiswerk!V1OMoetassebliefniejouhuiswerkV1 Odoennie.V2
As ‘n sin 2 woorde het om teverander, veranderslegs die eersteeen. • Was iemandooit Mars toe? • V1 S T O P • Nee, niemand was ooit Mars toe nie.
Voegwoorde: Conjunctions: • Sara wilófhardloopófswem. • Sara wilnóghardloopnógswem. • Sara wilsoweleetas drink. • Sara wilnógeetnóg drink. Geen “nie’s”
Oefening: • Willem sing ‘n lied. • Almaldrukhul ore toe. • Sit assebliefjou hoed op die tafelneer! • Was jy al ooit in Amerika? Nee,……. • Weetjyiets van die musiekfees? Nee,….. • Is daarêrens ‘n Zoeloe-meisie op die foto? Nee,…. • Sienjy die haai in die see? • Die dolfynebesluit om die haaiwegte stamp. • Martin-hullegaanEgipte toe virKersfees. • Tel daardiepapiere op!
Antwoorde: • Willem sing nie ‘n lied nie. • Niemanddrukhul ore toe nie. • Moet assebliefniejou hoed op die tafelneersitnie! • Nee, ek was nog nooit in Amerikanie. • Nee, ekweetniks van die musiekfeesnie. • Nee, daar is nêrens ‘n Zoeloe-meisie op die fotonie. • Nee, eksiennie ‘n haai in die see nie. • Die dolfynebesluit om nie die haaiwegte stamp nie. • Martin-hullegaannieEgipte toe virKersfeesnie. • Moeniedaardiepapiereoptel nie1