340 likes | 541 Views
Advent 2. Luk 3:1-6. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Vaders word met hul kinders versoen. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Veranker in die geskiedenis. Luister na God se Woord.
E N D
Advent 2 Luk 3:1-6
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Johannes die Doper se bediening • Hy verleen vergifnis – wat net priesters moes doen • Hy bied alternatief vir die kerk van sy tyd • Hy hef die onderskeid tussen Jood en nie-Jood op • verkondig koninkryk wat naby gekom het
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Watter vrae het by jou opgekom terwyl jy die storie gehoor het? Watter prentjies het jy gesien? Watter hoop het in jou geroer?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“Sunday school teacher is frightened, she won’t let God become bigger…”
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Advent pilgrims on the way to the manger must pass through the desert where John is preaching.” Fred Craddock
Bekeer julle! Begin leef in die rigting van die Koninkryk!
“Here,U het van mense Christene gemaak. Wil U nie weer van Christene mense maak nie?” Von Ruler
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Some of you have heard my theory of church design: I think the reason why we pad our pews, and bolt the furniture down to the floor, print up the service in a bulletin, and carefully, deliberately plod through the prescribed acts of worship, is an inner fear.
We tie everything down, we make church so predictable, so settled and fixed because, in our collective memories, we remember [these] stories... of ordinary people who have heard their names called. We know that the temple, or this church can be a risky, dangerousplace, what with the living God roaming about.”
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Met ons lewens, wil ons U eerFLAM 2 1. Met ons lewens, wil ons U eer, Christus die Heer Met ons lewens, wil ons u eer, vandag
2. In ons huise, wil ons U eer. Christus ons Heer In ons huise, wil ons U eer, vandag
3. In U kerk, Heer, wil ons U eer, Christus, ons Heer In U kerk, Heer, wil ons U eer, vandag
4. In U wêreld, wil ons U eer, Christus, ons Heer. In U wêreld, wil ons U eer, vandag
1. Ek kom na U toe, Heer. Wees by my, neem weg my onrus; laat u stilte bly. Ek’s aan U voete, Heer. Ontvang my weer, sien my hart en weet dat ek begeer:
Refrein: Om weer naby U te wees! Wys weer u liefde deur u Gees. Maak my meer van U bewus. Vul my met verwondering, Heer. Wys my wie U is.
2.Ek kom na U toe, Heer. Maak my stil, kom en doen in my net wat U wil. Ek wil myself vergeet, op U bly wag. Maak my leeg en vul my met u krag.
Refrein: Om weer naby U te wees! Wys weer u liefde deur u Gees. Maak my meer van U bewus. Vul my met verwondering, Heer. Wys my wie U is.
Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342